Paradise Heads Self-catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Celester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 72
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Dillan D - Mei 2023
Algehele gradering
Perfect for purpose.
Emelisa M - Mrt 2023
Algehele gradering
Alles was veilig, netjies en ons is net met gasvryheid hanteer.
Sandi N - Apr 2024
Algehele gradering
Refreshing.
Joanne P - Apr 2024
Algehele gradering
Very cost-effective, beautiful view, provides what you need.
Lees meerTania S - Apr 2024
Algehele gradering
Net genoeg.
Neil L - Apr 2024
Algehele gradering
Baie teleurgesteld. Geen ligte gewerk behalwe kombuis lig. Voordeur sluit nie.
Hendrik K - Mrt 2023
Algehele gradering
Jammer wou WiFi gebruik, maar dit is nooit herstel nie en het dus nie gewerk nie, al het ons dit versoek op 3 geleenthede oor die tydperk.
Jan B - Apr 2023
Algehele gradering
OK vir oornagverblyf.
Rudi N - Apr 2023
Algehele gradering
Sien sterre.
Beatrix K - Apr 2023
Algehele gradering
You get what you pay for.
Lees meerSharon D - Nov 2023
Algehele gradering
Nice view but premises are not well maintained.
Rika D - Jan 2023
Algehele gradering
Skoon, maar bitter oud, verdien upgrade.
Lees meerJohan J - Jul 2023
Algehele gradering
Eenhede se 3-ster gradering glad nie op standaard nie. Verblyf glad nie geniet nie. Swak.
Lees meerGerald G - Des 2022
Algehele gradering
Ek sal enige tyd weer daar gaan inboek.
Donald R - Apr 2022
Algehele gradering
Very comfortable.
Anastasia H - Nov 2022
Algehele gradering
Was baie lekker, skoon en gemaklike plekkie.
Janet T - Aug 2022
Algehele gradering
Skoon (maar oud) en goedkoop met mooi uitsig.
Stephan B - Des 2022
Algehele gradering
Lekker sentraal.
Duwal B - Mrt 2022
Algehele gradering
Satisfactory.
Anica T - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtige ligging. Toebehore redelik oud, maar alles is skoon en eienaars vriendelik.
Gert Stephanus J - Des 2022
Algehele gradering
Baie nice.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Christie J - Apr 2022
Algehele gradering
Alhoewel alles mooi skoon was, is daar n afgeleefdheid in die kamer.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Gerhard L - Sep 2022
Algehele gradering
Beautiful view, but room needs refurbishment.
Chris H - Des 2021
Algehele gradering
Puik, ongelooflike uitsig.
Sydney L - Nov 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Uiterste privaatheid asook veiligheid.
Krystle A - Aug 2021
Algehele gradering
Great stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende verblyf.
Was mal oor die chalet. Het geen probleme met die kamer gehad nie. Die uitsig was die beste van als. Sal weer daarheen teruggaan enige tyd.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Paradise Heads Self-catering se terugvoer
Glad to hear you enjoyed your stay, keep safe.
Tersia J - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig met goeie ligging.
Paradise Heads Self-catering se terugvoer
Thank you my dear I am glad you enjoyed your stay.
Jaen-marie M - Des 2021
Algehele gradering
Was hemels.
Clive S - Mrt 2021
Algehele gradering
The view ─ just the best.
Marius S - Des 2021
Algehele gradering
Vriendelike verwelkoming, dankie aan Anna. Lekker stoep wat uitkyk op Knysna-meer.
Morne H - Des 2021
Algehele gradering
Die onkostes was meer omrede meer Newmarket etes moes neem, as gevolg van geen braaigeriewe. Die eienares was onvriendelik en alles na moeite gevoel.
Lees meerLinda M - Okt 2021
Algehele gradering
Very small
Adriaan V - Apr 2021
Algehele gradering
Oor die algemeen is die toestand van die plek nie op standaard nie.
Paradise Heads Self-catering se terugvoer
Jammer oor die ongerief.
Alicia V - Nov 2020
Algehele gradering
Baie lekker! Pragtige uitsig.
Riaan D - Jan 2020
Algehele gradering
Teleurgesteld. Nie gekry wat ons bespreek het nie.
Lees meerLezanne B - Des 2019
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Paradise Heads Self-catering se terugvoer
Ek is bly u het jou verblyf geniet. Alles van die beste vir jou en familie vir 2020.
Denise O - Sep 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Paradise Heads Self-catering se terugvoer
Dag se Denise ek is bly hy het jou bly geniet alle voorspoed in toekoms vir jou en familie hoop om julle weer te sien.
Goed bly
Celester
Anslon H - Sep 2019
Algehele gradering
This was beautiful, would recommend to anyone who wants a beautiful view to go there.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was pragtig, sou aan enige iemand aanbeveel wat 'n pragtige uitsig wil hê.
Vriendelike kliëntediens, vinnige reaksie wanneer jy hulp benodig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Paradise Heads Self-catering se terugvoer
We are glad that you enjoyed our beautiful view and look forward to welcoming you back.
Chrissie M - Aug 2019
Algehele gradering
I had a lovely time at Paradise heads and will go back again if i am in Knysna.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ek't 'n lieflike tyd by Paradise Heads gehad en sal weer teruggaan as ek in Knysna is.
Dankie Barbara en Eddie dat julle op elke manier gehelp het. Dit was die beste diens ooit.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Paradise Heads Self-catering se terugvoer
Thank you for being such nice guests. We are looking forward to hosting you all again.
Smuts B - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Confucius K - Mrt 2019
Algehele gradering
Excellent views.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende uitsigte.
Uitstekend verblyf met pragtige uitsig. Veilige parkeerplek en die gashere was baie verwelkomend. Plek was gemaklik en silwerskoon.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ransche L - Mrt 2019
Algehele gradering
It was a pleasure staying over at Paradise Heads.
Heidi F - Feb 2019
Algehele gradering
A view on a budget!
Hilmir J - Mei 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Paradise Heads Self-catering se terugvoer
We are very happy to know you enjoyed your stay with us and hope to see you again.
Johan J - Apr 2019
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Francois L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies met mooi uitsig.
Jh O - Sep 2019
Algehele gradering
Baie goeie uitsig op die Heads.
Nadjoema D - Jun 2019
Algehele gradering
Tuiste was netjies en rustig.
Paradise Heads Self-catering se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet.
Albert C - Sep 2019
Algehele gradering
Good, clean with excellent views.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goed, skoon met uitstekende uitsigte.
Aangename verblyf by vriendelike gashere gehad. Die uitsigte op die Knysna Koppe vanaf die balkon is briljant.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Paradise Heads Self-catering se terugvoer
So glad you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back.
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Joanna M - Feb 2019
Algehele gradering
No Wi-Fi, no bathing even with bathtub!
Paradise Heads Self-catering se terugvoer
The Wi-Fi was working as I am on it daily. The signal by the house is a very strong signal but it sometimes varies in strength, which is normal. Sometimes its the settings on your phone or tablet that need to be changed. As far as bathing goes, we, like many areas in South Africa have water restrictions. Unfortunately, there is nothing we can do about this. There is a shower in the bathroom which you could have used.
Kobus M - Okt 2019
Algehele gradering
Goed geleë met mooi uitsig, maar baie basiese akkommodasie.
Paradise Heads Self-catering se terugvoer
Dag se Kobus jammer vir die teruurstelling ek het mense wat dit kom uitsorteer, dit was net n baie besig week vir hulle soe hulle kom eers my goed uitsoort more. Weer eens jammer.
Frik D - Mrt 2019
Algehele gradering
Die eenheid het 'n pratige uitsig op die Knysnameer en die -koppe.
Lees meerParadise Heads Self-catering se terugvoer
We took the irons out of the chalets as they kept being taken, guests didn't bother to use the ironing boards and just used the blankets on the beds instead and they got burnt. We let the guests use the iron in the dry laundry when they want. You were staying in self-catering so the chalets are not serviced, this is also stated on the information sheet in the chalet. It also says that if you need anything you can contact reception, and as we live on the premises this is not a problem. The wardrobe is a standard wardrobe. The equipment in the chalet is not as old as it is constantly being replaced.
Cheryl S - Okt 2018
Algehele gradering
So beautiful.
Nicoline B - Apr 2018
Algehele gradering
Baie goed!
Paradise Heads Self-catering se terugvoer
Its so nice to know that you enjoyed your stay with us and enjoyed our magnificent view. I hope we will see you back again for a longer stay.
Ilse D - Des 2018
Algehele gradering
Baie rustige en veilige omgewing.
Bernhard W - Jul 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Paradise Heads Self-catering se terugvoer
I'm so glad you enjoyed your stay with us, and our magnificent view.
Barry L - Feb 2018
Algehele gradering
Fantastiese ligging, vriendelike diens, en skoon.
Paradise Heads Self-catering se terugvoer
It was a pleasure hosting you. We are happy that you enjoyed your stay with us and the wonderful sunsets.
Regards Paradise Heads
Chris L - Jan 2018
Algehele gradering
Dit was 'n aangename verblyf.
Paradise Heads Self-catering se terugvoer
It's always nice knowing that our guests were happy staying with us. We hope to see you back again.
Leon V - Jan 2018
Algehele gradering
Het dit omtrent geniet. Die rustige atmosfeer en stilte.
Paradise Heads Self-catering se terugvoer
Thank you for such a nice review. We are always happy to know our guests enjoyed their stay with us. I hope we see you back again.
Magda N - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlik om wakker te word en The Heads uit jou bed te sien!
Lees meerParadise Heads Self-catering se terugvoer
I'm glad you enjoyed your stay with us especially our magnificent view. I'm looking forward to having you stay longer next time.
Almarie L - Jul 2018
Algehele gradering
Baie mooi uitsig.
Paradise Heads Self-catering se terugvoer
I'm glad you enjoyed your stay with us. If you had let me know the guests next to you were noisy, I would have spoken to them and asked them to consider the other guests.
Liza M - Okt 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies, maar privaatheid is nie goed nie.
Retha D - Jan 2018
Algehele gradering
Redelike waarde vir geld.
Hennie V - Feb 2018
Algehele gradering
Beknop en bedompig.
Anel S - Apr 2018
Algehele gradering
Die pragtige ligging word bederf deur die outydse en ietwat vuil eenheid, asook die feit dat ons nie baie welkom gevoel het nie.
Lees meerParadise Heads Self-catering se terugvoer
Dear Anel,
Thank you for your feedback. Please allow me to provide you with feedback on your comments.
We had just been passed as a 3- star graded accommodation a few days prior to your arrival.
In my opinion, the unit was not dirty when you checked in. It is a self-catering unit, which is not serviced on a daily basis. They are cleaned when the linen is changed. If the unit needs cleaning while you are staying in it, you can arrange with the housekeeper to have it cleaned, or speak to Reception.
The towels are new and the furniture is not old; it is a style we have gone with in the Family Unit. The furniture in the unit matches the furniture displayed in the pictures on the website.
The Wi-Fi was working, however, some of the devices cannot connect to all the different Wi-Fi devices due to their security settings. I also gave you both the codes as we have 2 connections. I cannot run my business without Wi-Fi, hence why it is available on a 24/7 basis.
As far as the glasses are concerned, we have equipped the kitchen for 5 guests.
We have an assortment of pillows for guests to choose from because one type of pillow does not suit all the guests.
We put on the TV channels for the kids when you asked us to.
The only guests that braaied next to you, were only there for the last 2 nights of your stay. I saw you talking to them and thought everything was alright. If there was a problem, I would have appreciated you bringing it to my attention to address the matter immediately.
John V - Mrt 2018
Algehele gradering
Ligging maak nie op vir ander tekortkominge nie.
Lees meerParadise Heads Self-catering se terugvoer
Dear John,
Thank you for your feedback.
We had just been re-evaluated for 3-star grading on the day of your arrival.
The linen is not old or neglected and the cutlery is not random, the crockery is a set that is in all the units.
The Chalets are on stilts so there is a certain amount of noise from the floor. If your neighbours were very noisy, you should have let me know to address the matter immediately.
We have 2 parking areas. If you were having trouble parking in one parking area, you could have let me know to direct you to the other parking area for easier parking.
Anton S - Des 2018
Algehele gradering
Mooi ligging, diens swak.
Lees meerYvette E - Des 2018
Algehele gradering
Parkering vir groot voertuie is 'n probleem.
Paradise Heads Self-catering se terugvoer
The chalets are self-catering and there should have been an information sheet on the countertop which says that the chalets are not serviced and that if you need anything to please come to reception. I have just checked and unfortunately, it has been removed. I can only apologise for that. We have a visitor information board outside reception for all the guests to browse through. On arrival, we give you a map of the area. Due to the water restrictions, we do the linen every 4 days. The reason the reception door is closed is because of the wind. The security gate is closed as this is our private residence and we have had guests try to take the TV from their room and I have had numerous cell phones removed from the reception. As far as the spiders and insects go we are in a National Park area, also due to the fires, the ecology is not back to its normal balance yet, hence the insects. I am very sorry you didn't enjoy your stay.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Upper Lloyd-straat 6, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang