Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise on the Vaal

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Devin C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker en langs die rivier kan nie rustiger kry nie. Baie lekker gebly, groot erf en die rivier is baie nice, great view.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Groep kuier, Vaalrivier, mooiste uitsig en vakansie atmosfeer. Ons het heerlik gekuier. Pragtige uitsig oor die swembad en rivier. Die mooiste tuin, dit voel behoorlik soos vakansie. Die huis is gemaklik, met alles wat nodig is. Ons is vriendelik ontvang deur die gasvrou, en sy het gesorg dat ons tuis voel. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Excellent. Love the atmosphere!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2023

Very comfortable and quiet accommodation. Very soothing atmosphere and tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathleen
Paradise on the Vaal
It was a pleasure to host you and your friends. Thanks for visiting Paradise on the Vaal.

Hester D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Heerlik gekuier! Sal beslis weer gaan. Dis 'n pragtige ou huis met 'n baie mooi erf wat uitloop op die rivier. Rustig en stil. Huis was baie netjies en skoon. Daar is alles wat jy mag nodig kry. Heerlik gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathleen
Paradise on the Vaal
Thanks Hester. Was a pleasure to host you and your friends.

Elsabe J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2022

Dit was waarlik ‘Paradise’. Ons het heerlik gebly. Asemrowend mooi en natuur beeldskoon. 'n Rustige wegbreek, net wat ons nodig gehad het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lizanne S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2022

Huis is goed geleë, buite-area wat uitkyk op die rivier is pragtig, maar die huis kort baie aandag! Die huis is op 'n prime spot! Huis was skoon, maar kort dringend 'n opgradering. Dekor, eetgerei, gordyne is baie oud en lyk verwaarloos. Huis moet minimalisties wees, te veel goed wat onnodig is en rondstaan. Kombuiskaste kan ook vervang word. Gasvrou was baie aangenaam en dadelik op ons boodskappe geantwoord. Die huis het baie potensiaal, maar moet aandag aangegee word.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Jaendri V
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Jul 2022

Fantasies. Ons het dit vreeslik baie geniet!

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Natascha H
Kort verblyf
2.6
Okt 2022

Totally overpriced! Geen warm water gehad vir hele naweek nie, beddegoed oud en uitgewas, duvet inners ouer as tyd. Koffie stasie: geen suiker of melk/Cremora. Swembadwater was grasgroen, gasvrou het geen opleiding in dit wat sy moet doen nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Salome G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Relaxation Highly satisfied stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kathleen
Paradise on the Vaal
It was a pleasure to host Salome and her family. Thanks for visiting Paradise on the Vaal.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Kathleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Transvaalstraat 3, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc33106f70e26c314758650363fc190f5141cd2d90fb23e07c04373f086fc15af584825b6a7630b4c2bfcfc5e7ed0f36ccb98?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 17 5 1 5 3 Transvaal Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -26.895523 27.454297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang