Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Heads Self-catering

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Lloyd-straat 6, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Paradise Heads Self-catering bied gaste-eenhede en is in Knysna geleë. Die gastehuis is ideaal geleë 'n entjie se ry vanaf verskeie besienswaardighede en geriewe in die dorp.

Verblyf by Paradise Heads Self-catering bestaan uit 5 eenhede wat 2 tot 4 persone kan akkommodeer. Elke eenheid bestaan uit 'n oopplan-leefarea en beskik oor 'n privaat badkamer. 1 van die eenhede het 'n goed toegeruste kombuis, en die res van die kamers het elk 'n kombuisie met basiese toebehore.

Boonop bevat sommige van hierdie 'n verwarmer, waaier en TV met gedeelde DStv-kanale op 'n eerste kom, eerste bedien-basis. Die kanale word vanaf die hoofwoning beheer en kanale moet aangevra word. Gratis WiFi-internet is ook beskikbaar op die eiendom.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie. Paradise Heads Self-catering is ideaal as 'n basis vanwaar jy die Knysna Quays Waterfront, winkelsentrums, natuurreservate en ander besienswaardighede in die deel van die Tuinroete kan verken.

Neem asseblief kennis: Ons is gesluit op die 25ste Desember, daarom word geen-inklok- of uitklokdatums op daardie dag verwerk.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.6
Veiligheid
4.2
Wat gaste dink
Dillan D
Saam met vriende
5.0
Perfect for purpose. Great place to lay our weary heads after a day at Simola Hill Climb!. Beds were clean and made and great service f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023
Emelisa M
Gesin met klein kinders
5.0
Alles was veilig, netjies en ons is net met gasvryheid hanteer. Dankie vir vriendelikheid.
Mrt 2023
Sandi N
4.6
Refreshing. I had a beautiful and restful night at the place. The room was clean and warm enough. A quiet and beautiful environment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Joanne P
4.4
Very cost-effective, beautiful view, provides what you need. I needed a cost-efficient place to stay for two nights, and this fit the b...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Tania S
Gesin met klein kinders
4.2
Net genoeg. Presies wat ons nodig gehad het vir 'n vinnige oorbly.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Celester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Upper Lloyd-straat 6, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paradise Heads Self-catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Lloyd-straat 6, Paradise, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyM2UwZTJiLTQxM2UtNDRiYy1hZDZiLWQ0ZWNlNjQzN2MwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 72 5 1 4 6 Upper Lloyd Street Paradise 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.035438981977 23.037728813492

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang