Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Holiday Resort

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Laraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Paradise Holiday Resort
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Mike R - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike R

Wonderful location, beautifully kept and clean. Always a pleasure to stay there.

See stars.

Deon K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K

Magnificent.

Went here with my wife on honeymoon. Unfortunately she had to go to hospital during our stay. The host made our stay so much more than just a honeymoon. I sincerely hope to see you again.

Jean D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean D

Skoon, veilig en waarde vir geld.

Baie lekker, vriendelike diens en waarde vir geld. Sal weer daar gaan vakansie hou. Baie dankie.

Jan Adriaan G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan Adriaan G

Peaceful.

Very nice and peaceful.

Stiaan P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stiaan P

Baie lekker en so privaat. Niemand pla nie en baie om te doen op die oord.

Baie lekker gewees en lekker privaat.

Marinda R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda R

Ons wou gaan ontspan en ons het. Dit was werklik 'n vakansie.

Lorraine het uit haar pad gegaan om dit so gerieflik moontlik te maak vir ons en sy het haarself oortref. Ons gaan beslis weer by Paradise ontspan. Ons het absoluut tuis gevoel.

Geordie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geordie V

Die oord is baie veilig en naby 'n pragtige strand.

Die mense daar is vriendelik en behulpsaam. Ons het dit baie geniet!

Paradise Holiday Resort se terugvoer

Thank you Geordie. We would love to have you all visiting us again in the near future.

Paradise Holiday Resort
Margaret G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret G

Loved the cabin.

The stay at the cabin was amazing. Beautiful view. Friendly service.

Margaret G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret G

Peaceful, friendly and very neat and clean.

Very lovely place. Peaceful. Would recommend anytime. Friendly owners. Very safe.

Jaun V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun V

Uitstekende verblyf.

Paradise Holiday Resort is netjies, skoon en in 'n estaury geleë. Die natuurskoon en rustigheid is perfek om weg te breek. Dit is geleë tussen heelwat bekende strande en jy kan kies en keur waarnatoe jy wil gaan. Ongelukkig nie loopafstand van strande nie, tensy jy daagliks oefen en fiks is. Die oord is baie rustig en nie so besig soos ander groot oorde nie.

Paradise Holiday Resort se terugvoer

Dankie vir die goeie resensie. Hoop om julle gou weer hier welkom te heet.

Paradise Holiday Resort
Nosipho N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nosipho N

Marvelous.

Keep up the good work, your place is nice and clean, we enjoyed it.

Paradise Holiday Resort se terugvoer

Thank you we would love to have you visit us again soon!

Paradise Holiday Resort
Andre A - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre A

Fantastic value for money. Excellent accomodation.

I was very impressed with how much the place had to offer for the price that we paid. I will definitely stay here again. The owner was also very helpful at check-in. Great service and very friendly.

Margaret P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret P

Puik en vriendelike diens sal beslis weer inboek.

Die eerste keer wat ons daar inboek a. g. v van 'n ander bespreking wat verkeerd geloop het, ek is spyt dat ek nie die hele vakansie by Paradise ingeboek het nie, maar volgende vakansie is ek beslis daar vir die hele vakansie.

Paradise Holiday Resort se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek en die ondersteunende resensie.
Julle is baie welkom om weer (en weer) Paradise te besoek.
Groete.
Paradise Holiday Resort

Paradise Holiday Resort
Bevan V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bevan V

Lovely, relaxing and fun for us and our kids.

Lovely pool, play area and a jungle gym and trampoline. We sat outside most of our stay and just relaxed. If we had a problem they would sort this out within a few minutes. It was a very lovely weekend for my whole family. We will definitely book it again. Thank you for a great stay.

Paradise Holiday Resort se terugvoer

It was an absolute pleasure having you and your family here with us, we do hope to have you visit us soon again!

Paradise Holiday Resort
Karen E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen E

Great.

Lovely and close to everything.

Dhinesh B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dhinesh B

Lovely place.

Quiet place for relaxing with family.

Magda B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Groot probleem, wou nie huistoe gaan nie!

Wat 'n wonderlike, skoon rustige oord. Baie netjies en skoon met alles wat mens benodig. Enigste probleem was dat ons moes oppak en huis toe gaan.

Angeline H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angeline H

I had a relaxing stay.

I went with family and young kids, the resort is beautiful, safe and worth trying. Although we had a challenge with understanding how the gas geyser works, but overall experience was great.

Johan E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan E

Heerlik gekuier. Wilhelm en personeel het ons baie tuis laat voel.

Oord naby aan gewilde strande, maar ongelukkig nie binne loopafstand nie. . Geen restaurant/kroeg op perseel, maar verskeie restaurante in die omgewing en naby aan Wild Coast Sun. Wild Waves Waterpark was 'n wenner vir wanneer die strande se son en sand te veel raak.

Remona P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Remona P

Paradise Holiday Resort is perfect for a serene getaway, tucked away in the heart of nature.

The resort has amazing views, it's clean, neat, and has the most friendly staff.

Sarlette M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarlette M

We thoroughly enjoyed our stay and we are already planning our next visit to the resort.

All facilities were clean and well maintained, the resort was serviced daily and is really perfectly located. Very very safe for children of all ages.

Paradise Holiday Resort se terugvoer

Good day Sarlette,
It was an absolute pleasure having you and your family here.
Look forward to your return visit.
Warm regards,
Laraine and Will

Paradise Holiday Resort
Vanaf R600
R600 R480
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
R600 R480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R61, Canaan, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtEsZsz0h66oFvOummpPDNuRHTISwSmzHBst5xW1Uqas5DdvYtD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R480 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Off the R61 Canaan 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.921320504984 30.295586932541

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang