Paradise On Sea Holiday Apartments
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Marike L - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike bederf vir kinders met speletjieskamer!
Steven P - Jun 2023
Algehele gradering
Fantastic place to stay!
Eva C - Jan 2023
Algehele gradering
Awesome place for a group or small family.
Lees meerFanie E - Feb 2024
Algehele gradering
Fantastiese uitsig oor die see vanaf die boonste gedeelte.
Lees meerMark B - Jun 2024
Algehele gradering
Asemrowend.
Jennifer P - Jul 2024
Algehele gradering
Christelle really tried making our stay pleasant, checking up if we needed anything.
Lees meerMagda J - Mrt 2024
Algehele gradering
Aangenaam.
Petro F - Jan 2023
Algehele gradering
Vriendelike diens en 'n pragtige uitsig oor die see so ver as wat die oog kon sien.
Hannelie C - Apr 2023
Algehele gradering
Goed geleë en lieflike uitsig!
Paradise On Sea Holiday Apartments se terugvoer
Goeiedag... dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Kom kuier gerus weer, Groete
Dean V - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Paradise On Sea Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie. Julle vriendelikheid word waardeer. Ek hoop ons sien julle weer. Groete,
Riaan V - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike verblyf. Pragtige ligging en goeie diens.
Charles R - Jul 2023
Algehele gradering
Location very good on the beach, a nice place.
Harvie V - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Marindean L - Des 2022
Algehele gradering
Ontsnap na jou eie klein paradys!
Tertia K - Aug 2022
Algehele gradering
Skoon, netjies, perfek.
Zaahiera S - Mei 2022
Algehele gradering
A wonderful stay. Stunning view.
Paradise On Sea Holiday Apartments se terugvoer
Goeiedag, baie dankie. Ek waardeer jou eerlike positiewe kommentaar. Sien uit om julle weer te akkommodeer as gaste.
Antoinette E - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gerus met die pragtige uitsig op die stoep.
Shanett G - Mei 2022
Algehele gradering
Ongelooflike langnaweek saam met my gesin.
Lees meerParadise On Sea Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie, ons streef daarna om ons gaste net die beste te gee. Dit was 'n plesier om julle as gaste te akkommodeer. Sien uit om weer van julle te hoor. Groete
Ashley S - Okt 2022
Algehele gradering
Tydjie daar was baie lekker.
Paradise On Sea Holiday Apartments se terugvoer
Goeiedag Asley. Ek is jammer vir die ongerief. Die bewys van inbetalling het ek eers 'n dag nadat julle gearriveer het ontvang, so van my kant af maak ek verskoning. Glo julle het lekker gekuier. Die flinke en vriendelike optrede van die bestuurder wat op die perseël bly, het dit moontlik gemaak dat julle eenheid binne 'n uur reg was om te okkupeer. Groete
Mark F - Aug 2022
Algehele gradering
Great host and great location!
Charmaine V - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het Jeffrey's Bay baie geniet.
Gerrit V - Mei 2022
Algehele gradering
Na 4 dae van grondpad ry en in die bos spandeer het ons uitgesien na bietjie meer gerief en waarde vir geld.
Lees meerParadise On Sea Holiday Apartments se terugvoer
Gerrit, ons is baie jammer dat u onlangse verblyf teleurstellend was. Ons kan net dink hoe moeg en geirriteerd mens is na 4 dae se grondpad en bosverblyf is. Ons vakansiehuis bied al jare 'n rustige, gemaklike en vredevolle oase vir ons familie, en ons sou graag wou hê dat ons gaste dieselfde ervaring hier beleef. Die slot wat met u aankoms, met die oop en toe sluitery gebreek het, is voorwaar 'n onvoorsiene gebeurtenis wat ons ongelukkig nie dadelik kon regmaak nie. Ek is seker u het opgelet dat die hoofingang wat na al die eenhede lei, gesluit word in die laatmiddag, asook die staalhekke aan die voorkant van die eiendom. Ek wil u dus verseker dat u veiligheid ten alle tye in ag geneem is tydens u verblyf van een nag. Ons neem kennis van u kommentaar en streef altyd daarna om ons gaste se verwagtings te ontmoet en selfs te oorskry. Hoop ons sien u gou weer.
Melissa L - Jan 2022
Algehele gradering
Great location, old units.
Jackie N - Aug 2022
Algehele gradering
Die plek was vuil. Die plek word nie instand gehou nie. Die gordyne blok nie die lig wat op die hoofslaapkamer skyn nie. Gaste/inwoners maak geraas. Nie spesifieke parkeerplekke toegeken nie.
Talana G - Apr 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Paradise On Sea Holiday Apartments se terugvoer
Baie dankie vir julle eerlike gradering. Ek is bly julle het julle kuiertjie by ons geniet. Ons sien uit om weer van julle te hoor. Groete.
Brenda M - Mrt 2021
Algehele gradering
Waarlik "Paradise" by die see!
Lees meerBetsie D - Des 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly met mooi see-uitsig en kon daagliks afstap strand toe. Helemal gepas vir gesin met kinders.
Sharon K - Jan 2020
Algehele gradering
Had an awesome holiday, units however need some maintenance done.
Barbara M - Apr 2019
Algehele gradering
Great appartments, located right on the beach! Paradise is the right word!
Marina B - Jan 2019
Algehele gradering
Wow.
Dave W - Jan 2019
Algehele gradering
It was good but no info given.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit was goed, maar geen inligting ontvang nie.
Die plek waar ons bly, was perfek, maar om op die perseel te kom was 'n nagmerrie. Niemand het ons ingelig dat ons die sleutels in Jeffreysbaai moes optel nie. Ons het buite gesit en probeer om julle ouens te bel, maar was nie beskikbaar nie. Ons het toe die nommer op die bord van die perseel probeer kyk en dit het nie gelui nie. Ons het in die hitte gewag totdat 'n vrou van die strand af kom en sy het ons vertel dat ons die sleutels in Jeffreysbaai moes optel, want hulle was ook daar op vakansie. So het ons na Jeffreysbaai toe gegaan en die sleutels gekry. By aankoms het ons net binne gegaan om vas te stel dat daar geen toiletpapier in die badkamers was nie, dus moes ons teruggaan om papier te koop. Die verblyf was net goed vir die aankoms inligting wat voorlê.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marlon W - Mei 2018
Algehele gradering
Lekke lekke lekke ... groot huis met asemrowende see-uitsigte.
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Botha Straat, , Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang