Paradise Village
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.3/5
Nonnie / Maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Rudo S - Des 2023
Algehele gradering
Accommodative.
Paradise Village se terugvoer
Thank you so much Rudo! Looking forward to seeing you soon!
Yolandi M - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker wegbreek.
Grant H - Mei 2024
Algehele gradering
Mooi omgeving maar besig om uit mekaar te val.
Reynardt T - Mrt 2023
Algehele gradering
Accommodation a bit overcharged.
Lees meerLandi N - Mrt 2023
Algehele gradering
Nie baie leker nie.
Paradise Village se terugvoer
Baie dankie Landi! Dis so 'n plesier met sulke pragtige gaste soos julle. Sien gou weer!
Groete
Nonnie
Mariana N - Mrt 2023
Algehele gradering
Pateties. Was bang val deur plankvloer.
Mandi D - Nov 2022
Algehele gradering
Baie baie vriendelik en diens was uitstekend.
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Trevor H - Nov 2022
Algehele gradering
No power, no water, found rat droppings in the bed.
Lees meerChris B - Mei 2022
Algehele gradering
Very relaxing.
Andre S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang.
Lees meerTessa M - Des 2021
Algehele gradering
Divine.
Willie K - Nov 2021
Algehele gradering
Ons was 'n groep van 20 rowwe manne wat tot sonsopkoms gekuier het. Owen het alles verskaf wat ons nodig gehad het vir vermaak. Nonnie, ons sien julle vir seker weer.
Stefanie W - Apr 2021
Algehele gradering
Paradise Village has a rustic Mozambique charm.
Leonard W - Sep 2021
Algehele gradering
Baie rustige plek. Lekker gekuier.
Bennie S - Sep 2021
Algehele gradering
Baie oulike plekkie, rustig langs die rivier, baie dankie Owen vir al jou hulp.
Bernadeth E - Mrt 2021
Algehele gradering
Dorp is netjies, mooi, vriendelike mense.
Schalk J - Sep 2021
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Daleen K - Nov 2020
Algehele gradering
Good experience, something completely different.
Johanna D - Des 2020
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Lees meerCatherine S - Okt 2019
Algehele gradering
Rested so well in this beautiful place.
Lees meerParadise Village se terugvoer
Hallo Catherine,
Thank you so much for the review. I enjoyed having two such pleasant guests! Hope to see you soon again.
Kind regards,
Nonnie
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Renschi V - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker plekkie.
Paradise Village se terugvoer
En so 'n pragtige mensie soos jy! Kan nie wag dat jy weer kom kuier nie.
Bea B - Jan 2018
Algehele gradering
Net wat 'n mens nodig het om lekker te ontspan.
Paradise Village se terugvoer
Hi Bea. En watter voorreg om julle pragtige jong mense hier te hê. Dit was vir ons so lekker, sien gou weer.
Hendrik en Nonnie,
Paradise Village
Ester V - Des 2018
Algehele gradering
Fantastiese ervaring gewees.
Paradise Village se terugvoer
So baie dankie, julle was een groot plesier, met laggies, vrolik, gelukkig en so so lekker om hier te he!
Sien julle ASB gou weer
Chantel V - Okt 2018
Algehele gradering
Nice and quiet place to stay.
Paradise Village se terugvoer
Thank you so much for your visit. It's a pleasure to host pleasant guests like you.
Elize V - Sep 2018
Algehele gradering
Egte bosveld-ervaring met wonderlike eienaars.
Paradise Village se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Dis gaste soos julle wat alles die moeite werd maak. Hoop ons sien jullle gou weer.
Groete,
Nonnie
Claudia B - Apr 2018
Algehele gradering
Disorganised, unprofessional, not friendly.
Lees meerAnonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Louis V - Okt 2017
Algehele gradering
Als wat jy nodig het vir 'n oornag.
Paradise Village se terugvoer
Baie baie dankie vir die positiewe terugvoer. Gaste soos julle maak alles die moeite werd. Ek het jul besoek baie geniet.
Groete,
Nonnie
Paradise Village
Russell P - Sep 2017
Algehele gradering
Relaxing weekend away from the rat race.
Paradise Village se terugvoer
Good Day Russell and Shelly,
What a pleasure to have guests like you. Thank you for your visit and looking forward to seeing you soon!
Kind regards
Nonnie
Wilmari P - Jun 2017
Algehele gradering
We had a great stay, quiet, beautiful surroundings and peaceful.
Lees meerParadise Village se terugvoer
I am so sorry that I am so late to thank you for your positive review. I was in Zanzibar for a short holiday, but this is highly appreciated. You guys were wonderful guests, and I enjoyed your stay immensely. Positive guests like you make everything worth the while.
Hope to see you soon.
Warm regards,
Nonnie
Anél B - Nov 2017
Algehele gradering
Was baie rustig en ontspannend.
Paradise Village se terugvoer
Hallo Anél,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, en baie dankie vir julle besoek, ons het julle so geniet.
Baie groete,
Nonnie
Paradise Village
Tanya V - Jan 2017
Algehele gradering
Was baie romanties.
Paradise Village se terugvoer
Hi Tanya
Baie dankie. Julle is 2 pragtige mense en die mooiste paartjie. Kom kuier gou weer!
Liefde
Nonnie
Carla J - Des 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame diens. Eienaars is baie aangename mense. Sal beslis weer teruggaan.
Paradise Village se terugvoer
Beste Carla,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dis so heerlik om gaste soos julle te hê. Julle is altyd welkom!
Groete,
Nonnie
Anelda V - Jul 2017
Algehele gradering
Was 'n heerlike wegbreek.
Paradise Village se terugvoer
Hallo Anelda,
Baie dankie vir jul kuier. Julle is 'n pragtige familie en dit was heerlik om julle hier te verwelkom.
Sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete
Nonnie
Theone C - Jun 2017
Algehele gradering
Oulik en anders.
Paradise Village se terugvoer
Hallo, Jammer ek antwoord nou eers. Ek het ook weggehardloop vir die koue, kom gisteraand eers terug van Zanzibar. Kom kuier asb. weer in die somer, en dankie vir die kuier.
Groete, Nonnie.
Jacques J - Jul 2017
Algehele gradering
Baie netjiese kamer en die eienaars is baie gasvry. Vriendelike Afrikaanse wegbreek.
Paradise Village se terugvoer
Dankie vir jul kuier. Julle is 2 pragtige mense, sien gou weer.
Anonieme gas - Mrt 2017
Algehele gradering
Elsa D - Sep 2017
Algehele gradering
Aangename ontvangs. Lekker gebly, maar die geld wat jy betaal is dit nie werd nie.
Paradise Village se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is in die omgewing die goedkoopste en kompeterend met kamptariewe. Jammer as julle meer verwag het. Ons het ons bes probeer om dit so gemaklik moontlik te maak en selfs die gaste ingeboek in die enigste chalet met eie yskas en ook nie omgegee dat hulle gaste 'n aand by hulle deurgebring het nie.
Groete,
Nonnie
Jan V - Jul 2017
Algehele gradering
Amateuragtig, verwaarloos, onnet.
Ratanang S - Mrt 2017
Algehele gradering
Bad service, filthy, unwelcoming rooms filled with mosquitoes, filthy bathrooms, filthy linen, uncomfortable beds, no television set, no cupboards, the place is scary and unsafe.
Lees meerParadise Village se terugvoer
Good Morning,
Kindly go back to the original booking. I firstly want to apologise that the place is so disgusting that I didn't recognise it as my place.
The booking was for 2 x 2 sleepers. A deposit of R700 was paid to TravelGround. I was then contacted by the guest with a request that they will now only be 3 and they are singles. I then had to change the booking to single beds (the only single beds is where they slept). They arrived 20.30 pm. and said one of the friends dropped them. In other words. A booking for 4 pax was then 2. I waited up for them and personally welcomed them. I paid one of my workers extra to help them carry their stuff. The lights were on and the doors were open because it was dark and late.
The linen? I do all the linen myself. I put out coffee, etc. for them. They had their own fridge and gas stove with crockery and cutlery, whereas the other guests shared a kitchen. I am here 18 years and am so fortunate to say that it is safe. As for mosquitoes. We are in the bush and I am trying to avoid poisonous insect repellents.
My apologies for all the inconvenience.
Regards
Nonnie.
Karin B - Jul 2017
Algehele gradering
Het daarteen besluit om daar oor te bly.
Lees meerParadise Village se terugvoer
Goeie More
Eerstens is ek werklik jammer dat ek nie hier was nie. Jy is heeltemal reg hier is nie 'n formele ontvangs nie omdat dit vir my lekker is om gaste persoonlik te ontvang en welkom te heet. Ek is naweke hier vir die gaste, maar gedurende die week is ek nie altyd hier nie, maar sal natuurlik alle afsprake nakom.
Ek is dankbaar om te se dat ek amper 20 jaar hier is en nog altyd veilig was.
Baie jammer dat julle teleurgesteld was.
Groete
Nonnie
Liza D - Jul 2016
Algehele gradering
Very nice.
Americo F - Mei 2016
Algehele gradering
It was great, will go back.
Paradise Village se terugvoer
Thank you so much for your visit. Looking forward to your next visit! I will order nice warm weather ok?
Phathu L - Okt 2016
Algehele gradering
Refreshing
Paradise Village se terugvoer
Thank you so much. Guests like you make my work worth the while! I really appreciate, and hope to see you soon again.
Have a lovely festive season.
Kind regards,
Nonnie
Frederik P - Jun 2016
Algehele gradering
Koud, donker met geen opsies van verversings of kos nie - lekker vir bikers wat net braai.
Paradise Village se terugvoer
I am honestly sorry about this. It was an Eskom power black-out of the entire Skeerpoort.
Kind regards
Chrisna C - Mrt 2016
Algehele gradering
Mooi, maar nie heeltemal wat ek gesoek het!
Lees meerKamran Q - Nov 2016
Algehele gradering
So-so.
Paradise Village se terugvoer
Good Morning,
I am really sorry about the warm water. I actually booked them in another chalet and gave them a choice. They decided on the chalet on the river, so I didn't check everything. My sincere apologies. The warm water was a problem. Beging in Skeerpoort we couldn't get a new thermostat on a Sunday. The best alternative was to let them have a shower in another chalet.
Warm regards,
Nonnie
Victor L - Okt 2016
Algehele gradering
Almal is nie mal oor honde nie.
Dale V - Jul 2016
Algehele gradering
Rustige omgewing.
Natalie C - Jul 2016
Algehele gradering
Unpleasant.
Angeline M - Des 2016
Algehele gradering
It was a bad visit at that place, as not clean and hygiene not up to standard.
Paradise Village se terugvoer
This is really a surprise. These ladies were so happy and thanked me for a wonderful time with a promise to see me soon. I do my own linen and are very particular about that. I had one guy just to clean for them. I stay on the property and no one reported a leaking toilet. They arrived by bus at 22.00 on Friday night an I personally welcomed them. They left at16.00 on Sunday. I am sorry that it was a disappointment. They fed the dogs and thanked me for the hospitality.
Kind regards
Nonnie
Alfred P - Nov 2015
Algehele gradering
Amazing, I would go there again.
Paradise Village se terugvoer
Dear Alfred,
Thank you for your review. We are glad that you enjoyed your stay, you are a lovely couple. Hope to see you soon!
Regards,
Hendrik en Nonnie - Paradise Village
Denice S - Sep 2015
Algehele gradering
We enjoyed it!
Conrad A - Sep 2015
Algehele gradering
Relaxed!
Paradise Village se terugvoer
Dear Conrad,
Thank you for your review, we enjoyed your stay! Hope to see you soon!
Kind regards,
Hendrik en Nonnie - Paradise Village
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 15:00 - Adres: Erfdeel 165, Skeerpoort, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang