Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradysie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Paradysie
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ashleigh V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashleigh V

Great place.

We really had an amazing weekend. Beautiful place, our kids really enjoyed it and loved playing in the river.

Ansie M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie M

Baie rustig.

Baie lekker gebly ons het net 1 aand oor geslaap maar dit is baie rustig. Die volgende oggend lekker gaan stap langs die rivier. Die gras word mooi kort gehou, so mens kan heerlik gaan stap. Gaan kuier gerus, ry net baie stadig in die paadjie. Dit is 'n baie mooi 2-spoor sementpaadjie, maar in die donker kan hy bedrieglik wees. Ry stadig af as jy 'n stadsjapie is, maar alles die moeite werd. En Paula en haar man en kinders het ons baie mooi gehelp om by ons slaapplek te kom, al was dit al baie laat. Baie dankie weereens, julle is sterre.

Jos N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos N

Ons het baie lekker gebly. Mooi verzorgde blyplek.

Heerlik rustig aan die rivier.

Amanda D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda D

Wonderlik, avontuurlik en baie, baie rustig.

Ten spyte van die bibberende koue, het ons 'n fantastiese paar dae van rus, vrede en stilte gehad. Die eendjie wat ons "troeteldiertjie" was vir die paar dae, was te dierbaar en het bygedra tot die vreedsaamheid en prag van die natuur. Sal definitief weer gaan, maar die keer somer kies .

Bertus H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bertus H

Baie aangenaam.

Baie aangename verblyf. Sal definitief aanbeveel.

Hester M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester M

Rus van die stad se gejaagdheid.

Ja, rustige omgewing en naby vir ooslaap nadat omgewing besoek het. Selfs net daar oorbly sou 'n aanwins wees.

Rosemarie M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemarie M

Wonderful, peaceful and tranquil.

My hubby and I were so impressed with the house, so neat, clean and comfortable. Beautiful surroundings. It was a fantastic getaway to unwind and get in touch with nature. The sound of the river running so softly was incredibly peaceful and tranquil. The fresh, clean air was such a blessing. The owners were so kind and hospitable. We will definitely book again without a doubt.

Cornel V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel V

Rustige, ontspanende en natuurvriendelike verblyf.

Ons het die oornag werlik baie geniet. Die voëllewe was pragtig en die rustigheid van die voëlgeluide en die water wat vloei wanneer jy langs die water lê met jou oë toe of boeklees is terapeuties. Die naam Paradysie is vanpas tot die ligging.

Gary B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B

Pragtig, skoon en privaat.

Rustigheid met die klank van die rivier in die agtergrond en die pragtige bos in die kloof.

John B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B

Baie lekker.

Sal beslis weer Paradysie besoek. Die eienaars is vriendelik en professioneel. As jy wil wegbreek van alles en almal, gaan besoek hulle gerus.

Marthinus G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus G

Baie gemaklik en rustig.

Die huisie was baie gerieflik en super skoon. Alles wat nodig was, is daar.

Ananda B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ananda B

Absolute rusplek vir jou siel!

Weg van die stadslawaai, besonderse klein juweel van 'n plekkie in die natuur! Nabyheid van God se skepping in 1 prentjie. Beslis 1 vir die boeke! Baie dankie ons het 'n onvergeetlike tydjie gehad.

Anika V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anika V

Rustige huisie teen die rivier.

Ons het hier oornag om'n troue by Liefdeskraal by te woon. Dit was so lekker rustig om by die huisie te wees.

Stefan V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Stefan V

Not satisfied.

The bed was uncomfortable, the couches was uncomfortable, the braai is on the floor and not user-friendly. There was a big dog that almost bit me running around on the property. The owners were not very friendly. The place needs an upgrade throughout.

Lee-anne O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne O

Rustigheid.

Ons was vir werk in die area en daarom het ons 'n plekkie geboek. Ons sal beslis vir 'n naweek soontoe wil gaan. Dit is rustig en die natuurskoon is kos vir die siel.

Altie S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altie S

'n Juweel van 'n plekkie!

Dit was 'n heerlike kuier! Kon afskakel van die stad se rumoer! Die rivier en pragtige groen gras is 'n lafenis! Sal die plekkie beslis aanbeveel!

Desiree G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree G

Die naam van die plek spreek vanself. Paradysie.

Pragtig geleë. Smaakvol gemebuleer en versier. Baie netjies en skoon. Ek beveel definitief die plekkie enige tyd aan.

Mike S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike S

Enjoyed the lovely countryside walks, and the time to recharge.

A place to enjoy the beauty and tranquility of nature.

Charmain S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmain S

Beautiful, relaxing and makes you feel at home.

Lovely place which makes you feel very relaxed. Absolutely a must to break away from the daily hustle of life.

Erica M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica M

Ontspannend.

Heerlike, rustige plek weg van lawaai af.

Rob M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rob M

A nice relaxing place.

The cottage is beautifully situated next to a river.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R36, Potloodspruit Erfdeel 22, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08a1b84049bd5f8ba000846c407a39b0ace5cb7bcbbfec828b6cdf83f42ad507edbb46be161aedb51721010f3e589f488310?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Off the R36 Potloodspruit Portion 22 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.002638511478 30.486432090489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang