Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise View

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Margaret S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons moes langer geboek het. Ons het baie lekker gebly. Die bed was gemaklik. Die uitsig was uitstekend. Alles was perfek. Ons kon og op die bed sit of op die dek in die oggende en koffie drink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joy
Paradise View
Baie dankie, dit is vriendelike gaste soos julle wat vakansie verhuurings maklik en 'n plesier maak. Julle is welkom enige tyd.

Stephandre P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Puik! Sal enige tyd daai uitsig van die Knysna (Heads) wil sien. Baie baie lekker. Die eenheid is perfek vir 'n wegbreek. Die view is amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joy
Paradise View
Baie dankie vir julle bespreking, Stephandre. Dit was 'n groot plesier om julle te huisves, julle was fantastiese gaste. Kom kuier asb. gou weer vir ons!

Howard M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Perfect stopover. Perfect for a stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joy
Paradise View
Thank you for visiting us, Howard

Pierre Moller M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

It was everything we imagined it would be. Close to everything and like the name. It was everything we imagined it would be. Close to everything and like the name says. A paradise view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joy
Paradise View
Pierre, you and your partner are a pleasant, friendly couple. I can highly recommend you. Thank you for leaving the accommodation clean and tidy. I hope to see you both back soon.

Patricia V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Very cozy, clean, relaxing to sit on the balcony with a lovely view. We had an excellent stay. Relaxing. The view was a bonus. Clean. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joy
Paradise View
Thank you so much Patricia, we are looking forward to your next visit. Thank you for choosing Paradise View.

Trevor W
Kort verblyf
4.8
Jul 2024

Fabulous view from apartment. It's absolutely fantastic to stay in the apartments. I will recommend anyone to go and stay there. It's affordable and near town and shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joy
Paradise View
Thank you so much for visiting us, Trevor. You are welcome back anytime.

Deidré G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Beautiful stay. We had tremendous fun. Knysna is a beautiful place to explore, and Paradise View just added to that experience. Beautiful views when you first wake up in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joy
Paradise View
Lovely friendly couple. Left accommodation neat and tidy. Highly recommended, they love everything about being alive.

Monica P
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Ek sal weer daar gaan bly, maar beslis nie as dit reën nie. Die woonstel is baie gerieflik. Alles wat jy nodig het, is in die woonstel. Die uitsig is baie mooi, die verkeer het glad nie gepla nie. Die pad na die huis is redelik verspoel omdat dit 'n grondpad is, nie 'n baie lang stuk nie, maar as dit reën kan dit 'n probleem wees. Die parkering is ook baie steil om daar uit te ry.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Joy
Paradise View
Dankie vir jou kuier Monica. Ons vra om verskoning vir enige ongerief.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Cape-weg 124, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8db5b8a956c9bd98562cee4d48d5a1fb41e97b8081455e4b0d7a0910ed91cd7cefa663644606af7d26154d2e3dfbfdd79de2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 124 Old Cape Road Knysna 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.036377489129 23.030468523502

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang