Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradysie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Ashleigh V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Great place. We really had an amazing weekend. Beautiful place, our kids really enjoyed it and loved playing in the river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie rustig. Baie lekker gebly ons het net 1 aand oor geslaap maar dit is baie rustig. Die volgende oggend lekker gaan stap langs die rivier. Die gras word mooi kort gehou, so mens kan heerlik gaan stap. Gaan kuier gerus, ry net baie stadig in die paadjie. Dit is 'n baie mooi 2-spoor sementpaadjie, maar in die donker kan hy bedrieglik wees. Ry stadig af as jy 'n stadsjapie is, maar alles die moeite werd. En Paula en haar man en kinders het ons baie mooi gehelp om by ons slaapplek te kom, al was dit al baie laat. Baie dankie weereens, julle is sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jos N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons het baie lekker gebly. Mooi verzorgde blyplek. Heerlik rustig aan die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Wonderlik, avontuurlik en baie, baie rustig. Ten spyte van die bibberende koue, het ons 'n fantastiese paar dae van rus, vrede en stilte gehad. Die eendjie wat ons "troeteldiertjie" was vir die paar dae, was te dierbaar en het bygedra tot die vreedsaamheid en prag van die natuur. Sal definitief weer gaan, maar die keer somer kies .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bertus H
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

Baie aangenaam. Baie aangename verblyf. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hester M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Rus van die stad se gejaagdheid. Ja, rustige omgewing en naby vir ooslaap nadat omgewing besoek het. Selfs net daar oorbly sou 'n aanwins wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosemarie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Wonderful, peaceful and tranquil. My hubby and I were so impressed with the house, so neat, clean and comfortable. Beautiful surroundings. It was a fantastic getaway to unwind and get in touch with nature. The sound of the river running so softly was incredibly peaceful and tranquil. The fresh, clean air was such a blessing. The owners were so kind and hospitable. We will definitely book again without a doubt.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Rustige, ontspanende en natuurvriendelike verblyf. Ons het die oornag werlik baie geniet. Die voëllewe was pragtig en die rustigheid van die voëlgeluide en die water wat vloei wanneer jy langs die water lê met jou oë toe of boeklees is terapeuties. Die naam Paradysie is vanpas tot die ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Pragtig, skoon en privaat. Rustigheid met die klank van die rivier in die agtergrond en die pragtige bos in die kloof.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie lekker. Sal beslis weer Paradysie besoek. Die eienaars is vriendelik en professioneel. As jy wil wegbreek van alles en almal, gaan besoek hulle gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R36, Potloodspruit Erfdeel 22, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08a1b84049bd5f8ba000846c407a39b0ace5cb7bcbbfec828b6cdf83f42ad507edbb46be161aedb51721010f3e589f488310?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Off the R36 Potloodspruit Portion 22 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.002638511478 30.486432090489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang