Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise On Sea Holiday Apartments

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Marike L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Heerlike bederf vir kinders met speletjieskamer! Gerieflike afpak vir ons reis tussen Port Alfred en George.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Fantastic place to stay! Best views you could wish for and right on the beach! Johan, the host, is excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eva C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Awesome place for a group or small family. Great units with beautiful views. The rooms, bathrooms as well as open-plan kitchen were very neat and tidy. Totally loved that the kitchen had everything and more that you need from baking, cooking and braai utensils! Johan was a great help being on the premises the whole stay through. Our friends definitely enjoyed their stay, we booked 2 units and the space was perfect to accommodate our group. The only bummer was the load shedding!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Fantastiese uitsig oor die see vanaf die boonste gedeelte. Ons het baie lekker gebly met 'n pragtige see-uitsig en 'n ruim woonstel met 'n pragtige dakontspanningslokaal met groot vensters. Johan het ons vriendelik ontvang en verseker gemaak dat alles reg is. Ongelukkig is iemand besig om 'n dubbelverdieping huis voor die akkommodasie te bou wat die uitsig vanaf die onderste verdiepings gaan benadeel. Die uitsig vanaf die dakontspanningslokaal sal nog steeds fantasties wees. Die 4 vir netheid beteken nie dat die plek nie skoon is nie, maar eerder dat die gebou verseker aandag benodig, veral die houttrappe wat die hoofingang is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Asemrowend. Verskriklik ongelooflik baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer P
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2024

Christelle really tried making our stay pleasant, checking up if we needed anything. Excellent view, relaxing and you definitely pay for the view and it's worth every penny. The accommodation unit was clean but can do with some maintenance such as cracking and lifting of tiles on the balcony of rooms. Very annoying sounds on the roof kept us awake for 2 nights when the wind blew, an indoor fireplace could not be used and everything and our clothes smelled like smoke a real minus cause it was cold weather. We also had to supply our own towels and toilet paper for the duration which was a first from any bookings with you. I will most definitely return and trust maintenance would have seen to the roof's noise and fireplace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Magda J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2024

Aangenaam. Dit is 'n baie lekker plek. Ongelukkig is ons nie ingelig dat daar reg voor ons eenheid gebou word nie. Dit versper die uitsig oor die see. Daar is wel genoem daar word langs ons gebou, maar nie voor ons eenheid nie. Dit kan dalk genoem word. Ons sou 'n heel ander eenheid as bespreek het. Daar kort dalk hier en daar bietjie herstelwerk. Tegels, ens. Maar andersins was dit aangenaam.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Petro F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Vriendelike diens en 'n pragtige uitsig oor die see so ver as wat die oog kon sien. Eienares was baie vriendelik en tegemoedkomend. Dit was lekker slaap en lekker verblyf en die uitsig was die lekkerste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2023

Goed geleë en lieflike uitsig! Baie netjiese en gerieflike eenheid by stil strand weg van die gejaag. Baie goeie kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Paradise On Sea Holiday Apartments
Goeiedag... dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Kom kuier gerus weer, Groete

Dean V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2023

Wonderlik. Vriendelik, behulpsaam. Die eenheid beskik oor alles wat nodig is vir 'n wonderlike vakansie. Dit was regtig tops!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Paradise On Sea Holiday Apartments
Baie dankie. Julle vriendelikheid word waardeer. Ek hoop ons sien julle weer. Groete,

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Botha Straat, , Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9faecc97f944f2a61cea5610b911d304e350bb5172c632183ded73403afe7ef16dc9735e91fcc78833f55b592778532b1ef6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 6) 33 5 1 5 16 Botha Street Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.103932697753 24.890228906746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang