Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradys Selfsorg

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Mellisa K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Great host, great plek. Love Paradise Beach se strand en ons het lekker gebraai, weer was great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie V
1 nag Saam met vriende
4.4
Jun 2023

Dit was goed. Wenke aan die gasvrou: Sal graag wil sien dat skoon/vars komberse in die kamers geplaas word. Die storthokkie se deure maak nie meer toe nie en veroorsaak dat die vloer 'n natgemors word. Daar is ook 'n gat in die storthokkie se een deur wat vra om herstel te word. Andersins was daar nie klagtes nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anastasia C
Kort verblyf
4.2
Jan 2023

It was peaceful, and also a very pleasant stay. The owners were always helpful with all our needs. The place is also neat and well kept.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John D
1 nag
4.0
Mrt 2024

Enjoyed the visit and the owners were helpful and friendly. Very pleasant. Quiet, comfortable and peaceful. Outdoor space could be made more comfortable and inviting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jenny K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2023

Die plekkie kort baie verbetering. Eerstens is die sitkamerstel en banke in die slaapkamer oud en gesleur. Dit lyk vuil en armoedig. Die plek word geadverteer met Netflix, maar die klank is vreeslik onduidelik, so jy kan eintlik nie TV kyk nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Louis B
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Sep 2023

Ons het die laat-middag stappie op die pragtige sandstrand geniet. Die beddegoed op die een dubbelbed was duidelik nie vervang nadat dit deur vorige gaste gebruik is nie. En die woonstel het onaangenaam benoud geruik by ons aankoms.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Annatjie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Heerlik rustig. Rustig, stil area. Lieflike strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja O
1 nag Saam met vriende
3.8
Feb 2022

Vriendelike ontvangs. Vriendelike ontvangs en hulp met wasmasjien gehad. Dit was net ongemaklik om nie by 'n tafel binnenshuis te kon eet nie, aangesien daar net 'n tafel buite by die braaiplek was.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Ilana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dawnview-singel 5, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd311e8d7bc69d377ec9894f7077fd36375e5aa92951e21637638fa69b806c43faafde1761b42b0b43bc4eef57a92656d5a05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 8 5 1 4 5 Dawnview Crescent Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.089085474556 24.901211542063

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang