Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Sands 6

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Lee-ann S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Beautiful views, comfortable and convenient indoor entertainment area. Easy to check in and out. Clean and luxurious accommodations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Marica
Paradise Sands 6
Thank you for making Paradise Sands 6 your home away from home. You're always welcome.

Aidan B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

A great place, right on the beach. Nice, clean and safe. Lots of room for 6 people to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucia L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Beautiful, peaceful and safe. I would recommend it to anyone, it's a safe environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armand B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Baie mooi plek, ek sal enige tyd weer gaan. Baie mooi plek wat op die strand is en goed ingerig is vir al waai die winde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marica
Paradise Sands 6
Baie dankie vir jul ondersteuning. Jul is altyd welkom in Paradys.

Danie L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Goeie ligging, baie skoon en baie goeie waarde vir geld. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marica
Paradise Sands 6
Baie dankie vir jul ondersteuning. Jul is altyd welkom!

Marle F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mrt 2022

Verblyf reg op die strand was 'n fees. As jy hou van stiller verblyf in semi luuksheid, reg op die strand dan is hierdie stukkie paradys vir jou. Sekuriteit is uitstekend, see uitsig briljant, jy hoor die strand. Eenheid is prakties uitgerig en toegerus met wasmasjien, skottelgoedwasser sowel as tuimeldroër. Enige vakansieganger se droom. Ek sou daarvan gehou het as ons voorste deure op strand kon oopmaak vir makliker toegang tot strand. Die aircon is buite werking en moet vervang word en miskien moet daar na vervanging van van die beddens gekyk word. Andersins uitstekende plek om in te bly teen bekostigbare pryse.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marica
Paradise Sands 6
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Die lugversorger is nagegaan en werk perfek. Dit was moontlik afgeskakel by die distribusie bord. Ons waardeer u terugvoer en streef daarna om u verblyf sorgvry en onvergeetlik te maak. Ons sien daarna uit om u gou weer terug te verwelkom. Groetnis Marica

Richard S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2022

Awesome on the beach stay. What an amazing location and view. Paradise sands is on the beach, clean and modern. The check in process was easy and contact free, with everything in order. The apartment is large, well equipment and what a view. I would highly recommend this accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marica
Paradise Sands 6
Thank you for making Paradise your break away detination. You are always welcome.

Lucraisia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2022

Fantasties en goed toegerus. Die woonstel was netjies en goed toegerus. Die uitsig asemrowend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2022

Beautiful location. Beautiful location close to the beach. Fully equipped accommodation and secure parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marica
Paradise Sands 6
Thank you for making Paradise your break away destination. You are always welcome.

Chantelle H
Kort verblyf
4.4
Mrt 2022

Mooi uitsig oor die see, rustig, veilig en gemaklik. Uitsig was lieflik, atmosfeer was rustig en weer het lekker saam gespeel. Enige voorstel wat ek sal maak is om nog 'n rusbank in te bring vir buite op die stoep.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marica
Paradise Sands 6
Thank you for making Paradise your break away destination. We value your review. You are always welcome.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marica Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 6 Paradise Sands, Seebrieslaan 2, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbe187151cf0fc91947f5d7b4dac3b1c7a16d68944e493d88e6bd72d7da1c71596abc1afadf8a1536b1e69570a5559ed33055?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 Unit 6 Paradise Sands 2 Seebries Avenue 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.088338 24.904834

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang