Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise Self-Catering Units

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Debbie K
Lang verblyf
5.0
Jul 2024

Ons kuier was baie lekker, ons het dit baie geniet. Diens uitstekend, baie lekker gebly. Die gasvryheid was uitstekend, en die diens was vriendelik en behulpsaam. Die selfsorg-eenheid bied alles tot jou beskikking. 100% troeteldier-vriendelik en veilig. Sal enige tyd weer na Paradise Beach toe gaan en word definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Paradise Self-Catering Units
Dankie vir jou resensie, Debbie. Dit was so 'n groot plesier om julle te gasheer en te ontmoet. Julle het ons lekker bederf met kos en daardie mooi plant. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien. Groete, John & Chanie.

Erika L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Ons is baie vriendelik ontvang deur John en Chanie, en ook ons Yorkie. Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Paradise Self-Catering Units
Dankie vir jou resensie, Erika. Julle was perfekte (Yorkie insluitend) gaste. Hopelik sien ons julle weer. John & Chanie.

Letitia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die verblyf was absoluut fantasties met 'n uitsonderlike diens. Ek, my man en ons twee hondjies het 'n wonderlike tyd gehad. Die ligging was perfek, loop afstand tot by die see en baie rustig. Die akkommodasie was baie indrukwekkend. Dit was skoon, gerieflik en goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het vir 'n gemaklike verblyf. Die dekor was ook baie smaakvol en het 'n luukse atmosfeer geskep. Die gasheer en gasvrou was uiters vriendelik en behulpsaam. Hulle het ons en ons hondjies dadelik tuis laat voel en het seker gemaak dat ons alles gehad het wat ons benodig het gedurende ons tyd daar. Ons was altyd met 'n glimlag gegroet. Ek kan hierdie vakansieverblyf beslis aanbeveel vir enige iemand wat 'n ontspannende en rustige ervaring wil hê. Ek sien uit daarna om weer te besoek in die toekoms. Baie dankie vir 'n onvergeetlike tyd!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Paradise Self-Catering Units
Baie dankie, Letitia, dat jy die tyd geneem het om so 'n volledige resensie te skryf. Dankie vir jou mooi woorde. Dit was beslis ons plesier om jou (en die hondekinders) te ontmoet en gasheer. Ons is bly om te hoor julle sal miskien weer kom kuier in die toekoms. Tot dan, John & Chanie.

Maryke W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Heerlik gekuier, pragtige plek, welkom gevoel, wil weer soontoe gaan. Vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Paradise Self-Catering Units
Dankie vir jou resensie, Maryke. Ons is bly julle het jou tyd hier geniet. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet. John en Chanie.

Edith J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Kos vir die siel. Pragtige gastehuis! Ruim en smaakvolle interieur. Ons het die 4 dae daar baie geniet. Daar is voorsiening gemaak vir beurtkrag en ons het die tuin en voëls baie geniet. Alles wat benodig kan word, is beskikbaar. Die strand is stapafstand vanaf die huis. Baie dankie vir die heerlike kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricardo F
Lang verblyf
5.0
Feb 2024

Gemaklik soos by die huis. Ons het ongelooflik lekker gebly. Die plekkie was pragtig en baie skoon en netjies. Die eienaars het werklik aan alles gedink, van skottelgoedseep tot batteryligte vir beurtkrag, en hulle het ons ook te alle tye op hoogte gehou van die beurtkrag skedule. Ons sal enige tyd weer teruggaan. Dit is werklik baie goeie waarde vir geld en die eienaars is werklik wonderlike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mel W
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Best you could ask for! What a wonderful place that we got to stay in. The hosts are wonderful people - great hosts. Super attentive and friendly. Felt super safe and welcomed. Thank you so much! Can't wait to go back again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Paradise Self-Catering Units
Hi Mel, Thank you for those kind words and for taking the time to review your stay with us. You were great guests and we look forward to your next visit in two weeks' time. Best regards, John & Chanie.

Marisca J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustige, aangename wegbreek. Baie aangename plekkie naby die see. Ons het die stappies see toe baie geniet. Ons sal dit beslis aanbeveel en weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Paradise Self-Catering Units
Haai, Marisca, Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het jou tyd by ons geniet en ons sien uit om julle weer te sien. Groete, John en Chanie.

Gerhardus V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Waarde vir jou geld. Skoon, rustig, veilig en natuurlik mooi. Loop afstand see toe en is gegroet deur mooi wildsbokkies en voëls.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Paradise Self-Catering Units
Dankie vir jou resensie, Gerhardus. Dit was ons plesier om julle te ontmoet en gasheer. Kom gerus weer. John.

Wanda L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Fantasties! Ons mis dié see! Ons het heerlik gebly, dankie vir jul gasvryheid! Julle het ons so welkom laat voel. Jul blyplek is pragtig, netjies en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Paradise Self-Catering Units
Haai Wanda. Dit was vir ons 'n eer om julle gasheer te wees vir julle eerste keer by die see. Julle is 'n lieflike familie en ons hoop om julle weer te sien eendag. Groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lorstanlaan 34, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA925e6fae19caab4f9b7a9645c28f5e026865e578f302b9a22a2753ab9ffdff9ee2a1d7d915187df2a127d9fb9ee40eae81bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 111 5 1 5 34 Lorstan Avenue Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.113183552205 24.876334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang