Paresis Park 24
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Huisreëls
Gaste word versoek om hul eie elektrisiteit te betaal.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke en vadoeke saambring.
Sleutels kan by die kantoor opgetel word Maandag - Vrydag 08:00 - 17:00 en op Saterdae 09:00 - 12:00.
Na ure sleutels en aanwysings sal by G4 Security reg agter die polisiestasie gelaat word.
Maak asb. met vertrek seker die elektrisiteitseenhede is dieselfde as toe jy arriveer het.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: H/v Brandbergweg en Paresis-straat, Hentiesbaai, 0000, Erongo