Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Sands 8

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Porchia W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Relaxing. Relaxing, cosy place to stay with kids. Near the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes
Paradise Sands 8
Hi Porchia, I'm glad you relaxed and enjoyed it. See you again in the near future.

Elisma V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Pragtige plek met die mooiste see uitsig. Baie skoon en netjies. Heerlik gebly! Sal definitief weer gaan. Alles was netjies en op sy plek. Ek sal beslis die plek aanbeveel vir enige iemand. Die eienaar is vriendlik en help graag indien jy enige iets benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes
Paradise Sands 8
Dankie Elisma, ons probeer om julle weer te sien.

Janie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Ideale verblyf vir 'n gesin van 5! Ons was na 'n familietroue, en het 'n Ouma by ons gehad, dus was 3 slaapkamers ideaal. Die woonstel was "spotless", met lekker beddens en alles wat mens nodig het. Ons het veilig gevoel, en kon ons huurmotor veilig parkeer in 'n geslote ondergrondse parkade.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes
Paradise Sands 8
Hi Janie, dankie vir jou eerlike resensie en mooi woorde. Hoop om julle weer te kan akkomodeer. Groete, Eckkard

Pierre V
Lang verblyf
4.6
Jan 2024

Rustig. Ligging en gerief van woonstel baie goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johannes
Paradise Sands 8
Dankie vir die goeie resensie

Esmerelda J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2023

Heerlik. Baie lekker rustige en heerlike wegbreek vir families.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes
Paradise Sands 8
Hi Esmeralda ek is bly julle het die rustigheid en skoonheid geniet sien julle weer. Groete Eckkard

Aureola D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Apr 2023

The owner never even came to show his face, he could've at least come to greet us. Other than that it was nice, could've been better. For the money we paid, some shower caps would've been nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Johannes
Paradise Sands 8
Ek bly in Pretoria so ongelukkig kan ek nie elke huurder kom groet op Jbay nie. Die woonstel is selfsorg so persoonlike items soos stortkappies, tandeborsels, seep ens word nie voorsien nie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seebries-laan 2, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc21dc88cdbaab313bcf73080bbad00b287ae41b6162ff6a6d70267275feef61ec2892c8729b06f779fa289ecf2e4bcb4cf78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 2 Seebries Avenue Paradise Beach 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0883916 24.9048003

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang