Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Found

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 101 resensies vir Paradise Found
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jolene M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene M

Amazing.

Absolutely delighted with my stay at Paradise Found! The ambiance was charming, the house immaculate, and the attention to detail truly impressive. The owner went above and beyond to ensure a comfortable experience. From the cozy decor to the top-notch service, every aspect exceeded my expectations. A perfect blend of luxury and warmth – highly recommended!

Erika S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Fantastiese ervaring, sal graag die plekkie weer wil besoek.

Paradise Found is baie skoon en netjies en goed geleë. Dit bied 'n pragtige see-uitsig vanuit alle vensters en vertrekke. Beslis aan te beveel .

Leilanie D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leilanie D

Onvergeetlik.

Dankie dat julle die ekstra myl kon loop toe ek datums verander het. Julle is tops. Het die mooiste uitsig, home away from home. Sal dit 100% aanbeveel. Hoop om gou weer terug te gaan.

Paradise Found se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit.

Paradise Found
Madelyn V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelyn V

Die huis, die uitsig. Wonderlik.

Ons was saam met ons kinders uit die Kaap daar. Die braai op die houtdek met see-uitsig was 'n treffer. Alles was perfek, tot die mooiste sonsondergange en naguiltjies se geluidjies elke aand. Paradise Found is voorwaar 'n stukkie paradys.

Johannes W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes W

Die perfekte akkommodasie met die perfekte ligging. Pragtige uitsig.

Ons kon onsself nie 'n beter vakansiehuis voorstel nie. Super netjies en uitstekend geleë.

Andre L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Uitstekende verblyf, pragtige plek.

Paradise Found kan definitief aanbeveel word, ligging en uitsig uitstekend. Die huis is goed toegerus en die verandering van die houtdek is 'n pluspunt en is prakties. Huis is netjies en goed onderhou.

Urlene O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Urlene O

Wow, wat 'n pragtige plek. Is dit alles so mooi soos Mosselbaai.

Paradise Found is die plek om te bly, dit is mooi en gerieflik.

Paradise Found se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment, Urlene.

Paradise Found
Avril M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril M

Baie gerieflike, netjiese byplek.

Ons vind die huis baie gemaklik, netjies en bekostigbaar. Baie dankie.

Joey S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S

Fantastiese uitsig, groot, ruim woning wat al ons verwagtinge oortref het!

Hoe lekker was dit om soggens wakker te word met die geluide van die see. Die mooiste see uitsig, netjiese ruim woning, lekkerste kuierstoep, stil en rustige omgewing en veilige parkering vir ons motors. Paradise Found sien ons gou weer.

Paradise Found se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Joey. Kom kuier gerus wees. Welkom.

Paradise Found
Natasha B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha B

Lekker.

Alles is naby aan mekaar.

Eugene G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene G

Het 'n wonderlike tyd daar beleef.

Die huis bied alles! Die pragtige uitsig oor die see is ongelooflik. Pragtige sonsondergang vanaf die stoep! Paradise Found is 'n wenner! Dit sal my eerste keuse in Danabaai bly!

Paradise Found se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoering en komplimente. Julle is altyd welkom.

Paradise Found
Graham W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham W

Baie lekker gekuier. Die huis is groot en ruim. Pas ons vriendegroep. Uitsig is uitstekend. Alles was netjies en skoon in die huis.

Die plek was perfek vir ons groep. Die huis het alles in wat 'n gewone huis moet hê. Uitsig is uitstekend en die buurt is rustig en mooi met die bokkies wat tot teenaan die huis kom kuier. Die enigste probleem wat ons opgetel het, is die storte. Die vloere is te glad en ons 60-plussers kon maklik gegly het en sodoende ons beseer het. Gelukkig het dit nie gebeur nie. Sal weer eendag daar wil gaan kuier.

Paradise Found se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer en voorstel oor die stortvloere. Ons sal aandag hieraan gee.

Paradise Found
Corne V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Hemel op aarde.

Goed toegeruste vakansiehuis met die mooiste uitsig denkbaar! Tot die dolfyne het 'n vertoning gelewer. Voel soos vakansie by jou eie huis! Sal dit beslis aanbeveel aan familie en vriende.

Paradise Found se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoering. Ons verwelkom julle graag terug.

Paradise Found
Dina O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina O

Baie mooi huis en omgewing, pragtige see-uitsig.

Huis is pragtig met alles wat ons nodig gehad het. See-uitsig is asemrowend. Stil en rustige omgewing.

Johan L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Baie lekker gekuier. Ons sal definitief in die toekoms weer by Paradise Found tuisgaan.

Paradise Found is 'n selfsorg-eenheid. Geen handdoeke word voorsien nie. Ons reis baie rond en dit is die eerste selfsorg-eenheid wat geen handdoeke voorsien nie. Ek weet nie wat is die rede nie. Ons het 17 dae getoer en moes die hele tyd met ons handdoeke opgeskeep sit net vir die 2 nagte se gebruik in Paradise Found.

Paradise Found se terugvoer

Beste Johan dankie vir jou resensie.
Soos ons advertensie aandui moet gaste hul eie handdoeke en toiletware saambring. Die meeste van ons gaste die afgelope 13 jaar en veral na Covid19 verkies dit so. Jammer vir die ongerief dat julle nou die handdoeke moes saamry tydens julle toer.
Vriendelike groete
Charles en Irma

Paradise Found
Charmaine B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B

Exellent stay. Very neat and tidy.

Our family had a wonderful stay at Paradise Found. It was our second visit. Well equipped with all the required accessories and appliances. It felt very homely. Highly recommendable.

Arnold C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold C

It was very tranquil.

It was very nice and a great setup.

Tarryn P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tarryn P

Peaceful.

The stay was very lovely. The house was nice and very spacious. Everything we needed was there. The outside deck was beautiful, especially at night to watch the sunset. Thank you.

Ina S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina S

Mooi uitsig, ruim huis.

Het lekker gebly. Mooi en netjies het als wat mens nodig het. Braai area ongelukkig oop so kan nie braai as dit reën nie. Geen handdoeke of kombuislappies nie wat nogal 'n negatief is.

Paradise Found se terugvoer

Goeiedag Ina dankie vir jou terugvoer. Die braai area is beskut met ‘n afdak. Die advertensie maak baie duidelik melding daarvan dat gaste hul eie handdoeke en toiletware moet voorsien. Die opwaslappies sal ons met die skoonmaakdiens opneem wat dit moes uitsit. Ons vra om verskoning vir die ongerief.

Paradise Found
Pieter D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Rustig, vreedsaam, veilig, ruim en gemaklik.

Gesmag na stilte en het dit in dié paradys gekry.

Paradise Found se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer dit.

Paradise Found
Emke L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emke L

Beautiful stay.

We were very impressed by this beautiful house and at such a good price. The house has everything you may need and we only wish we could have stayed longer.

Paradise Found se terugvoer

Thank you for your great feedback. We appreciate your lovely words.

Paradise Found
Morne Q - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne Q

Paradise Found het al ons verwagtinge oortref!

Die foto's wat opgelaai is, wys wel hoe pragtig die eiendom was, maar ons was steeds stomgeslaan deur als tot ons beskikking. Netheid, asemrowende uitsigte, DStv en WiFi, 'n volledige toegeruste kombuis, ruim spasies, die pragtigste dekor en die lys gaan sommer aan. Dit is inderdaad 'n huis weg vanaf die huis. Die bonus was die verwelkoming deur die oulikste bokkie. Dit was ons eerste keer daar en beslis nie die laaste nie. Ons wens ons kon meer as 5 sterre gee. Baie dankie aan Charles en Irma vir hierdie juweel van 'n plek!

Paradise Found se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi woorde. Ons streef daarna om ons kliënte so ‘n aangename ervaring moontlik te gee. Julle is so welkom in die toekoms.

Paradise Found
René V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René V

Dit was 'n wonderlike tydjie!

Paradise Found doen sy naam gestand. Dit is voorwaar 'n paradys. Pragtige huis, uitstekend ingerig met volle DStv en WiFi en vele meer. Die huis het die pragtigste see-uitsig en is langs 'n groenbelt geleë. Waarlik rus vir die siel.

Paradise Found se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer Rene. Ons verwelkom julle graag terug in die toekoms.

Paradise Found
Sandra H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra H

Asemrowende verblyf.

Ons het nie so baie see-uitsig verwag nie. Groot vertrekke met alles wat 'n mens nodig het tydens jou verblyf en eintlik baie meer as wat ek al voorheen by vakansie verblyf aangetref het. Baie dankie vir 'n wonderlike vakansie!

Paradise Found se terugvoer

Baie dankie vir jou gewaardeerde terugvoer. Ons verwelkom julle graag terug in die toekoms.

Paradise Found
Christine V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine V

Lovely.

Clean, neat, amazing view and a breath of fresh air.

Monique O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique O

Paradys gevind.

Die kuier was ons tweede een daar en weereens is al ons verwagtinge oortref. Die gerief van DStv, WiFi asook wasgeriewe i. e wasmasjien en skottelgoedwasser het die verblyf ekstra gemaklik gemaak. Heerlike kuierstoep binne en buite, baie luukse dekor in die huis, die mooiste see-uitsig en oulike wilde diere wat soggens kom kuier op die gras was 'n lekker bederf. Huis weg van die huis. Dankie Charles en Irma.

Paradise Found se terugvoer

Baie dankie Monique. Julle is altyd welkom.

Paradise Found
Chantal T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal T

Rustig en kalm.

Ons het teruggekom van Bloubergstrand en die verskil in hoe rustig ons dit hier gevind het was wonderlik. Mal oor die area en ons het so lekker gebly.

Paradise Found se terugvoer

Dankie vir jou positiwe terugvoer. Ons verwelkom julle graag terug.

Paradise Found
Leonie J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie J

Lekker kuierplek.

Ons het baie lekker gebly. Die huis is vam alle gemaake voorsien en die wasmasjien was 'n uitkoms. Die braaidek is fantasties en die voëltjies het ons kom opsoek. Baie mooi uitsig. Jammer van die kragonderbrekings maar daar was gelukkig genoeg kerse vir die geselligheid. 4x4 bakkie pas ongelukkig nie in die garage nie maar was buite veilig.

Paradise Found se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Leonie

Paradise Found
Lorna G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna G

Wonderlik.

Paradise Found is presies wat die naam sê. Alles in die huis was meer as net goed, die beste. wens ek kon 'n week vakansie daar deurbring.

Paradise Found se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer. Jy is welkom om volgende keer langer te vertoef.

Paradise Found
Carlin K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carlin K

Pragtige uitsig, baie ruim huis, perfek vir gesinkuiers.

Paradise Found is 'n vakansiewoning in alle opsigte, ruim, mooi uitsig, lekker braai, genoeg spasie vir jonk en oud en privaatheid indien verlang. Die groot aantal tydskrifte was 'n groot bonus.

Paradise Found se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Carlin. Ons verwelkom julle graag terug in die toekoms.

Paradise Found
Louis M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M

Comfortable, well equipped and with a view.

The house is incredibly well set up. The kitchen is stocked with everything you need, the laundry is useful, the rooms well furnished and the bathrooms convenient. The view from the deck was incredible and we spent several hours there. Given the duration of our stay, it would have been nice to have access to some floor cleaning equipment, the vacuum was there but the mop was tired and not in a state that we wanted to use it. Despite that would absolutely be back. The WiFi having a UPS was great as we could catch up on work when the power was down.

Jenny S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny S

Goed.

Was onbewus van feit dat die plek deur die gaste by uitboek self skoongemaak moet word. Het dus nie beddens opgemaak en yskasinhoud verwyder onder die indruk dat daar skoonmakers tienuur sou kom. Was lelik deur eienaar uitgetrap.

Paradise Found se terugvoer

Goeiedag Jenny. Die feite in hierdie resensie is ongelukkig nie korrek nie. Ons verwys jou graag na ons epos kommunikasie hieroor.

Paradise Found
Charmaine B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B

Paradise Found made our holiday extra special, as the house was equipped with everything we needed. The beds were comfortable and the sun room is awesome for an afternoon nap. The kitchen is very spacious and all the amenities were very nice and convenient. Stunning view.

We will definitely visit Paradise Found again and recommend to all our family and friends.

Stacey S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stacey S

It was a good stay. Nice and quiet area. Will definitely go there again. Highly recommended.

The house have everything that you wanted and lots more. Very nice neighbourhood. Everything was perfect.

Junita W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junita W

Was fantasties.

Dit was 'n baie lekker naweek, uitsig is awesome.

Agatha J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agatha J

We had a fabulous stay.

The property had everything one could ask for, definitely a home away from home with all the creature comforts one is accustomed to. It was also very special being able to share this experience with our fur-baby. Real value for money.

Paradise Found se terugvoer

Dear Agatha, thank you for your positive feedback. We are looking forward to welcome you back.

Paradise Found
Cathy J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy J

So bly ons kon tuisgaan in jul pragtige Paradys! Stylvol, netjies, en baie rustig met 'n lieflike uitsig.

Die perfekte wegbreekplek. Baie netjies en skoon en ten volle toegerus. Baie rustige omgewing met mak tarentale, fisante en lieflike voëllewe. Bokkies wat rondloop tussen die huise. Die akkommodasie is uitstaande met alles wat mens nodig het om lekker vakansie te kan hou. Hoëspoed optieseveselinternet met uitstekende Wi-Fi ontvangs!

Andre L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

Puik, skoon, veilig, uitstekende see uitsig.

Paradise Found in Danabaai is uitstekend geleë, pragtige see-uitsig, skoon, netjies, ten volle toegerus. Het ons verblyf daar terdeë geniet en sal definitief weer besoek. Wat 'n plesier om in so 'n netjiese plek te kan tuis gaan. Well done aan die eienaars, 'n voorbeeld vir die res wat huise verhuur.

Paradise Found se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment. Ons verwelkom julle graag terug.

Paradise Found
Lizan D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizan D

Baie lekker naweek gehad in Danabaai, ons het heerlik gebly in Paradise Found.

Paradise Found was perfek vir ons langnaweek. Ons het heerlik gekuier. Baie dankie.

Elske M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elske M

Rustig, ontspannend, pragtige uitsig!

Paradise Found is die perfekte wegbreekplek. Die omgewing is rustig en bitterlik mooi. Die akkommodasie is uitstaande - alles wat mens nodig het om lekker vakansie te kan hou.

Paradise Found se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Elske. Ons verwelkom julle graag terug.

Paradise Found
Mariska R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska R

Sielskos

Ons het Paradise Found baie geniet. Die huis is ruim, netjies en het 'n asemrowende uitsig. Die kombuis is goed ingerig met alles wat jy benodig.

Paradise Found se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer Mariska. Kom kuier gerus weer.

Paradise Found
Laetitia M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia M

Peaceful and tranquility at its best

The house had everything required for an extended stay. Thoughful decor. I loved the bay windows!

Paradise Found se terugvoer

Thank you for your feedback. We would love to welcome you back soon.

Paradise Found
Rene V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V

Paradise is definitely the right name!

Paradise Found is a dream destination. Not only is the area breathtaking (sea views for days and a green belt area right on the edge of the property), but you can enjoy all this in a beautiful and comfortable space. They have thought of all the amenities you could possibly need such as a dishwasher and washing machine and you can enjoy all this in a tastefully decorated home. And what a bonus that we could take our furkids along. The only problem I find with this property is that you never want to leave!

Paradise Found se terugvoer

Dear Rene we appreciate your positive feedback. We look forward to welcoming you back.

Paradise Found
Beverley K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley K

Peaceful, privacy.

Great house. Kitchen cups and cutlery needs cleaning. Awesome view. Pity no Wi-Fi.

Paradise Found se terugvoer

Thank you for your honest feedback Beverley. We will attend to the issues. We hope to see you back in the future. Kind regards Charles

Paradise Found
Shaun D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun D

Lovely.

We had a lovely stay at Paradise Found, however, there were no towels or hand wash. No tea, coffee or sugar was provided so we had to buy. Maybe I am used to Airbnb culture where things are provided to make guest stays more comfortable and this was my first time booking with the website in years. Other than this, we had a lovely little stay.

Paradise Found se terugvoer

Dear Megan thank you for your review. May we refer you to our listing on the website which indicates that this is a self catering family beach house and not a guesthouse. We do not supply towels, toiletries or coffee and tea packs.

Paradise Found
Christine M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M

Big house with everything you need except towels.

The place was very nice, clean and a big group can stay here comfortably. Had a nice view. No towels was a surprise. It might have said so on the site, but it is something that most people take for granted. Otherwise we enjoyed every minute.

Melinda J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda J

Our stay was fantastic. Could not have chosen a better place. The peace and quiet was heavenly.

Thumbs up to the owner for keeping his property in such a great condition.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons verblyf was fantasties. Kon nie 'n beter plek gekies het nie. Die rus en vrede was hemels.

Welgedaan aan die eienaar wat sy perseel in so 'n goeie toestand hou.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Paradise Found se terugvoer

Thank you for the compliment. Much appreciated.

Paradise Found
Neil C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil C

Excellent stay, wonderful views in a quiet area with everything you need.

We really enjoyed our stay, open fresh home with everything one would need. We will definitely go back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende verblyf, wonderlike uitsigte in 'n rustige omgewing met alles wat u nodig het.

Ons het ons verblyf baie geniet, 'n vars en oop huis met alles wat jy nodig het. Ons sal beslis teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Paradise Found se terugvoer

Thank you for your positive feedback. We are looking forward to welcome you back.

Paradise Found
Tanya H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya H

Het ons paradys gevind!

'n Pragtige ruim huis met mooi uitsig. Lekker gebly en beslis uitgerus!

Paradise Found se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, Tanya.

Paradise Found
Anneke W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke W

Paradise Found doen beslis sy naam gestand. Wonderlik!

Ek en my ma het haar 80ste verjaardag hier gevier. Paradise Found is beslis waarde vir geld en hulle het aan alles gedink. Wonderlik, baie dankie.

Adri N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri N

Heerlik, stylvolle en rustige verblyf.

Tweede keer wat ons by Paradise found bly. Sal vir seker aanbeveel. Huis is netjies, skoon en ruim. Ook goed geleë. Ons het heerlik gebly.

Paradise Found se terugvoer

Altyd lekker om ou kliente terug te verwelkom. Dankie Adri.

Paradise Found
Annatjie H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie H

Fantasties! 180°-see-uitsig!

Ons het só lekker gebly! Massiewe plek! Daar kan seker officially 13 mense slaap. Al die kamers is so mooi en netjies jy wil elke aand in 'n ander een slaap! Alles wat jy nodig het in die kombuis. Buite is dek en braaiplek en mak tarentale en fisante en mooiste uitsig weereens! Dis absoluut fantasties. Ek sal weer gaan!

Paradise Found se terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoer Annatjie. Kom kuier gerus weer.

Paradise Found
Anneli S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli S

Pragtig, netjies, gerieflike verblyf.

Sien sterre.

Junita W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junita W

Fantasties.

Ons het ons kuier baie geniet en dit was die beste naweek. Ons kom graag weer en die huis was pragtig stunning.

Lehanie S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehanie S

Fantasties.

Ons het ons naweek so baie in hierdie pragtige en netjiese huis geniet. Toegerus met als wat jy nodig het en 'n ongelooflike mooi uitsig oor die see terwyl jy om die braaivuur staan. Ons was veral ook bly oor dit troeteldiervriendelik was vir ons hondjies. Ons sal weer terug wees.

Paradise Found se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer. Dis altyd lekker om positiewe kommentaar te kry. Ons verwelkom julle graag terug.

Paradise Found
Lucille G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille G

Ons het elke oomblik geniet. Baie gerieflik!

Kan dit beslis aanbeveel.

Sean M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean M

Dit was lekker en het verskriklik lekker gerus.

Dit was lekker, asook die plek is baie mooi met wonderlike uitsig!

Juanita F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita F

Pragtige plek, waarde vir geld!

Nog mooier as die foto's. Ruim, netjies en mooi detail in die dekor. Genoeg breekware, gevoel soos my eie huis.

Paradise Found se terugvoer

Dankie vir die kompliment. Kom kuier gerus weer.

Paradise Found
Andre G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre G

Fantastiese see-uitsig.

Die huis was lekker ruim en skoon. Sal wel verkies dat iemand daar is om jou rond te wys met inklok. Die sleutels moet ook by die Caltex-vulstasie opgetel word. Danabaai self het nie veel om te doen nie, en moes Mosselbaai toe ry om kruideniers te koop. Daar is net 'n OK Minimark en die vulstasie. Hulle bou ook langs Paradise Found wat ek voel mens moet oor ingelig wees. Verder was die verblyf self baie aangenaam.

Lenette M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenette M

Absoluut ongelooflik.

Paradise Found is regtig 'paradys gevind'. Dit is 'n ongelooflike mooi plek. Absoluut huis weg van huis. Baie baie smaakvol gedekoreer. Wonderlike plek.

Paradise Found se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment Lenette.

Paradise Found
Deon W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon W

Baie lekker en rustige kuiertjie.

Ons sal Paradise Found vir enigeen aanbeveel, pragtige plek met die mooiste uitsig!

Paradise Found se terugvoer

Dankie vir die kompliment Deon, ons waardeer dit opreg.

Paradise Found
Lelani S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani S

Die huis is goed toegerus en met die uitsig uit die kombuis is kosmaak 'n droom.

Ons kon so lekker rus en weet dat ons veilig is in die area en ons kon al vroegdag ons deure en vensters oopmaak en eers weer laataand toemaak. Die dek met die braai was baie mooi en het gesorg vir mooi see-uitsigte. Die ryafastand na die strandjie toe is nie ver nie en ons kon dit ook geniet. Ons het mooi bokkies gesien en die bure se kat het ook kom groet, wat ons baie waardeer het. Volgende keer bring ons meer mense en kuier ons langer.

Paradise Found se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Julle is welkom om weer te kom kuier.

Paradise Found
Kallie B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie B

Ons verblyf was asemrowend, dis 'n pragtige plek met die mooiste see-uitsigte wat daar is.

Hoogs aanbeveelbaar vir mense wat waardering het vir die Skepping.

Paradise Found se terugvoer

Dankie vir u terugvoer. Kom kuier gerus weer.

Paradise Found
Susan S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan S

Heerlike verblyf met 'n pragtige uitsig.

Die woning is keurig gemeubileer met alles wat jy sou benodig. Dit was 'n plesier om tyd daar te spandeer en die naam Paradise Found is absoluut in die kol. Hoogs aan te beveel!

Paradise Found se terugvoer

Dankie vir die kompliment, ons waardeer u positiewe terugvoer.

Paradise Found
Carl P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl P

Die voorstoep van die hemel gevind!

Rus en vrede vir die siel. Van intrapslag tot uitkloktyd het ons elke oomblik geniet. Keurige meubilering en netjiese en skoon geriewe tot jou beskikking. Ons kom kuier graag weer in die toekoms.

Paradise Found se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment. Ons verwelkom julle graag terug.

Paradise Found
Jurgens T - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens T

Uitstekend. Pragtige uitsig. Baie netjies.

Die verblyf was selfs beter as verwag. Dit is baie ruim en netjies met alles wat jy nodig het en nog meer vir 'n wonderlike naweek of vakansie in Danabaai. Die badkamers is groot en volledig. Kombuis het ook alles wat jy nodig het om kos te maak en selfs 'n skottelgoedwasmasjien. Vakansieganger se droom.

Paradise Found se terugvoer

Beste Jurgens, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer jou kommentaar en verwelkom julle graag weer in die toekoms.

Paradise Found
Lisa K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa K

Kos vir die siel.

Pragtige uitsigte, 'n baie stil area. Huis ten volle toegerus en baie netjies. Uitstekende waarde vir geld!

Paradise Found se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terugvoering. Ons verwelkom u graag weer hier by ons.

Paradise Found
Lientjie D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie D

Fantastiese verblyf. Netjies. Asemrowende uitsig.

Pragtige huis met alles wat nodig is vir 'n onvergeetlik wegbreek. Ons het net 'n dubbelbed gemis in die koue, anders was alles perfek.

Chanelle V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle V

Baie oulike plekkie!

Die plek was mooi skoon en netjies, met 'n pragtige see-uitsig van uit die huis en ook vanaf die stoep. Gemaklike beddens, volledig toegeruste kombuis en toesluit-motorhuis. Een van die storte lek 'n bietjie wat aandag nodig het, maar verder was alles wonderlik.

Paradise Found se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering. Ons is besig om aandag aan die stort te gee.

Paradise Found
Viaan C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viaan C

Dit was baie netjies en skoon.

Perfekte ligging en rustig. Lekker ruim met volledige geriewe.

Jan-hendrik F - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-hendrik F

Dit was 'n absolute fees met 'n uitsig!

Dit was 'n baie aangename ervaring om by Paradise Found te bly, sal beslis dit weer doen.

Paradise Found se terugvoer

Ons waardeer u positiewe terugvoer.

Paradise Found
Monique O - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique O

Dit was stylvol, netjies en baie rustig.

Ek beveel Paradise Found beslis aan vir familiegroepe of groot gesinne, selfs vriendegroepe. Baie ruim en stylvolle huis wat goed toegerus is met alledaagse benodigdhede. Pragtige uitsig oor die see. Gevoel soos "a home away from home".

Paradise Found se terugvoer

Dankie vir die kompliment. Kom kuier gerus weer.

Paradise Found
Adele V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V

Ongelooflik lekker!

Ons gaan beslis terug na Paradise Found vir ons volgende wegbreek! Beslis! Die huis is absoluut stunning, die see-uitsig ongelooflik mooi en ons het net baie lekker gebly en gekuier. Uitstekende diens! Kan nie WAG om weer te gaan nie!

Paradise Found se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment. Ons is bly om te hoor dat julle die wegbreek by Paradise Found geniet het. Kom gerus weer.

Paradise Found
Chris D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Fantastiese huis met pragtige uitsig oor die see en kloof.

Ek kan definitief hierdie huis aanbeveel vir 'n gesin of groep vriende. Alles is beskikbaar net soos by die huis, om kos te maak of te braai is net 'n plesier. Die sonstoep is 'n wenner en die badkamers is goed op verdeel. Baie veilige parkering en toegang direk van die motorhuis is 'n wenner.

Paradise Found se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment. Dis altyd lekker om sulke terugvoer van ons gaste te kry.

Paradise Found
Leonie L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie L

Baie elegante en gemaklike verblyf vir 'n familie.

Dit is een van die mooiste eenhede waarin ons gebly het. Die huis is toegerus met al die nodige toebehore. Die dekor is elegant, gemaklik en baie stylvol. Die ligging van die eenheid is perfek en met die mooiste uitsig van die see. Sal beslis weer daar gaan inboek en aanbeveling doen vir vriende en familie.

Paradise Found se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment. Ons is bly om te verneem dat julle julle verblyf by Paradise Found geniet het.

Paradise Found
Johan M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Great, kan nie wag om weer te gaan nie!

Lekker naby Mosselbaai en die verskeie wildsplase geleë. 'n Lekker bly huis met alles wat nodig is. Sommer bakgat!

Piet P - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet P

Lekker!

Sal gewis weer hier kuier.

Murcha. K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murcha. K

Was fantasties - met die mooiste uitsig - skoon en gelieflik.

Die eerste indrukke was fantasties. Baie mooi Plek skoon gerieflik het alles wat mens nodig het. Sal verseker weer daar gaan bly - het reeds die plek aan beveel aan ons vriende.

Leandrie E - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandrie E

Lekker atmosfeer, gesellig, mooi, netjies, alles en meer wat mens nodig het.

Ons het dit so baie geniet om by julle vakansie huis te bly. Die plek is baie mooi ingerig, het 'n lekker atmosfeer, baie spasie en is mooi en baie netjies. Ons sal verseker die plek aanbeveel by vriende en familie.

Paradise Found se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Dis goed om te hoor.

Paradise Found
Gerald J - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald J

Wonderlik.

Pragtige plek, sal weer daar gaan kuier.

Ronel J - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel J

Pragtig toegeruste strandhuis, met wonderlike uitsig en rustigheid.

Pragtige ruim strandhuis! Mooi "beachhouse"-gevoel. Uitsig op die see met heerlike braaiplek. Slegs 10 km se ry vanaf Mosselbaai en groot inkopiesentrum. Sal aanbeveel!

Paradise Found se terugvoer

Dankie vir u terugvoering. Ons is bly om te hoor dat u tevrede was met die verblyf. Kom kuier gerus weer.

Paradise Found
Rohann B - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rohann B

Heerlike uitsigte en rustigheid.

Die huis het ons verwagting oortref en alles gebied wat 'n lekker wegbreek benodig.

Rianna N - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rianna N

Baie lekker!

Baie oulike huis en goed toegerus. Waarde vir geld. Kombuislig flikker (ek het dit toevallig as 'n klagte op 'n vorige resensie ook gesien)! Vervang asb.die potte en panne! Die afdroograk in die kombuis is vuil. Sou die onderste badkamers meer modern oorgedoen word, sal dit die huis perfek afrond. Geen verdere klagtes.

Ina S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina S

Beter sal jy nie maklik kry nie!

Wow, wat 'n lieflike plek. Skoon en netjies met 'n wonderlike see-uitsig! Ek sal beslis weer gaan!

Joey V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey V

Dis 'n juweel, baie netjies en goed toegerus.

Dit is absoluut die moeite werd, dit is baie netjies, goed toegerus en baie sentraal.

Paradise Found se terugvoer

Baie dankie vir die kompliment. Ons streef daarna on dit so aangenaam as moontlik vir ons gaste te maak.

Paradise Found
Dinki W - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinki W

Baie lekker huis om saam met vriende te kuier.

Die oond werk nie en die lig in die kombuis ook nie, anders was alles perfek.

Paradise Found se terugvoer

Hi Dinki,
Vorige gaste het een van die knoppies op oond afgebreek maar ons het dit gevind en kon weer die oond regstel.
Die kombuislig werk wel.
Jammer vir die ongerief.

Paradise Found
Yvette M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette M

Het fisante, bosbokke en dolfyne gesien ... AWESOME!

Dit was regtig 'n Paradise Found vir ons by hierdie huis. Baie huislike atmosfeer met 'n asemrowende uitsig!

Rika E - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika E

Ek het die verblyf werklik geniet.

Die huis is netjies en die uitsig werklik asemrowend. Dit was 'n groot bonus om in 'n toesluitmotorhuis te parkeer. Die toerusting in die huis was voldoende. Skerp groente messe sal egter 'n groot hulp wees. Kon ekstra kussings kry maar geen slope vir spaarkussings. Ons het toe in 'n kas, wat privaat gemerk was ekstra kussingslope geneem. Ek stel voor dat ekstra kussingslope by die ekstra kussings in die kaste gelaat word. Dit was werklik 'n wonderlike vakansie en 'n groot voorreg om in so 'n netjiese huis en omgewing te kon uitrus.

Hannes S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

Baie lekker plek om te ontspan.

Die ligging van die plek is ideaal, nie te ver van die strand af nie. Die huis is voldoende toegerus.

Cecilia C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia C

Uitstekende huis met asemrowende see-uitsig.

Die huis was baie mooi skoon, netjies en goed ingerig. Dit was voorwaar Paradise Found. Ons het die mooi see-uitsig geniet. Die kombuis, eet-area en braai-area het groot uitsigte oor Danabaai gehad. Die slaapkamers het ook 'n uitsig oor die see.

Germari E - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Germari E

Ons het so lekker in hierdie pragtige huis gebly!

Meer as genoeg spasie! Sal definitief weer wil teruggaan. Wonderlik! Ons gesin het dit vreeslik hier geniet!

Meliza P - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meliza P

Dit is 'n pragtige, netjiese huis.

Ons het heerlik daar gebly, als wat jy nodig het, is daar. Die huis is ruim en sal dit definitief weer gebruik en aanbeveel.

Bonte E - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonte E

Perfect!

Perfect for our weekend doing the Oyster Catcher Trail Run. Neat and clean, lovely accommodation and stunning views.

Riette S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riette S

Would definitely go back!

Beautiful and relaxed accommodation. Highly recommended!

Sunette V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette V

Alles was netjies en skoon!

Sien die sterre hieronder.

Lukas V - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas V

Die huis was skoon en verblyf baie gerieflik met pragtige see-uitsig.

Sien die sterre hieronder.

Sias C - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sias C

The best place ever

This is indeed Paradise found. We just didn't want to leave. I will come back here again and again.

Hendrik O - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik O

Verblyf was goed gewees en baie rustig.

Die see is net ver van die eenheid af. Die eenheid is baie ruim. Ek het die verblyf geniet en Danabaai is 'n baie rustige woongebied.

Hugo B - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B

'n Fantastiese wegbreek en rus vir die siel.

Baie lekker, rustig en veilig.

Carel V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel V

Goeie fasiliteit.

Dit was egter die eerste selfsorg fasiliteit waarin ek gebly het sonder handdoeke.

Tanya S - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya S

Absolute pleasure!

A wonderful place to stay at while in Mossel Bay.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minorweg 18 P, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9087da96164a0fa4b315204431c60cdf460c7482d61da9366d49695d607ca7b6aba78b417e335d9a181a91ab29912ab14d6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 101 5 1 5 18 P Minor Road Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.200675183866 22.047818746033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang