Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Found

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 27 resensies vir Paradise Found
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Kobus J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus J

Enjoyable stay with friendly hosts.

Unit was neat and clean. Doggies were friendly and the breakfast was good. Spectacular views of Knysna from the unit.

David R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David R

A memorable stay!

The self-catering apartment at Paradise Found is well-equipped with a lovely balcony. It offers an amazing view of Knysna and the lagoon. We had a very comfortable two-night stay at the place. The hosts are very welcoming and friendly. We would definitely recommend it.

Werner N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner N

Fantastiese diens saam met 'n pragtige woonplek.

Beste diens ontvang van Johan en Dirkie. Pragtige plek wat uitkyk oor die hele Knysna. Baie behulpsaam en vriendelik. Sal dit aanbeveel vir enige persoon wat na Knysna reis.

John N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John N

Fantastiese plek.

Dis 'n besonderse plek en die eienaars is fantastiese mense, verskriklik behulpsaam en gaan uit hul pad om 'n mens te akkomodeer. Pragtige uitsig oor Knysna, kon nie vir beter vra nie. Sal weer daar gaan bly.

Chris G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris G

Uitstekende ligging vir uitsig oor die meer en koppe.

Die plekkie was netjies en goed toegerus met alles wat ons nodig had. Johan en Dirkie het ons vriendelik ontvang en met heerlike ontbyt bedien. Die boonste kamer bied 'n wonderlike uitsig oor die meer en omgewing - wees net gereed vir 'n bietjie oefening met die steil trappe op!

Marie Louise S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marie Louise S

Johan en Dirkie sy vrou was ongelooflike gashere. Hulle het ons warm verwelkom en ekstra moeite gedoen om ons verblyf so lekker as moontlik te maak.

Die uitsig is asemrowend. Kamer was aan die klein kant en die beddegoed kan verbeter.

Paradise Found se terugvoer

Marie-Louise, dit was besonders lekker om julle te kon ontmoet. Sien julle weer, die keer boek ons vir jul die Apartment war heelwat grooter is. Groete, Johan.

Paradise Found
Kayla Lize J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayla Lize J

Dit was wonderlik!

Ons het dit vreeslik geniet! Goeie en vriendelike mense. So lekker geëet! Sal Paradise Found beslis aanbeveel!

Nolene B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene B

Gerieflik.

Beeldskone uitsig en fantastiese diens.

Linda R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda R

Awesome.

Heerlik gekuier. Home from home.

Paradise Found se terugvoer

Hi Linda,
Dit was baie lekker om jou en Derick te kon ontmoet.
Ons sien julle weer.
Beste groete
Johan en Dirkie

Paradise Found
Anarood P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anarood P

Baie dankie aan Johan en Dirkie vir die liefdevolle tyd wat ek en my vrou daar kon deurbring.

Ons was met ope arms vol liefde ontvang. Verskriklik lekker gebly. Die vriendelikheid van die eienaars is tops. Kort afstand van omtrent alles in Knysna. Sal definitief aanbeveel aan ander. Sal weer daar oorbly indien in Knysna. Johan dankie vir die vriendelikheid en lekker geselsies. Julle maak regtig moeite om julle gaste te leer ken. Ons kom definitief weer.

Paradise Found se terugvoer

Hi Anarood,

Dit was n absolute plesier om julle te kon ontmoed! Wens jul baie seen met jul huwelik toe! Sien jul met jul anniversary ;-)

Groete
Johan en Dirkie

Paradise Found
Chris R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris R

Awesome location and service.

Great views, friendly hosts, nice breakfast, in an exceptional location. What’s not to like. Will definitely be back.

Monica C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica C

Puik verblyf.

Johan en Dirkie baie gasvry en vriendelik. Ligging asemrowend. Eenheid gerieflik en skoon met alles wat mens nodig het. Sal dit regtig aanbeveel.

Vernon E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon E

Knysna op sy beste.

Die naam Paradise Found is goed gekies, want hierdie gastehuis in inderdaad 'n juweel: die lieflike uitsig, die vriendelike ontvangs, gerieflike bed, goeie linne, lekker ontbyt bedien op die privaat balkon, dit alles het bygedra tot 'n voortreflike verblyf.

Paradise Found se terugvoer

Hi Vernon,
It was an absolute pleasure to have met the two of you. We very much enjoy your energy and outlook on life! Until we meet again!
Kind regards,
Johan

Paradise Found
Mariska D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska D

Spontaan, avontuurlustig, moeite werd.

Daar is so baie waarvan ek julle kan vertel en dit is moeilik om alles in een kort paragraaf te skryf. Ek kan julle wel waarborg dat dit die moeite werd is. Ons is met groot glimlagte gegroet en ons het dadelik tuis gevoel. Paradise Found is ’n ware paradys wat ek aan almal sal aanbeveel.

Paradise Found se terugvoer

Thank you very much, Mariska! You and Morne are a super nice young couple! We hope we meet again in the future to hear about all your adventures.
Kind regards
Johan & Dirkie

Paradise Found
Robert S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert S

View is breathtaking , hosts make you feel at home and are super friendly

Awesome place and would recommend to anyone

Johan C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan C

Rustig met 'n pragtige uitsig.

Vriendelike eienaars het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Ruim eenheid met 'n pragtige uitsig oor strandmeer en dorp.

Stefan V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V

Awesome view, die ontbyt was great, die mense is vriendelik. Great waarde vir jou geld. Ons het dit gelove!

Sien sterre.

Johan V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Aangename verblyf, netjies en waarde vir geld.

Die ligging van verblyf is asemrowend, rustig en baie gesellig. 'n Aanbevole blyplek en vir seker een van ons gunstelinge van die afgelope 5 jaar.

Annemarie L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie L

Amazing.

Lieflike mense en 'n pragtige, gemaklike, skoon plekkie, sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Karin-lee S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin-lee S

Puik!

Ons het ons verblyf terdeë geniet by Paradise Found. Die foto's op hul webblad is 100% verteenwoordigend van wat jy kry. Die suite is baie goed toegerus met als wat jy mag nodig kry. Sal nie huiwer om die plekkie aan te beveel nie. Sal teruggaan soontoe as ons weer die geleentheid kry om Knysna te besoek. Die eienaars, Johan en Dirkie, is ongelooflik gasvry en vriendelik. Wou nie huis toe gaan nie.

Karin G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin G

Vriendelike en hulvaardige diens, en twee uitstekende gashere.

Uitstaande persoonlike diens. Hulpvaardig met inligting oor Knysna. Dierbare mense.

Paradise Found se terugvoer

Hi Karin,
Dit was n absoluute plesier om julle by Paradys te kon ontvang. Warm groete Johan en Dirkie

Paradise Found
Esther T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Esther T

Rustig en mooi.

Ons het lekker gebly, pragtige plek.

Deon D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D

Uitstekend.

Ons was op ons "honeymoon" en het baie ver gery vanaf Limpopo, baie vriendelik ontvang en baie netjies.

Paradise Found se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe resensie. So bly julle het jou wittebrood geniet.
Groete van Paradise Found
Jenny & Chris

Paradise Found
Paul M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Paul M

Lekker wegbreek-naweek verblyf.

Uitstekende uitsig oor die meer en Knysna Heads. Gasheer het ons vriendelik ontvang en goeie voorstelle gemaak oor besienswaardighede en aktiwiteite in die omgewing. Baie lekker gebly.

Paradise Found se terugvoer

Baie dankie, ons is so bly jy het dit geniet.
Groete van Padadise Found

Paradise Found
Joanne S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne S

Beeldskone uitsig, pragtige tuin, heerlik rustig!

Chris en Jenny was baie vriendelik en behulpsaam. Die uitsig slaan 'n mens se asem weg en ons kon nie ophou om ons daaraan te verkyk nie!

Paradise Found se terugvoer

Baie dankie Joanne. So bly jy het ons plek geniet.

Paradise Found
Evan R - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Evan R

A superb location with wonderful views and a great hostess.

I would definitely recommend staying here. The view from the balcony, across the lagoon, is fantastic. The location is pretty central. It is a nice clean room with an en-suite and the service and breakfast were really good.

Erna O - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Erna O

Wonderlike wittebrood!

Ons het 'n fantastiese week by Paradise Found deurgebring vir ons wittebrood van 24 Nov tot 29 Nov 2014. Die uitsig het behoorlik ons asem weggeslaan! Ons het die rustigheid van die omgewing baie geniet. Dit was baie lekker om elke oggend ontbyt op die stoep met die stunning uitsig te geniet. Die verblyf was naby alle plekke in Knysna veral die waterfront. Baie dankie, ons sal altyd goeie herinneringe hê van ons wittebrood by Paradise Found.

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenhill-laan 6, Paradys, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADewz5m8LdQkKKbIkAHC2uG5YWdvCihkbb0z0fVvDS1TuWaYrSS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 6 Greenhill Lane Paradise 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.033945821218 23.032922744751

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang