Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise River Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Staanplek 53, Ndlovumzi Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Vanaf R3 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Paradise River Lodge is op die oewer van die Olifantrivier in die Ndlovumzi Natuurreservaat wat sowat 35 km buite Hoedspruit is. Die lodge het 'n oorvloed van voëllewe en wild waarvoor gaste kan uitkyk.

Verblyf word in 5 kamers aangebied. Die Kingfisher Apartment het 2 dubbelbeddens en 'n solderkamer met 'n enkelbed vir 'n kind. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met selfsorggeriewe toegerus en die sitarea het 'n rusbank en etenstafel met stoele.

Die Woodpecker- en Turaco-kamers is identies versier en het albei 'n dubbelbed, enkelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n privaat buitelugstort wat gaste kan geniet. Ander geriewe in die kamer sluit 'n plafonwaaier, klerekas en 'n lessenaar in en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis.

Die Sunbird- en Fishing Owl-kamers is ook identies en het albei 'n dubbelbed met 'n addisionele enkelbed, asook 'n klerekas en lessenaar. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak en toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis en balkon met 'n lieflike uitsig.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, ketel, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Buite is daar 2 etenstafels en die swembad is sentraal by die lodge geleë waar gaste op die sonstoele kan sonbaai soos die rivier verbyloop. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Staanplek 53, Ndlovumzi Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Staanplek 53, Ndlovumzi Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd80bcd2bdcccf13477fbf2dd3c03e072de29c6da400f2bc733d353bf28100aa5fe7226de4e3fe4cdcda2f970f741bf54be0d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 2 mense Stand 53 Ndlovumzi Nature Reserve 1380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.324182749179 30.74303984642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang