Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Park Gables Guest House

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Elnè K
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Baie lekker oornagplekkie wat naby is aan Loftus. Ons het laat gearriveer en die gasheer het vir ons gewag, vir seker gemaak ons is reg en ingeboek. Baie vriendelike gasheer. Die gastehuis is lekker naby aan Loftus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Al wat mens nodig het is 'n badkamer en 'n lekker bed, en die gasvrou was puik. Ons het heerlik geslaap. Ons sal weer daar gaan oornag as ons weer Stad toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Uitstekende gasvryheid. Van die oomblik dat ons daar aangekom het tot ons vetrek het Gideon, Dina en almal betrokke daar, ons welkom laat voel en die ekstra myl gestap — tot laataand die hek oopgemaak. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Vir 1 aand se oorslaap geen probleem. Ja, dankie, was naby Loftus geleë, wat gerieflik was. Ons kon ons kar parkeer en Loftus toe loop.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jade E
1 nag Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Easy check in. I would recommend anyone to go to Park Gables Guest House. They welcomed us with a pleasant and friendly manner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thabo
Park Gables Guest House
Thank you so much Jade, we promise to offer even better service in the future. Much appreciated.

Mariette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Skoon en gemaklik. Baie lekker gebly! Skoon en netjies. Behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Thabo
Park Gables Guest House
Thank you so much. We promise to provide even better service in the future.

Petro S
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Nie wat ek verwag het nie. Ligging is perfek. Asblik in die badkamer was nog vol. Deursigtige gordyn in die badkamer. Geen waaier. Hulle het moeite gedoen vir 'n tafel in die kamer sodat ek kon werk. Soos die Engelsman se "pay cheap, stay cheap".

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Veilige parkeerplek, ver weg van straat. Stil en rustig. Skoon, netjiese, ruim kamers.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lisa S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Onbeskryflike gasvryheid en vriendelikheid. Dina, die bestuurder, is 'n engel uit die hemel. Sy is so vriendelik en het ons behoorlik op die hande gedra. Ons het soos eregaste gevoel. Vriendelik, netjies, veilig, rustige atmosfeer en baie goeie waarde vir jou geld. Ek sal oor en oor hier wil bly. Ek het lanklaas sulke goeie diens gekry en mense wat die heeltyd beskikbaar is om te help. Dit is wonderlik. Julle is puik. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Thabo
Park Gables Guest House
Baie dankie. Trudie

Linn S
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2023

Ligging perfek, gasvryheid goed, netheid en instandhouding uiters swak. Die beddegoed is dun en uitgewas, gevlek. Kussingslope kon jy nie eers op slaap. Beddegoed is te klein vir die bed. Muurprop is uit die muur gebreek. Swart bol hare half onder die bed gekry. Ligte hang uit die plafon. Toiletpapier was 'n half gebruikte rol. TV is nie vasgemaak aan die "TV brackets".

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Thabo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 784, Arcadia, Pretoria, 0083, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUxMmM0NmZiLWM3MTItNDNhYy1hMDJkLTlmNzJmZTUxZTlhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 36 5 1 5 784 Park Street Arcadia 0083 Gauteng 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.749929677229 28.219391762235

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang