Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain bliss in the Winelands

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koppiesstraat, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Mountain bliss in the Winelands is 'n bekoorlike wegbreekplek op 'n organiese plaas in die Wynlande. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met 'n asemrowende, 360 grade-uitsig op die berge. Dit is 'n uitstekende keuse vir gesinne en vriende wat rustige vakansieverblyf soek. Gaste kan in die pragtige swembad swem en die panoramiese uitsigte vanuit die warmbad met 'n Ozone-funksie geniet.

Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer is in die solder en het 'n koninggrootte-bed.

Die oopplankombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n Smeg-oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en die ruim sitarea het 'n kaggel, TV en genoeg gemaklike sitplek. Gratis WiFi word voorsien.

Daar is ook 'n aparte kuierarea met houtbekleding wat 'n sitarea, tafeltennistafel, pooltafel, TV en gimnasium het. Die huis het 'n swembad met 'n panoramiese berguitsig. Die swembad kan bereik word vanaf die houtdek met buitemeubels. Die villa het ook braaigeriewe op die stoep en 'n houtvuurboma. Internet en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Russies

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Mountain bliss in the Winelands
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Bistra Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Koppiesstraat, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain bliss in the Winelands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapse Wynlande Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koppiesstraat, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a11aca90f72d467e5b5abec195accb9b651e6b1e0b8ea91ba7bb20a1d25ca0143acd8da9d27e472b03d4548a44e904e4c13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 950 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 Koppies Road Villiersdorp 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.921651100502 19.380533772982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang