Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Park House Lodge

Gastehuis

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Goed

Netheid
3.2
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.8
Veiligheid
3.7
Lizelle B
1 nag
5.0
Sep 2024

It was very nice staying there. Clean and the owner and the tenants were very friendly. Awesome owner. 100% care for her guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Puik! Ons het die verblyf en stilte baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi S
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Too short. Yes, I would, but they need to add a noise rule as the noise level is too high with the vacationers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Aug 2024

Ons sal weer kom kuier. Die ligging is goed en naby winkels en restaurante. Ons het dit baie geniet en die atmosfeer en weer was fantasties.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cornel A
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Lekker gesellig. Dit was 'n lekker kuier area. Die kombuis kort bietjie aandag.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anri G
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2024

Netjies, mooi en gemaklik! Baie netjies en homely. Vir seker een van die beter backpacker stoppe waar ek al was. Boomryk, lekker spasie en verskillende vertrekke waar jy kan ontspan. Die gasvrou het ons goed geakkommodeer en haar diens was baie goed. Vir seker 'n lekker oorslaap!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rolene S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2024

Good, friendly receptionist. Was very nice, only stayed for one night, but will definitely use Park House again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jannelise W
1 nag
4.0
Aug 2024

Baie nice. Ons was baie vriendelik verwelkom. Die verblyf was baie aangenaam. Ons het dit baie geniet.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Koos D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2024

Regte backpacker opset. Met ons aankoms was die kamer wat ons geboek het nog nie beskikbaar nie omdat dit dubbel bespreek is. Ons is toe 'n ander kamer aangebied wat nie te sleg was nie. Ons het net daar geslaap. Die tuin en voetpaadjies het aandag nodig.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Rudolf V
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Mrt 2024

Goeie fasiliteit, maar nie geskik vir my doel nie. Alhoewel ons bespreking en intekening vlot verloop het, is hierdie nie die tipe verblyf wat ek verwag het nie. Park House Lodge sou ek eerder beskryf as 'n "backpacker" fasiliteit as 'n "lodge". Die kamer waarin ek gebly het, is baie minimalisties. Die MacGuyver-herstelwerk aan die bed was kommerwekkend en die matras moet eerder vervang word.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Durr Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R800
R800 R533
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R533
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 118, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOyPTa4aYxhLPuRVOmfXwQvAEmVIR6dv8WG9ksnyUD0RntEl21Z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R533 per nag (plek vir 2) 32 5 1 4 121 High Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -34.183816769334 22.140874449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang