Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradise 25

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Asteria-straat 25, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 890 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Paradise 25 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n ruim, stylvolle vakansiehuis in Paradise Beach, Langebaan. Die huis het ’n strandstyl en is stapafstand vanaf die pragtige Paradise Beach. Dié area bied ’n veilige omgewing vir kinders om te speel en op hul fietse te ry.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die 3 slaapkamers op die boonste verdieping het elk 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gaste in die ander twee slaapkamers deel 'n badkamer. Die slaapkamer op die onderste verdieping het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die huis het ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is met ’n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof en 'n eiland toegerus. Die sitarea het leerrusbanke en ’n TV met die volle DStv-pakket, Showmax en Netflix.

Gratis WiFi is beskikbaar en die verblyf het ook 'n omsetter en sonpanele. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Gaste het ook toegang tot 2 toesluitmotorhuise wat veilige parkeerplek bied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 210

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Asteria-straat 25, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Paradise 25 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 890
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 890
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Asteria-straat 25, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1efc06b99943c87692522c8e918c09741b3a51283a32180a7b01385033e91aad6286467dc7ff67be436cf2d583bfddcb3c31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 890 per nag (plek vir 10) 6 5 1 5 25 Asteria Street Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.040481878716 18.04080994799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang