Paradise Self-Catering Units
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 112
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Anita B - Sep 2024
Algehele gradering
Ons het beslis lekker gebly. Die plekkie is netjies en goed ingerig.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Baie dankie, Anita, dat jy die tyd geneem het om 'n resensie vir jou kuier by Paradise Self Catering Units Studio te los. Dit was 'n absoluut plesier om jou en Craig te gasheer, en ek hoop om julle as deel van die Paradys familie in die toekoms te verwelkom. Beste groete, John & Chanie.
Debbie K - Jul 2024
Algehele gradering
Ons kuier was baie lekker, ons het dit baie geniet.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Debbie. Dit was so 'n groot plesier om julle te gasheer en te ontmoet. Julle het ons lekker bederf met kos en daardie mooi plant. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete, John & Chanie.
Erika L - Jun 2024
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang deur John en Chanie, en ook ons Yorkie.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Erika. Julle was perfekte (Yorkie insluitend) gaste. Hopelik sien ons julle weer. John & Chanie.
Letitia S - Apr 2024
Algehele gradering
Die verblyf was absoluut fantasties met 'n uitsonderlike diens.
Lees meerParadise Self-Catering Units se terugvoer
Baie dankie, Letitia, dat jy die tyd geneem het om so 'n volledige resensie te skryf. Dankie vir jou mooi woorde. Dit was beslis ons plesier om jou (en die hondekinders) te ontmoet en gasheer. Ons is bly om te hoor julle sal miskien weer kom kuier in die toekoms. Tot dan, John & Chanie.
Maryke W - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlik gekuier, pragtige plek, welkom gevoel, wil weer soontoe gaan.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Maryke. Ons is bly julle het jou tyd hier geniet. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet. John en Chanie.
Edith J - Feb 2024
Algehele gradering
Kos vir die siel.
Ricardo F - Feb 2024
Algehele gradering
Gemaklik soos by die huis.
Mel W - Jan 2024
Algehele gradering
Best you could ask for!
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Hi Mel,
Thank you for those kind words and for taking the time to review your stay with us. You were great guests and we look forward to your next visit in two weeks' time. Best regards, John & Chanie.
Marisca J - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige, aangename wegbreek.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Haai, Marisca,
Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het jou tyd by ons geniet en ons sien uit om julle weer te sien.
Groete, John en Chanie.
Gerhardus V - Jan 2024
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Gerhardus. Dit was ons plesier om julle te ontmoet en gasheer. Kom gerus weer. John.
Wanda L - Jan 2024
Algehele gradering
Fantasties! Ons mis dié see!
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Haai Wanda. Dit was vir ons 'n eer om julle gasheer te wees vir julle eerste keer by die see. Julle is 'n lieflike familie en ons hoop om julle weer te sien eendag. Groete.
Frederick S - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie baie mooi en praktiese plek.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dit was ons plesier om jou en jou pragtige familie te gasheer en te ontmoet. Ek en Chanie sien uit na julle volgende kuier in die nuwe jaar. Groete vir die seuns. John.
Ivan M - Mrt 2024
Algehele gradering
Meyer etc al.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
We are so pleased that you enjoyed your stay with us, Ivan. Please do come again! Regards, John and Chanie.
Jo-ann B - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, netjies en naby die strand - alles wat 'n mens in 'n vakansie nodig het.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Haai, Jo-ann. Dankie vir die mooi resensie. Dit was vir my en Chanie net so lekker om jou te ontmoet en te gasheer. Ons is bly jy het jou tyd by PSCU geniet. Kom weer! John.
Karin S - Des 2023
Algehele gradering
Dit was vir my en my dogter 'n aangename belewenis. !
Lees meerParadise Self-Catering Units se terugvoer
Dankie Karin, vir daardie 'Lekke' resensie. Dit was 'n plesier om jou en jou dogter te ontmoet; ons is so bly jy het die Studio, die area en ons pragtige strand geniet. Sien julle weer! John & Chanie.
Adele R - Nov 2023
Algehele gradering
Kuier was ontspannend en net wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer daar bly.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Hi Adele. Baie dankie vir jou resensie. Dit was net so lekker om julle te gasheer. Sien julle weer!
Tanja V - Nov 2023
Algehele gradering
Paradise Self-Catering Units is regtig die plek om te wees.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Tanya. Dit was net so lekker om julle te ontmoet. Dankie dat julle die plek so mooi skoon gelos het. Groete, John & Chanie.
Pam E - Nov 2023
Algehele gradering
Extremely comfortable and generously supplied.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Thank you for that generous review, Sally. We enjoyed meeting you all. Hope to see you again some time. Regards, John & Chanie.
Juanita S - Okt 2023
Algehele gradering
100%.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Anita. Dit was ons plesier om julle te ontmoet; ek en Chanie is bly julle het jou tyd by PSCU geniet. Hopelik sien ons julle weer! Groete, John.
Tarryn T - Okt 2023
Algehele gradering
Absolutely awesome.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Thank you for taking the time to leave a review, Tarryn. We are so glad you enjoyed your stay and it was a great pleasure to meet you both. All the best in Durbs! John & Chanie.
Beyers L - Jun 2023
Algehele gradering
Baie lekker rustig waar bosbokke nog wei langs die pad en die see jou aan die slaap sus.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Hi Beyers, baie dankie vir jou resensie. Dit was net so lekker om julle te ontmoet. Gesondheid en geluk vorentoe. John & Chanie.
Magriet B - Mei 2023
Algehele gradering
Ongelooflik!!
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dit was ons plesier, Magriet, om julle te gasheer en ontmoet. Hoop die fotos het gehelp. Groete, John & Chanie.
Shawn O - Apr 2023
Algehele gradering
Lekker gemak, tuis weg van die huis.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Shawn. Dit was 'n groot plesier om jou te gasheer en jou familie te ontmoet. Kom gerus weer. Groete, John & Chanie.
Lance C - Apr 2023
Algehele gradering
Perfect.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Lance
Dankie vir jou resensie en jou mooi woorde. Dit is gaste en wonderlike jong mense soos julle wat dit 'n plesier maak om aan te hou. Ek en Chanie sien uit na besoek nommer 3.
Louw W - Mrt 2023
Algehele gradering
Verblyf was uitstekend. Die eienaars was baie vriendelik, behulpsaam en gasvry. Kan dit vir enige persoon aanbeveel.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Louw. Dit was lekker om julle te ontmoet. Chanie se dankie dat julle die plek so mooi skoon gelos het. Hopelik sien ons julle weer in die toekoms hier in Paradys. John.
Letsia S - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek!
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dankie vir daardie mooi woorde, Letsia. Dit was ons plesier om julle te gasheer en ontmoet. John en Chanie.
Matheus N - Mrt 2023
Algehele gradering
I have only one word to describe - perfection!
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Matheus, thank you for leaving a review of your stay at PSCU, and thank you again for your kind words. It was such a great pleasure to meet you and your family - our only regret is that your stay was so short. All the best for your future travels and we hope they bring you our way again. Regards, John & Chanie.
Elmarie D - Feb 2023
Algehele gradering
Ja, duisendmaal ja vir verblyf!
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dankie Elmarie vir jou mooi woorde. Dit was net so 'n plesier vir ons om julle te ontmoet en gasheer. Ons hoop om julle weer te sien. John en Chanie.
Davagee F - Jan 2023
Algehele gradering
The photos does not do justice.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Thank you for taking the time to leave a review, Davagee. It was a pleasure to host Chris, yourself and family. Thank you for being such easy and considerate guests. We hope to see you again sometime. Regards. John & Chanie.
Rajan C - Jan 2023
Algehele gradering
Tops.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Thanks for leaving a review, Rajan. It was great to meet you all. John.
Anna-louise O - Nov 2023
Algehele gradering
Bo verwagting!
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Anna-louise. Ons is bly julle het lekker gerus en gekuier hier by ons. Alles van die beste vorentoe!
Hannelie V - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Hannelie. Dit was net so lekker om jy en Daan te ontmoet. Dankie vir die DIY wenke, Daan! Groete, John & Chanie.
Karen L - Jul 2023
Algehele gradering
Peaceful and quiet.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Thank you for leaving a review, Karen. It was great to meet you and your family; we hope to see you again sometime. All the best, John & Chanie.
Francois D - Jun 2023
Algehele gradering
Lovely apartment with fantastic hosts.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Great to have you stay with us on your return to SA. Welcome back! John & Chanie.
Michael S - Mrt 2023
Algehele gradering
Excellent stay - hosts have also catered for loadshedding inconveniences.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Hi Michael, Thank you for taking the trouble to leave a review of your stay at Paradise Self Catering Units. It was our great pleasure to meet you and your lovely wife, Mary, and we are so glad that you enjoyed your stay and our amazing beach. All the best down there in Betty's Bay! John & Chanie.
Kerry B - Jun 2023
Algehele gradering
Absolutely fantastic!
Lees meerAbigail R - Nov 2022
Algehele gradering
Awesome place and such friendly hosts.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Thank you for leaving a review, Abby. A particular thank you for leaving the home so clean. Hope to see your family again sometime. Regards, John & Chanie.
Debbie S - Okt 2022
Algehele gradering
Home away from home, with a view of the sea.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Hi Debbie,
Thank you for taking the time to write a review. Chanie and I enjoy meeting lovely families such as yours! John.
Christine K - Okt 2022
Algehele gradering
Asemrowend mooi en rustig.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Christine. Dit was net so lekker om jou en DeWet te gasheer en ontmoet en Toby, jou Frenchie, natuurlik!
Moerida D - Okt 2022
Algehele gradering
Absolutely fabulous.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
It was our equally great pleasure to get to meet you. Thank you for leaving the unit in perfectly clean condition. Chanie and I look forward to your next visit. Best regards, John.
Celest P - Sep 2022
Algehele gradering
Juweel in J'bay.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dankie vir jou mooi, detailed review, Celest. Dit was 'n groot plesier om jou en Yorkie to gasheer en ontmoet. Dankie dat julle die plek so skoon gelaat het. John & Chanie.
Anton V - Aug 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, skoon en netjies.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Haai Anton,
Dankie vir jou resensie, veral daardie opmerking omtrent die trappe. Ons sal iets daaroor doen onmiddelik!
Ja, die pad was vol slaggate toe julle gekom het, maar die goeie nuus is dat hulle nou besig is om hulle reg te maak. Die munisipaliteit het ook belowe dat ons 'n splinternuwe pad sal kry voor die einde van die jaar. Holding thumbs.
Best Regards, John.
Enrico W - Aug 2022
Algehele gradering
Had an awesome stay with my family. Excellent service from the owners and the unit that we stayed in was truly immaculate. Really went the extra mile to accommodate us. Would go back any day!
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Thank you for your kind words, Enrico. It really was a pleasure to meet you and your family. So glad you all enjoyed yourselves.
Regards, John
Jaco L - Jul 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Thanks for leaving a review of your stay, Jaco. It was our pleasure to host you all.
Best Regards, John.
Frederik B - Apr 2022
Algehele gradering
Twee dae en nagte in Paradysstrand.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Fergus. Dit was ons plesier om so 'n mooi partjie te ontmoet. Geniet jou reis verder.
Ferdie B - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Ferdie. Dit was lekker om julle te ontmoet. John.
Brian B - Mrt 2022
Algehele gradering
Beach escape.
Lees meerParadise Self-Catering Units se terugvoer
Thank you for taking the time to leave that detailed review, Brian. It was a great pleasure to meet you both. All the best for the rest of your travels! John and Chanie.
Marita R - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig, lieflike omgewing.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering, Rita. Dit was net so 'n plesier en voorreg om julle te ontmoet. Alles van die beste.
John & Chanie.
Barbara T - Sep 2022
Algehele gradering
Splendid stay.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Thank you for taking the time to leave a review of your stay, Barabara. Best Regards, John & Chanie.
Ansie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlik gerus in 'n netjiese, vol toegeruste plekkie met die strand net om die hoek.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dit was ons plesier om jy en Adela te ontmoet en gasheer. Dankie vir jou mooi woorde, Ansie.
Hopelik sien ons julle weer.
John.
Carly D - Jan 2022
Algehele gradering
Home away from home.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Thank you for taking the time to review your stay with us, Carly. Chanie and I are so glad you enjoyed yourself. Come again!
Marilyn J - Jan 2022
Algehele gradering
Ek't elke oomblik by Paradise geniet. Dit was baie rustig en stil. Die gasheer en gas vrou is baie gaaf en ek't van die 1ste dag af baie welkom daar gevoel. Die eenheid is netjies en uitgerus met alles. Baie dankie vir die lekker tyd op Paradise.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Marilyn. Dit was ons plesier om julle te gasheer en ontmoet. Hopelik sien ons julle weer in die toekoms.
Groete, John en Chanie.
Andras And Jacqui C - Nov 2022
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Thank you for taking the time to leave a detailed review, Andras. It was lovely to meet you both. Regards, John & Chanie.
Liezl V - Des 2021
Algehele gradering
My happy place.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Liezl. Dit was ons plesier om julle te ontmoet en te gasheer. We are happy when you are happy! John & Chanie.
Rouvain D - Des 2021
Algehele gradering
Awesome.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Rouxvain. Dit was werklik 'n plesier vir ons om julle te ontmoet en gasheer. Kom beslis terug.
John en Chanie
Yolandie B - Des 2021
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Lees meerParadise Self-Catering Units se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Yolandie. Dit was 'n plesier vir ons om die familie te ontmoet en gasheer. Kom gerus weer.
John and Chanie.
Kitty G - Nov 2021
Algehele gradering
Kon nie beter kry nie. Uitstekend!
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dankie vir daardie mooi woorde, Kitty. Ons het dit geniet om julle en Snoekie te leer ken. John and Chanie.
Michelle K - Nov 2021
Algehele gradering
The flat is lovely and we enjoyed our stay.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Thank you, Michelle, for taking the time to review your stay. It was a pleasure to host you.
Regards, John and Chanie.
Antoinette W - Nov 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dankie vir jou mooi woorde, Antoinette. Dit was ons plesier.
Jose C - Okt 2021
Algehele gradering
A place for everything and everything in it's place and everything works.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Jose,
Thank you for taking the time to write a thoughtful review. It was a pleasure for Chanie and I to meet and host you. We look forward to your friends visiting.
Regards, John.
Elsie V - Okt 2021
Algehele gradering
Dit is in 'n stil omgewing en jy mag jou hond saamvat. Dis ook nie vêr van die stand af nie en die stand is baie stil.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Hi Elsie,
Dit was 'n plesier om julle te huisves. Dankie vir jou mooi woorde.
Groete, John.
Alexis T - Aug 2021
Algehele gradering
Fabulously furnished, beautiful view, extremely friendly owners, top value for money.
Lees meerParadise Self-Catering Units se terugvoer
Alexis, Thank you for taking the time to leave such a detailed review. Chanie and I do so appreciate it, and particularly when our guests have enjoyed their stay as you did. Hopefully, we can have you back sometime for a longer visit!
Warm Regards,
John
Mohammad A - Jul 2021
Algehele gradering
Amazing.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Thank you for your review, Mohammed. We are glad you enjoyed your stay.
Regards, John.
Lin-mari W - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Lin-Mari. Ons is bly julle (insluitend die hondjies) jul tyd by Paradise 1 geniet het.
John & Chanie.
Francois J - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtig en ontspannend.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Francois. Dit was ons plesier om julle te gasheer en ontmoet.
Armand J - Apr 2021
Algehele gradering
Excellent place to be!
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Armand,
Thank you for taking the time to leave a review of your stay at Paradise Self Catering Units Studio. Chanie and I are so pleased that you enjoyed your stay. It was also our pleasure to meet and host you. Hope to see you again.
Regards, John.
Mariane C - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons het die verblyf baie geniet. Ales wat ons nodig het was klaar daar.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dankie vir jou resensie, Mariane. Dit was net so 'n plesier om julle te gasheer.
Groete, John.
Daan En Rina O - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige woonstel. Baie gerieflik, modern en baie goeie waarde vir geld.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Hi Daan
Dankie vir jou mooi woorde. Dit was net so 'n groot plesier vir ek en Chanie om julle te leer ken en julle geselskap te geniet. Julle is regtig eerlike, 'genuine' mense en ons wens julle alles van die beste vir die toekoms. John en Chanie.
Karin D - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike kuier gewees. Stil en ontspannend. Privaat met alles wat mens nodig het.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Hi Karin,
Ek en Chanie is so bly julle het jou tyd by PSCU geniet. Dankie vir daardie mooi woorde. Dit was net so groot 'n plesier om julle te ontmoet en gasheer. Hopelik sien ons die hele familie weer!
Groete, John.
Aurea W - Jan 2021
Algehele gradering
Ons is baie goed ontvang deur die vriendelike gasheer John. Die verblyf was puik. Die woonstel het alles wat ons nodig gehad het. Sal definitief weer hier tuisgaan.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om jou en jou man te ontmoet en te gasheer. Ek en Chanie sien uit om julle weer te sien.
Groete, John.
Izak H - Okt 2021
Algehele gradering
Die verblyf was heerlik en gasheer baie vriendelik en behulpsaam.
Gaynor R - Sep 2021
Algehele gradering
Baie lekker gekuier en het baie vriendelike gasvrou gehad. Netjiese plekkie.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Hi Gaynor,
Dankie vir julle moeite om 'n resensie te skryf. Jammer oor die wind, wens ons kon dit afgeskakel het maar dit is ongelukkig deel van naby die strand wees. Hopelik waai dit nie die volgende keer julle kom.
Groete, John.
Shalby F - Mei 2021
Algehele gradering
Plek was gerieflik.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dankie vir jou aanbeveling oor die heater, Shalby. Ons sal beslis daarna kyk.
Groete, John.
Adele K - Des 2020
Algehele gradering
Ons haven away from home.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Baie dankie vir daardie mooi woorde, Adele. Ek en Chanie is so bly dat jy en die kinders jou tyd met ons so geniet het. Dit was ook a blessing vir ons om vir julle te gasheer.
Ramona J - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige rustige atmosfeer en my hond was welkom!
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dankie, Ramona. Dit was 'n plesier om julle (en Schnauzer) to ontmoet en gasheer. Hopelik sien ons julle weer.
John
Marinell A - Sep 2020
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad. Rustigheid en vars seelug doen wonders.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dankie Anoeshke. Dit was ook 'n plesier vir ek en Chanie om julle te ontmoet en te gasheer. Kom beslis weer.
Groete, John.
Lance C - Sep 2020
Algehele gradering
Awesome.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Hallo Lance,
Baie dankie vir jou resensie. Jy en jou vriende was 'n absoluut plesier om te ontmoet en onthaal. Dankie dat julle die plek skoon verlaat het. Hopelik sien ons julle weer.
John & Chanie.
Hester M - Feb 2020
Algehele gradering
Het soos huis gevoel.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dit was 'n plesier, Hester. Julle, insluitend woefkind, is engie tyd welkom.
John.
Ronelle P - Jan 2020
Algehele gradering
Heerlik rustig, baie gerieflik!
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Hi Ronelle,
Dit was 'n voorreg om jou wonderlike familie te ontmoet. Dankie vir die 'thoughtful' review. Ek is so bly julle het die kuier geniet. Kom gerus weer!
John
Jw S - Jan 2020
Algehele gradering
Wonderlike ervaring.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dankie BJ. Dit was regtig 'n plesier om vir jou wonderlike familie te gasheer vir Kersfees en Nuwe Jaar. Julle was volmaakte gaste in elke opsig. Ek en Chanie sien uit na julle volgende kuier. Alles van die beste vir Johan en die Dakar Rally.
John K - Okt 2020
Algehele gradering
Absolutely wonderful
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Hi John,
We have had many compliments on that bed. Mattresses are very subjective things.
I am so glad that you found everything else to your liking and we would love to welcome you back. It was great to meet you.
John
Anoeshke V - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was aangenaam en baie vriendelike mense.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment, Anoeshke. Miskien was dit omdat julle so 'n vriendelike jong paar is. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet en te gasheer.
Groete, John.
Sonica V - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige, rustige plek met vriendelikste eienaars.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Sonica en haar familie, insluitend die hondtjie, was 'n plesier om te onthaal. Ons hoop om hulle weer te sien.
Groete, John en Chanie.
Suretha V - Sep 2019
Algehele gradering
Sentraal geleë.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dankie Suretha, dit was 'n plesier om julle to gasheer en te ontmoet!
Chris E - Sep 2019
Algehele gradering
Dit is waarlik ideaal en opwindend.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dankie Christiaan. Julle was volmaakte gaste en ons sien uit na julle volgende kuier.
John en Chanie
Magriet L - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties!
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Magriet en familie het 'n week lank in Paradise 2 gebly. Hulle is vriendelike, opregte mense en was 'n plesier om te gasheer. Hulle het die huis in perfekte toestand verlaat. Ons sien uit na hulle volgende kuier.
John en Chanie
Lorenda V - Jan 2019
Algehele gradering
Fantastic weekend.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantastiese naweek.
Wat 'n wonderlike plek met uiters vriendelike gashere en 'n pragtige see uitsig. Baie skoon en sal beslis terug gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Thank you for spending some time with us in Paradise, Lorenda. It was a pleasure to meet you and enjoy your warm and friendly nature. Hope to see you again in the future.
Regards,
John and Chanie
Pieter M - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Maylene en haar man het vir 3 nagte gebly. Chanie en ek het dit geniet om met hulle te gesels en was aangenaam verras dat hulle die huisie so skoon gelaat het as waneer hulle aangekom het. 'n Vriendelike paartjie wat ons graag weer wil sien.
Paulette W - Feb 2019
Algehele gradering
Great hosts, clean and wonderful beach with great swimming spot for us and our pooches.
Lees meerParadise Self-Catering Units se terugvoer
Paulette, hubby and spaniels were a pleasure to meet and to host. The dogs were well behaved and Paulette even brought all her own linen. She left the cottage in perfect condition afterwards. Thank you!
Carel S - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dankie, Carel. Dit was 'n plesier om jou te gasheer. Ons sien uit na julle volgende kuier!
John & Chanie
Pierre R - Mei 2019
Algehele gradering
Netjies, skoon.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dankie, Pierre.
Dit was 'n plesier on julle te ontmoet en ons sien uit na julle volgende kuier. Die trappie is klaar reggemaak.
John & Chanie
Rodney D - Des 2018
Algehele gradering
Die ontvangs, die gasvryheid, die vriendelikheid, en waarde vir geld.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Rodney was die perfekte gaste. Hulle het vir byna twee weke gebly en gedurende daardie tyd het ons hul rustige maar vriendelike manier geniet. Hulle het die huis in perfekte toestand verlaat. Dankie. Sien julle weer, hopelik.
Terry V - Nov 2018
Algehele gradering
Lovely location, was a pity about the rain, but beautiful clean venue.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Sorry about the weather, Terry. I wish I could do something about it but haven't figured out how yet. It was such a pleasure to meet you. All the best in Durban.
John
William B - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekend van die eerste groet tot die totsiens.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dit was so 'n plesier om julle te akkommodeer. Julle is 'n warm, vriendelike paartjie wat ons uitsien om weer in die toekoms te ontmoet en die woonstel is in 'n perfekte toestand gelaat.
Dankie.
Arno J - Jul 2018
Algehele gradering
Baie netjiese, rustige verblyf gewees.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Arno was 'n plesier om te he as 'n gas. Hy is 'n aangename jong man met baie goeie maniere. Hy het die plek netjies gelos en ons ons sal hom enige tyd aanbeveel.
John en Chanie
Leo D - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Leo en sy vrou het vir amper twee weke gebly en was voorwaar droom gaste om te kan huisves! Hulle is 'n baie vriendelike paartjie met hul Yorkies, en het die plek silwerskoon en netjies agtergelaat. Ons sien uit na jul volgende kuier.
Groete,
John en Chanie
Fransie R - Mrt 2018
Algehele gradering
Asemrowend mooi.
Lees meerParadise Self-Catering Units se terugvoer
Dit was so 'n plesier om Fransie, Johan, Ouma en Chloe te gasheer. Hulle is 'n warm en vriendelike familie en ons was regtig jammer dat hulle nie langer kon bly. Ek en Chanie hoop dat u terugkom vir 'n ander besoek.
Jo-anne S - Feb 2018
Algehele gradering
Baie veilig, netjies en gesellig.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Ons is bly dat Jo-anne, Daan and Buddy, die African Grey, besluit het om hulle wittebrood by ons deur te bring. Hulle is 'n vriendelike paartjie wat die plek silwerskoon en netjies agtergelaat het. Buddy se vrolike gefluit in die oggend was 'n bonus.
Monus A - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Dit was 'n plesier om Monus en Kobie as gaste te he. Hulle was baie vriendelik en het die plek silwerskoon gelaat. Ons sien uit na julle kuier in Desember.
John & Chanie
Johan M - Feb 2018
Algehele gradering
Fantastic and comfortable.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Johan and his wife were a most pleasant couple who communicated well with us in advance and left the suite in perfect condition. Highly recommended guests.
Conny V - Feb 2018
Algehele gradering
Beautiful spot.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Delightful, friendly, and happy couple. Such a pleasure to host. They left the house in perfect condition. Thank you for coming.
Bronwen E - Feb 2018
Algehele gradering
Spotless, comfortable, perfect
Charles W - Feb 2018
Algehele gradering
Gerieflikle verblyf teen 'n baie billike prys.
Elna W - Jan 2018
Algehele gradering
Awesome holiday.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Elna and Brad stayed for a week. We enjoyed the few occasions we had to chat and found them to be a pleasant, respectful and an interesting couple. They communicated well in advance of their arrival and left the suite in perfect condition. Highly recommended.
Lianka L - Des 2018
Algehele gradering
Dit was rustig met geen geraas van enige aard!
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Lianka en familie was 'n absolute plesier om te he vir vier aande. Hulle het goed gekommunikeer met ons die heel tyd en die plek netjies gelos. Hoop om hulle weer te sien.
John Mountford
Denver Y - Mei 2018
Algehele gradering
Superb place with great views.
Eulogy M - Des 2017
Algehele gradering
Beautiful getaway from busy life.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Eulogy and her partner were perfect guests - they communicated well in advance, were friendly, polite and pleasant to talk to, respectful of the property and left the suite in a good condition. Highly recommended.
Riaan P - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekende verblyf naby die strand en eienaars wat jou baie welkom laat voel.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Riaan en sy pragtige familie het vier nagte by Paradise 2 gebly. Hulle is vriendelike en oop mense en Chanie en ek het dit geniet om hulle te leer ken. Hulle het die huis in volmaakte toestand verlaat. Ons hoop hulle sal terugkeer wanneer hulle volgende in Paradise Beach is.
John Mountford
Jaco F - Des 2017
Algehele gradering
Natuurskoon, privaat, perfek.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Jaco was die perfekte gas. Hy het goed gekommunikeer en betyds aangekom. Hy en sy metgesel was vriendelik, respekvol en het die suite so skoon en netjies gelos soos hulle dit ontvang het. Sulke jong mense is ons hoop vir die toekoms. My vrou en ek hoop hy sal weer besoek.
Lourens Francois J - Des 2017
Algehele gradering
Die verblyf is baie skoon en netjies.
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Lourens en sy vrou was 'n plesier om te gasheer. Hulle was vriendelik, het goed gekommunikeer en die suite in perfekte toestand verlaat. Hulle is welkom om enige tyd terug te stuur.
Hans M - Aug 2017
Algehele gradering
'n Baie heerlike wegbreek vir 'n paar dae.
Lees meerParadise Self-Catering Units se terugvoer
Liewe Hans en familie
Dankie vir julle vriendelike woorde. Met julle hartlike persoonlikhede was dit voorwaar 'n plesier om julle hier te hê. Ons sien baie uit na julle volgende besoek.
John en Chanie
Maryke D - Des 2017
Algehele gradering
Netjiese, gerieflike verblyf - waarde vir geld!
Paradise Self-Catering Units se terugvoer
Oopkop ouers met 3 kinders en hul katjie, 'n lieflike familie. Kom kuier enige tyd weer.
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lorstanlaan 34, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang