Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Park House Lodge

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Durr Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 31 resensies vir Park House Lodge
Netheid
3.1/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.4/5
Andre W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W

Puik!

Ons het die verblyf en stilte baie geniet.

Lindi S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi S

Too short.

Yes, I would, but they need to add a noise rule as the noise level is too high with the vacationers.

Valodine D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valodine D

Awesome.

Park House Lodge was great.

Johan C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C

Ons sal weer kom kuier. Die ligging is goed en naby winkels en restaurante.

Ons het dit baie geniet en die atmosfeer en weer was fantasties.

Cornel A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornel A

Lekker gesellig.

Dit was 'n lekker kuier area. Die kombuis kort bietjie aandag.

Anri G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anri G

Netjies, mooi en gemaklik!

Baie netjies en homely. Vir seker een van die beter backpacker stoppe waar ek al was. Boomryk, lekker spasie en verskillende vertrekke waar jy kan ontspan. Die gasvrou het ons goed geakkommodeer en haar diens was baie goed. Vir seker 'n lekker oorslaap!

Rolene S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rolene S

Good, friendly receptionist.

Was very nice, only stayed for one night, but will definitely use Park House again.

Jannelise W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jannelise W

Baie nice.

Ons was baie vriendelik verwelkom. Die verblyf was baie aangenaam. Ons het dit baie geniet.

Koos D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Koos D

Regte backpacker opset.

Met ons aankoms was die kamer wat ons geboek het nog nie beskikbaar nie omdat dit dubbel bespreek is. Ons is toe 'n ander kamer aangebied wat nie te sleg was nie. Ons het net daar geslaap. Die tuin en voetpaadjies het aandag nodig.

Rudolf V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Rudolf V

Goeie fasiliteit, maar nie geskik vir my doel nie.

Alhoewel ons bespreking en intekening vlot verloop het, is hierdie nie die tipe verblyf wat ek verwag het nie. Park House Lodge sou ek eerder beskryf as 'n "backpacker" fasiliteit as 'n "lodge". Die kamer waarin ek gebly het, is baie minimalisties. Die MacGuyver-herstelwerk aan die bed was kommerwekkend en die matras moet eerder vervang word.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Samantha W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha W

Dit was net nice.

Al het ons net daar geslaap, het ek so deur die plekkie geloop en dit lyk ongelooflik. Ek sal definitely weer daar boek, maar die keer vir langer en dankie vir die goeie diens wat ons gekry het. Die kamer was netjies en als op plek.

Jocelene J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jocelene J

Lekker en rustig.

Kinders kon speel sonder enige bekommernis. Kombuis kort aandag.

Zelna P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna P

Wonderlik.

Ons was 'n groep van 22 verskillende ouderdomsgroepe. Die plek het voorsiening gemaak vir almal se behoeftes. Die kinders sowel as grootmense het tuis gevoel. Dankie vir jul gasvryheid.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Willem B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem B

Geen persoon by ontvangs. Inwoner het ons gehelp.

Kamer was gereed. Wasbak is verstop. Tuin kort definitief aandag.

Elza E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elza E

Dit was oraait om een nag oor te slaap, maar sal nie vir langer daar bly nie.

Voldoende vir 1 nag se oorslaap, niks meer nie. Baie steil trappe, geen glase in kamers of koffie fasiliteite nie. Dit is 'n back-packers, maar word nie op 'n lekekrslaap so geadverteer nie.

Caroline S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Caroline S

Bad environment.

I don't have any words to describe that place, it's very dirty and disgusting. You don't feel safe because of the environment. That place needs a huge renovation.

Madeleine B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine B

Our stay was pleasant.

We were expected and so there were no delays in setting down, the rooms were clean and facilities as advertised.

Priscilla V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla V

Dit was lekker, hou van die kamer met die badkamer in.

Dankie vir die kamer met 'n fan in en ons eie stort en toilet in.

Maria C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria C

Lekker rustige omgewing en voel soos 'n paradys. Absolutely loved it!

Dis ons tweede keer om verblyf te kry by Park House Lodge en ons geniet dit elke keer wanneer ons in Mosselbaai vakansie hou! Gaan definitief weer so maak.

Breytan G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Breytan G

Baie gerieflik en veilig.

Ons het ons kuier by Park House Lodge geniet, baie rustige area en lekker groot spasie vir familie en vriende om te kuier.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Lindy H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Lindy H

This is a backpackers, not family friendly at all.

This was the worst experience. WhatsApp interaction with host/receptionist. Communal toilets and kitchen. Very unhygienic, cheap cleaning products in the facility. Bedding did not seem 100%clean and didn't smell fresh. This is my hometown and this is not what our town should represent, I'm disgusted. This is for a single person or couple just moving through town and just needing a bed. No kettle, no fridge, just beds and cupboards. Sharing a bathroom/toilet with strangers and you need to wait to use the toilet for basic needs. No one took us around the property to show us around. This is not child friendly and the surrounding is very loud with a tennis court and people in the hallway, so no sleeping in at all. You able to hear when people are utilizing the toilet. This is not my idea of fun at all.

Priscilla V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Priscilla V

Rustig.

Blyplek mooi en rustig. Sal aanbeveel dat daar 'n TV en verkoeler in kamers sal wees. Dankie.

Annelize S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Annelize S

Onsmaaklik.

Sal nie sommer Park House Lodge aanbeveel nie. Ons kamer was só vuil, orals was spinnerakke en blare, die beddegoed was nóg vuiler, ons het so gegril om op dit te slaap, gelukkig het ons ekstra komberse gehad wat ons oor die bed kon gooi en onder slaap. Nie eens om te noem dat ons bed gebreek was nie. Die badkamer wat gedeel word tussen 4 kamers was so vol muskiete jy moet Tabard spuit nog voor jy uit die stort uit geklim het om te verhoed dat jy nie deur die muskiete gevreet word nie. Alhoewel die plek 'n streng beleid het teen ontwrigtende gedrag, het dit elke aand so geraas dat dit moeilik was om te slaap. Hierdie was maklikste die mees onplesierigste plek waar ons al oornag het.

Odette D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Odette D

Disappointing will not recommend to anyone.

Family Room with shared bathroom, suggests that the family shares the bathroom, not with backpackers. Unit was only cleaned after several requests. Two bath towels for a family of 4. Upon request I was informed that they did not have enough. Place was overfull and stacked with tents in the garden. Upon booking a lodge I do not want to stay in a backpackers place. This place must be marketed as such.

Anonieme gas - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Wikus L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Wikus L

Baie teluerstellend gewees.

Baie rumoerige plek gewees met net een badkamer en toilet op die vloer wat gedeel word en 7 uit 10 keer beset was. Letterlik net 'n kamer met beddens. Nie aan ons gewone vereiste voldoen nie. Jammer.

Vanaf R700
R700 R467
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R467
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 118, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOyPTa4aYxhLPuRVOmfXwQvAEmVIR6dv8WG9ksnyUD0RntEl21Z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R467 per nag (plek vir 2) 31 5 1 4 121 High Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -34.183816769334 22.140874449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang