Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Private

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wayne M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Accommodation high up on the mountain overlooking the Knysna lagoon. The accommodation was different unlike anything else out there. It felt like living in a retreat high up on the mountain where you could enjoy peace and tranquility. The owners thought of everything when designing this place as all your needs and more were met.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois & Ellie
Paradise Private
Hi Wayne, thank you for taking the time to write such a beautiful review. We do appreciate it. It was great meeting and hosting you both and you are most welcome to visit us again. Warm regards, Ellie & Francois.

Andrea S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gemaklik, snoesig, skoon en waarde vir geld! Wat 'n heerlike ervaring! Dit voel werklik soos 'n klein 'paradise' aan die bopunt van 'n buurt. Die cottage is haarfyn en optimaal beplan en elke dingetjie het sy plek. Netjies, skoon en nogal luuks! Die huisie bevat ook alles wat jy moontlik sou nodig hê. Ons gasvrou het vir ons 'n bottel wyn, sjokolade, koeldrankies en melk in die cottage gelos. Absoluut waarde vir geld! Ons het in die Stone cottage gebly, maar sal beslis volgende keer bietjie ekstra betaal om die merkwaardige uitsig van een van die ander cottages te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonio M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Was my 1st stay and not my last, see you again end 2024. Excellent location, close to the harbour. So much to view. Had a 5-hour day trip out mixing with locals. Went on a boat cruise. Let's be frank, that place rocks. A must-go for newlyweds. Family outings must be planned, but yes, I will see Knysna soon again. Where I stayed, the host was friendly with our 1st meetup. She gave us an overview of the place and of Knysna in general. The venue was 100% enjoyable, clean, well-positioned, and updated. Rating 10 out of 10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanique P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Amazing views and exceptional service! Ellie and Francois make a dynamic couple and received us with a warm welcome. The views are exceptional and the service is excellent. They go above and beyond for the guests with quite a few extra perks that you don't receive elsewhere. We will definitely be staying there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

A hidden gem. Wow, what can I say, from the hosts Francois and Ellie, to the amazing studio, views and so so much more. I will be back. This was part of a weekend getaway for my hubby's 60th. He was blown away and the atmosphere created such a tranquil environment, I will recommend it to anyone wanting to get away to relax with the spectacular views of the lagoon all the way to Knysna Heads. An amazing stay and experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Bitter lekker. Baie mooi uitsigte en vriendelike en vinnige diens. Oom Francois en tannie Ellie het ons hartlik verwelkom. Ek sal Paradise Private vir enige nuwe of ou getroude paartjie aanbeveel. Die uitsig is bitter mooi en as jy nie 'n uitsig van die Knysna-koppe het nie, is daar 'n aparte deck wat dan vir jou die beeldskone uitsig bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Waarde vir geld en vriendelike mense wat baie moeite doen. Baie dankie vir alles! Dis regtig die klein detail wat die verskil maak, weereens baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Heerlik gerus. Asemrowende uitsig. Baie netjies. Ons het heerlik gekuier. Waarde vir geld. Sal beslis aanbeveel vir ander. Beste uitsig van die lagoon. Het die ekstra ontbyt geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Uitsig, diens en netheid tops! Asemrowende uitsig oor die hele Knysna. Vir seker waarde vir geld! Was vriendelik ontvang en het elke oomblik geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Asemrowende uitsig, privaat. Fantastiese gasheer en gasvrou. Die studio hoog geleë en bied asemrowende uitsig. Alles van hierdie verblyf oortref jou hoogste verwagtinge. Dis privaat en studio is baie stylvol uitgelê, foto's gee nie genoeg krediet aan die detail nie. Ellie en Francois is fantasiese gasvrou en gasheer en omgee-mense. Vir seker goeie waarde vir geld. Kan nie wag om weer te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois & Ellie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Loeriestraat 13, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbfe94d66e280e8c4173baa6d64f44021029b8520a1962617a0947db152068fd01b9de57a318b3243ae761f6319a5e3da83ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 13 Loerie Street Paradise 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -34.032852214756 23.033406883478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang