Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradyskloof Eenheid

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 150 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Mariette L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie welkom gevoel. Paradyskloof was perfek vir 'n oornag in Stellenbosch. Die woonbuurt was pragtig en ons het alles wat ons nodig het, gehad. Ons het baie welkom gevoel en sal vir enige iemand Paradyskloof aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik gewees! Die eenheid was perfek vir ons behoeftes. Die warm kombers op die bed was 'n bonus vir die kouer aand. Die parkering in die cul-de-sac was perfek en baie veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gayle B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Comfortable and enjoyable. Peaceful neighbourhood which contributed to a restful visit. Conveniently located for business purposes in Stellenbosch, and the unit was absolutely comfortable for our 2-night stay. The hosts were very accommodating and kind, which is an absolute bonus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Baretta N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Dis 'n baie rustige omgewing. Die eenheid is baie goed toegerus en baie prakties. Uiters netjiese eenheid. Baie prakties ingerig. Gasvryheid is werklik prysenswaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mellisa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Kalm en rustig, baie veilig en verfrissend. Die eenheid is lekker groot en gemaklik, met gasvrye eienaars wat help as jy op reis wil gaan en plekke wil sien. Hulle is baie vriendelik en amazing mense. Daar is 'n Spar nie te ver van die verblyf met 'n restaurant wat heerlike kos maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie dankie Hanlie vir die ekstra bietjie wat julle doen. Dit word waardeer. Kwaliteit, netheid, afronding en vriendelikheid van gasheer en vrou het hierdie verblyf gedefinieer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Heerlik gebly in 'n pragtige, veilige buurt en omgewing. Ideale gastekamer vir oornag verblyf. Lugversorger en elektriese kombers was 'n heerlike pluspunt in die koue weer. Hanlie is 'n baie gasvrye en besorgde gasvrou. Ons het baie tuis gevoel. Baie dankie. Dit was 'n heerlike kuier!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien S
1 nag
4.8
Apr 2024

Gemaklik, gerieflik en gasvry. Ek en my dogter het vêr gereis en die gasvryheid van ons gasheer, ten spyte van ons laat aankoms, baie waardeer. Die blyplek is mooi, goed toegerus en netjies. Ons sal beslis weer van hierdie plekkie gebruik maak. Dankie vir die absolute gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Suzaan S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Baie lekker gebly, skoon en netjies. Baie dankie Hanlie! Heerlik gebly, baie goed geleë! Ons het 'n troue by die venue gehad en kon maklik Uber tot by die venue en terug. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joyce M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mei 2024

Staying was good. Ok, but I still feel like the time to settle the amount is not enough since we are a company with processes before approval.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Paradyskloof Eenheid
Everything would be sorted out if you booked the correct date, Joyce Matlou.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 150

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pisonstraat 2, Eden, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3YmEmsrdeTSEYsNTWmLK8ibUoLu13nQSyzdG1wNh28XraYduTM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 2) 150 5 1 5 2 Pison Street Eden 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.96652843049 18.858649952223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang