Park Hotel Bethlehem
- Kapasiteit: 56 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mullerstraat 23, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Park Hotel Bethlehem weerspieël die klassieke nostalgie van die vroeë 1900's. The Park Grill Restaurant is bekend vir sy heerlike kos en vriendelike personeel. Die hotel het slaapplek vir 70 mense in 42 kamers.
Die verblyf beskik oor enkel- en dubbelkamers. Elke kamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n en suite-badkamer. Beddegoed en handdoeke word voorsien. 'n Wasgoed- en kamerdiens is op versoek beskikbaar.
Die Park Hotel se ontvangs is 24 uur per dag oop en veilige parkeerplek is beskikbaar. Verder is daar konferensiegeriewe vir 30 afgevaardigdes en The Park Grill Restaurant, die oorspronklike eetkamer wat dateer uit 1928, het sitplek vir 80 mense. Dit is 'n elegante restaurant wat ten volle gelisensieer is. Heerlike tradisionele geregte, soos beesstert, word hier voorgesit, maar klassieke moderne disse, soos ribbetjies, steak en hemelse nagereg word ook bedien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Hennie Hamman Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 41
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Mullerstraat 23, Bethlehem, 9701, Vrystaat
- Gaste dink Park Hotel Bethlehem het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Bethlehem Malotiroete Vrystaat
- Kapasiteit: 56 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mullerstraat 23, Bethlehem, 9701, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang