Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Found

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minorweg 18 P, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Paradise Found is 'n privaat gesinsvakansiehuis met asemrowende see-uitsigte in Danabaai met volop wild.

Verblyf word gebied in 2 eenhede, naamlik die Hoofhuis op die grondverdieping en 'n Gastesuite op die eerste verdieping van die hoofhuis in die Tuinroete. Toegang tot die eenheid is deur 'n privaat trap aan die straatkant van die hoofhuis.

Danabaai is 'n omgewingsvriendelike bewarea net wes van Mosselbaai se middedorp. Hier kan jy die uitsig en klank van die see geniet en die kalmte en prag van die klein bokkies, fisante en tarentale waardeer. Paradise Found is na aan die Garden Route Casino, Pinnacle Point, Hartenbos en verskeie gholfbane en strande. Dit is ook net 'n 4 uur se ry van Kaapstad af en 30 minute vanaf George Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Jolene M
5.0
Amazing. Absolutely delighted with my stay at Paradise Found! The ambiance was charming, the house immaculate, and the attention to det...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Erika S
Besigheidsreis
5.0
Fantastiese ervaring, sal graag die plekkie weer wil besoek. Paradise Found is baie skoon en netjies en goed geleë. Dit bied 'n pragtige see-uitsig va...
Sien meer
Nov 2023
Leilanie D
Saam met vriende
5.0
Onvergeetlik. Dankie dat julle die ekstra myl kon loop toe ek datums verander het. Julle is tops. Het die mooiste uitsig, home away from home. Sal dit...
Sien meer
Okt 2023
Madelyn V
Saam met lewensmaat
5.0
Die huis, die uitsig. Wonderlik. Ons was saam met ons kinders uit die Kaap daar. Die braai op die houtdek met see-uitsig was 'n treffer. Alles was per...
Sien meer
Okt 2023
Johannes W
Saam met vriende
5.0
Die perfekte akkommodasie met die perfekte ligging. Pragtige uitsig. Ons kon onsself nie 'n beter vakansiehuis voorstel nie. Super netjies en uitsteke...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charles Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Minorweg 18 P, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paradise Found het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minorweg 18 P, Danabaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9087da96164a0fa4b315204431c60cdf460c7482d61da9366d49695d607ca7b6aba78b417e335d9a181a91ab29912ab14d6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 101 5 1 5 18 P Minor Road Dana Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.200675183866 22.047818746033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang