Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise on the Vaal

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Kathleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 17 resensies vir Paradise on the Vaal
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Devin C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Devin C

Baie lekker en langs die rivier kan nie rustiger kry nie.

Baie lekker gebly, groot erf en die rivier is baie nice, great view.

Belinda M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda M

Groep kuier, Vaalrivier, mooiste uitsig en vakansie atmosfeer.

Ons het heerlik gekuier. Pragtige uitsig oor die swembad en rivier. Die mooiste tuin, dit voel behoorlik soos vakansie. Die huis is gemaklik, met alles wat nodig is. Ons is vriendelik ontvang deur die gasvrou, en sy het gesorg dat ons tuis voel. Sal beslis weer kom kuier.

Adri S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri S

Excellent.

Love the atmosphere!

Ivan S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan S

Very comfortable and quiet accommodation.

Very soothing atmosphere and tranquil.

Paradise on the Vaal se terugvoer

It was a pleasure to host you and your friends. Thanks for visiting Paradise on the Vaal.

Paradise on the Vaal
Hester D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester D

Heerlik gekuier! Sal beslis weer gaan.

Dis 'n pragtige ou huis met 'n baie mooi erf wat uitloop op die rivier. Rustig en stil. Huis was baie netjies en skoon. Daar is alles wat jy mag nodig kry. Heerlik gekuier!

Paradise on the Vaal se terugvoer

Thanks Hester. Was a pleasure to host you and your friends.

Paradise on the Vaal
Elsabe J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elsabe J

Dit was waarlik ‘Paradise’. Ons het heerlik gebly.

Asemrowend mooi en natuur beeldskoon. 'n Rustige wegbreek, net wat ons nodig gehad het.

Lizanne S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Lizanne S

Huis is goed geleë, buite-area wat uitkyk op die rivier is pragtig, maar die huis kort baie aandag!

Die huis is op 'n prime spot! Huis was skoon, maar kort dringend 'n opgradering. Dekor, eetgerei, gordyne is baie oud en lyk verwaarloos. Huis moet minimalisties wees, te veel goed wat onnodig is en rondstaan. Kombuiskaste kan ook vervang word. Gasvrou was baie aangenaam en dadelik op ons boodskappe geantwoord. Die huis het baie potensiaal, maar moet aandag aangegee word.

Jaendri V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jaendri V

Fantasies.

Ons het dit vreeslik baie geniet!

Natascha H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Natascha H

Totally overpriced!

Geen warm water gehad vir hele naweek nie, beddegoed oud en uitgewas, duvet inners ouer as tyd. Koffie stasie: geen suiker of melk/Cremora. Swembadwater was grasgroen, gasvrou het geen opleiding in dit wat sy moet doen nie.

Salome G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome G

Relaxation

Highly satisfied stay.

Paradise on the Vaal se terugvoer

It was a pleasure to host Salome and her family. Thanks for visiting Paradise on the Vaal.

Paradise on the Vaal
Boet C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Boet C

Heerlike, gerieflike verblyf, pragtige tuin!

Dit is werklik 'n paradys, so 'n pragtige tuin tot teen die oewer van die rivier, skoon swembad, naby winkels en eetplekke en gerieflik ingerig.

Amanda J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda J

Hidden haven of natural tranquility.

Stunning outdoor natural garden and the vibrant flowing Vaal was so welcoming - we totally relaxed within this beauty.

Paradise on the Vaal se terugvoer

It was a pleasure to host you and your family at Paradise on the Vaal, Amanda. I am ao pleased you had a relaxing weekend.

Paradise on the Vaal
Olga K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Olga K

Very relaxing stay, near nature, for a family of 6.

We were a family of 6, with 2 children aged 3 and 6, and found the house and sleeping arrangements in good condition and well catered for. There is 2 sofas in the sitting room that will accommodate 2 extra children as well. For fishing you will need water boots to get near the rocks and pools. There is a lot of steps from the house to the pool and riverfront that elderly people will find difficult to negotiate. It is a very relaxing place to be, very near to nature, with lovely river views from the house. We will definitely stay at this paradise again.

Paradise on the Vaal se terugvoer

It was a pleasure to host Olga's family. it is easier to use the paths on the sides of the property to get to the river rather than walking down the steps!
Hope to host you again soon

Paradise on the Vaal
Marietjie K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie K

Lekker boomryk, swembad is 'n treffer vir die kinders.

Lekker gebly en gekuier, rustig by die water.

Jiten S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jiten S

Amazing stay. My toddler enjoyed being outside.

We had a wonderful time at Paradise on the Vaal. The place is spacious and extremely clean. The kitchen is also well equipped. The house is situated on the river and the yard is spacious. My 3 year old had a great time playing outside. We will definitely make a return at some point.

Paradise on the Vaal se terugvoer

Thanks for your review, Jiten. So pleased you and your family enjoyed your visit to Paradise on the Vaal and look forward to hosting you again soon.

Paradise on the Vaal
Almarie N - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Almarie N

Die ligging is fantasties - heerlike speel plek vir kinders

Ons en die kinders het baie lekker ontspan. Nie 'n groot dilemma nie, maar die skottelgoedwasmasjien was ongelukkig stukkend

Paradise on the Vaal se terugvoer

Thank you for visiting Paradise on the Vaal Almarie. My apologies that the dishwasher was leaking, I have now had that repaired.
Look forward to hosting you again soon.

Paradise on the Vaal
Llewellyn N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Llewellyn N

Baie lekker. Kookgerei swak (potte en panne).

Naweek baie geniet. Buite-area mooi.

Paradise on the Vaal se terugvoer

Thank you for staying at Paradise on the Vaal, Llewellyn. Pleased you enjoyed the weekend. I will check the pots and pans and replace them.

Paradise on the Vaal
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Transvaalstraat 3, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc33106f70e26c314758650363fc190f5141cd2d90fb23e07c04373f086fc15af584825b6a7630b4c2bfcfc5e7ed0f36ccb98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 3 Transvaal Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -26.895523 27.454297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang