Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Lake

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moodie-straat, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Paradise Lake bied 'n nuutgeboude selfsorgwoonstel op die Sedgefield-strandmeer en spog met asemrowende uitsigte in elke rigting. Die gerieflike ligging naby die dorp maak voorsiening vir vinnige inkopie-uitstappies, terwyl tennisbane en rolbal ontspanningsgeleenthede bied vir gaste om te geniet.

Dié eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 1 tot 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die eenheid lei na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n lieflike patio met braaigeriewe en buitesitplek en kyk uit oor die welige groen en kinderspeelarea. Gaste kry veilige parkeerplek.

Omring deur 'n oorvloed van daaglikse aktiwiteite en wild, kan gaste smul aan visvang, voëlkyk en kanovaart, en die internasionaal bekende Wild Oats Markets verken, onder andere besienswaardighede. Geleë net 30 kilometer buite Knysna en 40 kilometer vanaf George, bied Paradise Lake 'n perfekte mengsel van rustigheid en toeganklikheid.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Abrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Moodie-straat, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paradise Lake het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 11
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moodie-straat, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA737b09cadf4c9722738ee7b7d792bd39b2a3c34fbd54eb048ffe96ad48df732004f2ad0189ec3a2198399b9a94f5c081930b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Moodie Street Sedgefield 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.014923016043 22.788302958336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang