Paradise Sands 6
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Marica Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Lee-ann S - Jan 2024
Algehele gradering
Beautiful views, comfortable and convenient indoor entertainment area.
Paradise Sands 6 se terugvoer
Thank you for making Paradise Sands 6 your home away from home. You're always welcome.
Aidan B - Des 2022
Algehele gradering
A great place, right on the beach. Nice, clean and safe.
Lucia L - Nov 2022
Algehele gradering
Beautiful, peaceful and safe.
Armand B - Okt 2022
Algehele gradering
Baie mooi plek, ek sal enige tyd weer gaan.
Paradise Sands 6 se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning. Jul is altyd welkom in Paradys.
Danie L - Jun 2022
Algehele gradering
Goeie ligging, baie skoon en baie goeie waarde vir geld.
Paradise Sands 6 se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning. Jul is altyd welkom!
Marle F - Mrt 2022
Algehele gradering
Verblyf reg op die strand was 'n fees.
Lees meerParadise Sands 6 se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Die lugversorger is nagegaan en werk perfek. Dit was moontlik afgeskakel by die distribusie bord. Ons waardeer u terugvoer en streef daarna om u verblyf sorgvry en onvergeetlik te maak. Ons sien daarna uit om u gou weer terug te verwelkom.
Groetnis Marica
Richard S - Apr 2022
Algehele gradering
Awesome on the beach stay.
Paradise Sands 6 se terugvoer
Thank you for making Paradise your break away detination. You are always welcome.
Lucraisia L - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties en goed toegerus.
Louis R - Jan 2022
Algehele gradering
Beautiful location.
Paradise Sands 6 se terugvoer
Thank you for making Paradise your break away destination. You are always welcome.
Chantelle H - Mrt 2022
Algehele gradering
Mooi uitsig oor die see, rustig, veilig en gemaklik.
Paradise Sands 6 se terugvoer
Thank you for making Paradise your break away destination. We value your review. You are always welcome.
Elane V - Mrt 2022
Algehele gradering
Wonderlike uitsig, rustige omgewing.
Paradise Sands 6 se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons streef daarna om u verblyf onvergeetlik te maak. Ons sien uit daarna om u gou weer te verwelkom.
Groete
Marica
Martin S - Des 2021
Algehele gradering
Puik puik puik.
Paradise Sands 6 se terugvoer
Baie dankie. Jul is altyd welkom.
Louw R - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtige uitsig oor die see vir 'n lekker kuier en ontspan.
Paradise Sands 6 se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoer. U is altyd welkom.
Eliska S - Sep 2021
Algehele gradering
Lieflike en rustige eenheid met die mooiste uitsig!
Lees meerParadise Sands 6 se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering.
Julle is altyd welkom in Paradys en ons hoop om julle gou weer hier te verwelkom.
Johnathan R - Aug 2021
Algehele gradering
Ons hou van die plek maar daar was paar probleme.
Lees meer- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 6 Paradise Sands, Seebrieslaan 2, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang