Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Parc Du Ville Penthouse

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Sapho Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 3 resensies vir Parc Du Ville Penthouse
Netheid
3.7/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5
Michelle G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G

Lovely property. Good location and a super host.

Parc Du Ville Penthouse is very centrally located and within walking distance of the shops. The view is amazing and the apartment is beautiful. I had a lovely stay.

Lwanele N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lwanele N

I enjoyed my stay.

I Parc Du Ville because it is around town. It is easy to move around even if you don't have transport. The view was amazing.

Parc Du Ville Penthouse se terugvoer

Dear Lwanele,
Thank you very much for your feedback. We are happy that Parc Su Ville met your expectations, we look forward to hosting you again.
Kind regards
Parc Du Ville

Parc Du Ville Penthouse
Ronel S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ronel S

Telleurgestelde verblyf.

Ek is egter baie ongelukkig oor die verblyfervaring. Die resensie vereis dat ek 'n ster moet gee om dit op die lys te sit, anders sou ek geen sterre gegee het nie. Eerstens moes ek agter die sleutel aanry en dit aflewer. Toe ek binne die woonstel kom, besef ek dat die plek gedeel word met ander mense en dit was nie vooraf genoem nie. Ek het ongemaklik en onveilig gevoel. Die netheid in die kamer en badkamer laat 'n groot vraagteken. Die stort staan vol met ander verbruikers se seep ens., not nice. Die gordyne en kussings is vol ou vuil kolle. Die blinds is gemuf en vuil. Die handdoek het 'n reuk, dis gewas, maar ruik sleg. Daar hang 'n dampreuk in die woonstel. Ek het geen water gehad die oggend om te stort nie. 'n Rioolreuk hang die oggend in die gebou. Die bed was nie koningsgrootte soos aangedui nie. WiFi is daar, maar werk ook nie regtig nie. Ek moes geld bestee om data te koop net om my laptop te laat werk. Ek reis op 'n gereelde basis en hierdie is werklik een van my slegste ervarings nog. Ek sal nie weer daar bly nie. (Graag sal ek my geld wil terugkry). As jy 'n bed soek, sal dit werk vir jou, anders bly weg!

Vanaf
Vanaf R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevredenstraat 1, Eenheid 88, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15091fdd6ce1a1c87a154376057166fed0f4a465c6e7961dbad16497f7115f67e83bb9b17dfe10c96a7682748502307afef2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 1 Weltevreden Street, Unit 88 Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -33.9002607 18.6261757

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang