Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Park Hotel Bethlehem

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.2
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.0
Veiligheid
3.7
Ronelle J
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Ligging is baie goed en aangename gashere. Ja, dit was aangenaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carinne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jul 2024

Ligging is op 'n slegte plek en die hotel ruik soos rook! Kamers is skoon en netjies. Die beddegoed het groen kolle gehad en die parkeerplek is glad nie goed uitgelê nie!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Sarita C
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2023

Baie aangename ondervinding en was verras oor alles. Personeel almal hulpvaardig en baie vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Laps L
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Mrt 2023

Nie baie gemaklike beddens nie. Bed was baie ongemaklik. Laken het 'n gat in gehad. Moeilike parkering. Badkamer netjies.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Jpa D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2022

Baie gerieflik en die diens is puik die restaurant is baie goed met alle ete's. Verblyf was baie goed en personeel baie hulpvaardig dit is 'n baie besondere ou hotel laat jou terug dink aan lank gelede.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marisa O
1 nag Gesin met klein kinders
2.2
Feb 2022

Nat en stink. Kamer 59 was onderwater. Bedompig. Kon nie daar slaap.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Richard F
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2021

Pragtige hotel met alles wat mens nodig het. Baie lekker oorgeslaap. Dankie vir die vriendelikheid. Net baie klein parkeerarea vir iemand wat met 'n groterige voertuig besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan V
1 nag Besigheidsreis
4.6
Sep 2021

Sien onder. Baie sentraal, aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Heini S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2021

Very friendly hosts and very helpful. We found the Hotel to be very clean and tidy and still had the nostalgia attached to the era from which it was built. A pleasant stay and well enjoyed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Koos M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2021

Wonderlike plek. Baie lekker restaurant en pragtige kelners wat bedien. 5 ster-kos.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Hennie Hamman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mullerstraat 23, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwZjlhMmUzLTY5MDYtNDk3Yi1iY2RiLTEzNDc0MDdiZmNjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 39 5 1 4 23 Muller Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.232414812316 28.307408988476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang