Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Park Hotel Bethlehem

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Hennie Hamman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 39 resensies vir Park Hotel Bethlehem
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.2/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
3.6/5
Ronelle J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle J

Ligging is baie goed en aangename gashere.

Ja, dit was aangenaam gewees.

Carinne B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carinne B

Ligging is op 'n slegte plek en die hotel ruik soos rook! Kamers is skoon en netjies.

Die beddegoed het groen kolle gehad en die parkeerplek is glad nie goed uitgelê nie!

Sarita C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarita C

Baie aangename ondervinding en was verras oor alles.

Personeel almal hulpvaardig en baie vriendelik.

Laps L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Laps L

Nie baie gemaklike beddens nie.

Bed was baie ongemaklik. Laken het 'n gat in gehad. Moeilike parkering. Badkamer netjies.

Jpa D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jpa D

Baie gerieflik en die diens is puik die restaurant is baie goed met alle ete's.

Verblyf was baie goed en personeel baie hulpvaardig dit is 'n baie besondere ou hotel laat jou terug dink aan lank gelede.

Marisa O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marisa O

Nat en stink.

Kamer 59 was onderwater. Bedompig. Kon nie daar slaap.

Richard F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard F

Pragtige hotel met alles wat mens nodig het.

Baie lekker oorgeslaap. Dankie vir die vriendelikheid. Net baie klein parkeerarea vir iemand wat met 'n groterige voertuig besoek.

Johan V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

Sien onder.

Baie sentraal, aan te beveel.

Heini S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heini S

Very friendly hosts and very helpful.

We found the Hotel to be very clean and tidy and still had the nostalgia attached to the era from which it was built. A pleasant stay and well enjoyed!

Koos M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos M

Wonderlike plek.

Baie lekker restaurant en pragtige kelners wat bedien. 5 ster-kos.

Cilia W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cilia W

Gemengde gevoelens. Kos was lekker maar kamers het weens die decor (oudhede) nie baie skoon gevoel nie.

Die hotel is vir iemand wat hou van 'n ou antieke boutique hotel. Nie almal se cup of tea nie. Kussings was nie mooi skoon nie. Stort was maar grillerig. Kos was fantasties.

Engela Y - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Engela Y

Okay.

Park Hotel is sleg geleë en die parkering is 'n gesukkel. Niks fout met hotel nie, het net meer verwag.

Rina B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina B

Dit was baie aangenaam. Vriendelik, behulpsaam, netjies. Die oudhede wonderlik.

Rustig, kan lekker ontspan en die kosse was heerlik.

Russell D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Russell D

Wat 'n onaangename ervaring.

Ons het van drie verskillende kamers moes gebruik maak. Skaars ingeboek toe werk die toilet in die eerste kamer nie! Sekerlik moes die kamer deurgegaan word voor ons ingeboek het. Die aand agtuur word water afgesit in die dorp en die volgende oggend is water uit geyser bruin en vol grond, net in ons kamer! Hul sluit vir ons 'n ander kamer oop om die stort te gebruik met skoon water maar water is skaars lou. Die bestuurder het darem probeer help waar hy kan.

Elizabeth Gertruida F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth Gertruida F

Ons het dit baie geniet. Die restaurant is uitstekend.

Die hotel is baie sentraal geleë, baie naby aan Clarens en ander besienswaardighede.

Park Hotel Bethlehem se terugvoer

Goeie more Zelda,

Baie dankie vir jou boodskappie.

Park Hotel Bethlehem
Christo R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo R

Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Sien sterre.

Dirk V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Netjies en skoon met baie goeie diens. Restaurant is puik.

Kamers is groot en netjies. Het wel geriewe gemis om eie koffie en tee te maak. Die parkering is wel binne, maar baie min spasie. Restaurant binne hotel is werklik puik - baie lekker geëet en gekuier. Dankie.

Park Hotel Bethlehem se terugvoer

Beste Gas,

Baie dankie vir die vriendelike terugvoering.

Groete,

Park Hotel

Park Hotel Bethlehem
Rachel V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rachel V

Tevrede.

Het net een nag oorgeslaap. Tevrede met diens en netheid. Restaurant 'n moet om te besoek. Heerlike kos teen baie billike pryse.

Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anton S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton S

Waarde vir geld.

Kamer was niks mee fout en kos in die restaurant was heerlik en value for money, sowel die staff was behulpsaam en baie vriendelik.

Park Hotel Bethlehem se terugvoer

Baie dankie!

Park Hotel Bethlehem
Peter S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Peter S

2 drawbacks: Very noisy from heavy truck traffic until late night, and no kettle in room.

Location not good for restful sleep.

Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
George A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
George A

Good hotel, bad location.

The hotel is situated in not one of the best parts of Bethlehem. It has no WiFi. The bedding is old and unappealing. The walls are very thin. The doors are to be slammed shut which happens throughout the night. Some guests are loud and this impacts on other guests in their rooms. Some guests smoke in their rooms which should be prevented at all times. The food and waiter service were excellent. Reception service was great. Parking is crammed and very difficult. One has to at times leave the car to ask reception to open the gate to enter the parking. No double plugs available in the rooms.

Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Silas J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silas J

Good location.

Friendly service and well located. Good restaurant on premises. Safe parking. Enjoyed the stay.

Suzane L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzane L

Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Restaurant se kos was heerlik!

Fred V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred V

Dit is 'n baie ou gebou en was 'n bietjie skepties toe ek voor stilhou. Binnekant was egter 'n verrassing. Nog steeds oudtyds, maar alles netjies.

Dit was baie lekker om daar te bly met veilige parkering. Die ontvangs, sowel as al die ander personeel is vriendelik en behulpsaam. Die kos is uitstekend.

Alma M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alma M

Nie heeltemal dieselfde as op foto's nie.

Die kamer wat ons aanvanklik gekry het was glad nie soos op die webtuiste toe ons bespreek het nie. Die ontvangsdame en bestuurder het ons egter tegemoetgekom en aan ons 'n ander kamer beskikbaar gestel.

Dex Risk Consultants J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dex Risk Consultants J

Good experience.

The only problem that my four technicians had were the showers did not work properly.

Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Christo L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Christo L

Walglik.

Nog nooit in my lewe het ek so gegril vir 'n hotelkamer nie. Van die hare in die bad, tot die hare en koskrummels in die een bed, tot die wurm/larwe wat salig oor die laken gekruip het toe ek die kombers waag oplig om in die bed te klim. Daarby was twee ligte in die kamer buite werking en nie eens sprake van koffie tariewe om die naarheid mee af te sluk nie. Die kamerdeur wou nie behoorlik sluit nie en die man by ontvangs was totaal onseker van enigiets wat rondom hom aangang.

Erika S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Fantasmagoriese atmosfeer en beste diens, kos en playlist.

Wow! Vriendelik en opregte mense, sal enige tyd weer daar oorbly, baie dankie vir awesome diens en compliments to the chef! God bless you all!

Park Hotel Bethlehem se terugvoer

Altyd 'n voorreg om sulke wonderlike gaste te huisves in die Hotel, ek sal verseker die komplimente oordra Erika.
Baie dankie vir jul ondersteuning en ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Julle het sowaar in ons harte gekruip.
Mag julle 'n Voorspoedige 2018 beleef gevul met 'n oorvloed liefde, geluk, vreugde en vrede.
Vriendelike Groete,
Park Hotel

Park Hotel Bethlehem
Lize-mari S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-mari S

Baie lekker, gemaklik.

Baie mooi hotel met heerlike kos wat die restaurant bied. Netjiese en gemaklike kamers en baie vriendelike personeel.

Park Hotel Bethlehem se terugvoer

Goeie more Lize-mari
Wat 'n voorreg om julle te kon huisves die naweek.
Ek hoop van harte julle sal die Park Hotel gou weer kom besoek.
Geniet die week en groete vir almal tuis.

Park Hotel Bethlehem
Donovan P - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Donovan P

Netjies en vriendelik.

Aangename verblyf gehad. Dankie Park Hotel.

Park Hotel Bethlehem se terugvoer

Nogmaals baie dankie vir julle kuier Donovan.
Hoop om julle binnekort weer te sien.

Geniet 'n geseënde Kersgety!

Groete
Park Hotel Personeel

Park Hotel Bethlehem
Magda B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Magda B

Baie gasvry ontvang. Personeel baie behulpsaam. Park Hotel het 'n interessante geskiedenis.

TV, ketel, koffie, tee in kamer is definitief nodig. Ongerieflik om vroeg oggend en aand na reeds nagklere aan het om ver trappe af te stap na koffie/teemasjien in voorportaal. Kan kamers en badkamers opgradeer. Etes goed.

Park Hotel Bethlehem se terugvoer

Goeiedag Magda,

Dit was 'n voorreg om u te kon ontvang by die Park Hotel. Hoop om u gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Park Hotel - bestuur

Park Hotel Bethlehem
Susan O - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Susan O

Pleasant helpful staff. Rooms facing the road would be very noisy. Convenient for an overnight stop.

Pleasant helpful staff. Rooms facing the road would be noisy, but hotel is convenient for a one night stopover.

Park Hotel Bethlehem se terugvoer

Thank you kindly for staying at the Park Hotel in Bethlehem.
We hope to see you soon again.
Kindest Regards,
Park Hotel Management

Park Hotel Bethlehem
Herculine A - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Herculine A

A night of little to no sleep.

The combination of screeching wooden floors (every time someone walks by or goes to the toilet), extremely loud visitors that nobody came to quiet down and a gate / door bell that kept ringing throughout the night (I guess for new people trying to come in or something) it was a terrible night with little to no sleep. We were four people in two different rooms and we will never stay here again. The breakfast at the restaurant was really good though, so at least one thing made our stay worth it.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Nie veel slaap gekry nie.

Met 'n kombinasie van krakende houtvloere elke keer as iemand loop of toilet toe gaan, uiters luidrugtige besoekers wie niemand kom stil maak het nie, 'n deurklokkie wat aanhou lui deur die nag (dalk nuwe mense wat probeer inkom?), was dit net 'n aaklige nag met min of geen slaap. Ons was 4 gaste in 2 kamers en sal nooit weer hier bly nie. Die ontbyt by die restaurant was wel baie goed, so daar was ten minste een ding wat die verblyf die moeite werd gemaak het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Christopher T - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher T

Rasige houtvloere en baie swak bestuur, geen beheer oor gaste.

Was die mees onaangenaamste verblyf. 11 uur die aand loop gaste in die gange en skree van 1 vertrek na die ander plek, is daar nie 'n general rule dat stiltetyd na 10 is by 'n hotel? 2 uur die oggend was daar 'n helse lawaai en niemand kom maak gaste stil nie, inteendeel mens vrees vir jou lewe dat hulle nie jou deur moet kom oopskop nie. Het absoluut geen slaap ingekry nie, hulle moet baie werk aan sekuriteit of iemand kry om gaste in toom te hou.

Park Hotel Bethlehem se terugvoer

Geagte Mnr Christopher Thessner,
Jammer oor u ondervinding by ons Hotel die nag van 6 Oktober 2017.
Die betrokke voorval het ontstaan toe 'n bus vol kerkgangers van Swaziland laatnag verblyf benodig het.
Hulle is eers na 22h00 die aand ingeboek en was volgens ander gaste ook luidrugtig.
As bestuur poog ons om gaste se verblyf so aangenaam moontlik te maak, ons betreur die insident maar beskou dit ook as n geisoleerde voorval (ons eerste in 18 maande).
Jammer vir u ongerief die betrokke nag.

Park Hotel Bethlehem
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 56 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mullerstraat 23, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwZjlhMmUzLTY5MDYtNDk3Yi1iY2RiLTEzNDc0MDdiZmNjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 39 5 1 4 23 Muller Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.232414812316 28.307408988476

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang