Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Found

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Jolene M
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Amazing. Absolutely delighted with my stay at Paradise Found! The ambiance was charming, the house immaculate, and the attention to detail truly impressive. The owner went above and beyond to ensure a comfortable experience. From the cozy decor to the top-notch service, every aspect exceeded my expectations. A perfect blend of luxury and warmth – highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Fantastiese ervaring, sal graag die plekkie weer wil besoek. Paradise Found is baie skoon en netjies en goed geleë. Dit bied 'n pragtige see-uitsig vanuit alle vensters en vertrekke. Beslis aan te beveel .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leilanie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Onvergeetlik. Dankie dat julle die ekstra myl kon loop toe ek datums verander het. Julle is tops. Het die mooiste uitsig, home away from home. Sal dit 100% aanbeveel. Hoop om gou weer terug te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles
Paradise Found
Dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit.

Madelyn V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Die huis, die uitsig. Wonderlik. Ons was saam met ons kinders uit die Kaap daar. Die braai op die houtdek met see-uitsig was 'n treffer. Alles was perfek, tot die mooiste sonsondergange en naguiltjies se geluidjies elke aand. Paradise Found is voorwaar 'n stukkie paradys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Die perfekte akkommodasie met die perfekte ligging. Pragtige uitsig. Ons kon onsself nie 'n beter vakansiehuis voorstel nie. Super netjies en uitstekend geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Uitstekende verblyf, pragtige plek. Paradise Found kan definitief aanbeveel word, ligging en uitsig uitstekend. Die huis is goed toegerus en die verandering van die houtdek is 'n pluspunt en is prakties. Huis is netjies en goed onderhou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Urlene O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Wow, wat 'n pragtige plek. Is dit alles so mooi soos Mosselbaai. Paradise Found is die plek om te bly, dit is mooi en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles
Paradise Found
Baie dankie vir die kompliment, Urlene.

Avril M
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Baie gerieflike, netjiese byplek. Ons vind die huis baie gemaklik, netjies en bekostigbaar. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey S
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Fantastiese uitsig, groot, ruim woning wat al ons verwagtinge oortref het! Hoe lekker was dit om soggens wakker te word met die geluide van die see. Die mooiste see uitsig, netjiese ruim woning, lekkerste kuierstoep, stil en rustige omgewing en veilige parkering vir ons motors. Paradise Found sien ons gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charles
Paradise Found
Dankie vir jou terugvoer Joey. Kom kuier gerus wees. Welkom.

Natasha B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Lekker. Alles is naby aan mekaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minorweg 18 P, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9087da96164a0fa4b315204431c60cdf460c7482d61da9366d49695d607ca7b6aba78b417e335d9a181a91ab29912ab14d6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 101 5 1 5 18 P Minor Road Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.200675183866 22.047818746033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang