Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain bliss in the Winelands

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koppiesstraat, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Mountain bliss in the Winelands is 'n bekoorlike toevlugsoord op 'n organiese plaas in die Wynlande. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met asemrowende 360-grade berguitsigte. Hierdie huis is 'n uitstekende keuse vir gesinne en vriende wat op soek is na rustige vakansieverblyf. Swem in die pragtige panoramiese swembad of geniet die asemrowende uitsigte terwyl jy in die sprankelende borrelbad geniet waar jy ook van sy helende osoneerder-funksie kan gebruik maak.

Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers, wat gemaklik tot 8 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en dit het ook 'n en suite-badkamer, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die 4de slaapkamer in 'n solderkamer is en met 'n koninggrootte-bed ingerig is.

Die kombuis is oopplan na die eetarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, SMEG oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en lei na 'n ruim leefarea met 'n kaggel, 'n TV en oorgenoeg gemaklike sitplek. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Daarbenewens is daar 'n aparte houtpaneel-vermaakarea met sitplek, tafeltennis, 'n pooltafel, 'n TV en 'n gimnasium. Die eiendom het 'n swembad met 'n panoramiese uitsig oor die berge. Die swembad is toeganklik vanaf die houtdek met buitemeubels. Die villa bied 'n braai op die patio of 'n houtvuur boma. Internet regdeur die eiendom en veilige parkeerplek is beskikbaar vir die gaste.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Russies

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bistra Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Koppiesstraat, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain bliss in the Winelands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koppiesstraat, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a11aca90f72d467e5b5abec195accb9b651e6b1e0b8ea91ba7bb20a1d25ca0143acd8da9d27e472b03d4548a44e904e4c13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 950 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Koppies Road Villiersdorp 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.921651100502 19.380533772982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang