Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Found

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hoofhuis op die grondverdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die toegeboude stoep het 2 slaapbanke. Die aparte badkamer het 'n bad, wasbak en 'n aparte toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n kookplaat, oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die opwaskamer is met 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis onbeperkte WiFi. Die onderdakhoutdek het 'n buite-kaggel en braaigeriewe. Die omheinde tuin spog met 'n uitsig oor die see. 'n Dubbelmotorhuis is vir veilige parkeerplek beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die eiendom is met 'n alarmstelsel en laserstraal-sekuriteit toegerus.
- Die volledige bedrag moet voor aankoms betaal word, aangesien daar geen betaalgeriewe op die perseel beskikbaar is nie.
- Gaste moet asb. hul eie handdoeke en toiletware saambring.
- Gaste sal inligting oor waar om die sleutels te kry ontvang na die volle bedrag betaal is.
- Let asb. dat hierdie 'n privaat vakansiehuis is en dat daar permanente inwoners rondom die huis woon. Gaste moet asb. hierdie mense se privaatheid respekteer en aanvaarbare gedrag openbaar. Gaste kan gevra word op die perseel te verlaat indien klagtes ontvang word.
- Gaste moet vullis weggooi in die gepaste sakke. Alle vullis moet in die houer op die sypaadjie elke Vrydagoggend 8 uur geplaas word, en wanneer gaste uitklok. Moet asb. nie vullis in die groot wielietjiesdrom los nie.
- Daar word 'n maksimum van 2 voertuie op die perseel toegelaat word.
- Oornagbesoekers word nie toegelaat nie. Alle besoekers moet teen 22:00 die perseel verlaat.
- Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
- Die huis het 'n alarmstelsel.
- Troeteldiere word toegelaat mits reëlings vooraf getref is.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gastesuite
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die oopplan-gastesuite het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed. 'n Bababedjie is ook beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n instapstort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en 'n ketel toegerus. Die leefarea het 'n slim-TV met Netflix, en gaste moet met hulle eie besonderhede aanmeld. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die kamer het rugsteunkrag tydens beurtkrag. Parkeerplek is langs die hoofhuis aan die regterkant beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die eiendom is met 'n alarmstelsel en laserstraal-sekuriteit toegerus.
- Die volledige bedrag moet voor aankoms betaal word, aangesien daar geen betaalgeriewe op die perseel beskikbaar is nie.
- Gaste moet asb. hul eie handdoeke en toiletware saambring.
- Gaste sal inligting oor waar om die sleutels te kry ontvang na die volle bedrag betaal is.
- Let asb. dat hierdie 'n privaat vakansiehuis is en dat daar permanente inwoners rondom die huis woon. Gaste moet asb. hierdie mense se privaatheid respekteer en aanvaarbare gedrag openbaar. Gaste kan gevra word op die perseel te verlaat indien klagtes ontvang word.
- Gaste moet vullis weggooi in die gepaste sakke. Alle vullis moet in die houer op die sypaadjie elke Vrydagoggend 8 uur geplaas word, en wanneer gaste uitklok. Moet asb. nie vullis in die groot wielietjiesdrom los nie.
- Daar word 'n maksimum van 2 voertuie op die perseel toegelaat word.
- Oornagbesoekers word nie toegelaat nie. Alle besoekers moet teen 22:00 die perseel verlaat.
- Partytjies en funksies word nie toegelaat nie.
- Die huis het 'n alarmstelsel.
- Troeteldiere word toegelaat mits reëlings vooraf getref is.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minorweg 18 P, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9087da96164a0fa4b315204431c60cdf460c7482d61da9366d49695d607ca7b6aba78b417e335d9a181a91ab29912ab14d6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 101 5 1 5 18 P Minor Road Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.200675183866 22.047818746033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang