Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Park House Lodge

Gastehuis
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 16 Sep 2024 tot 16 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 118, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 R467 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Park House Lodge bied verblyf in 'n welige tuin-omgewing in sentraal Mosselbaai, met toegang tot skilderagtige strande, die hawe, restaurante en vermaaklikheidsaktiwiteite.

Verblyf word gebied in 3 gesinskamers, met toegang tot 'n gedeelde badkamer. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis, eetkamer, kroegsitkamer, braai-area, stoepe en balkonne, en die tuin. Drink 'n drankie by die kroeg en ontspan om die kaggel in die knus sitkamer, ideaal vir daardie koue winteraande.

Park House Lodge bied veilige parkeerplek op straat, vervoer na en van die lughawe of busstasie, en kan aktiwiteite teen 'n addisionele fooi reël. Ontbyt en aandete kan ook op versoek gereël word. Daar is 'n verskeidenheid restaurante en kroeë in die omgewing. Wasgoeddiens is op die perseel beskikbaar. Die gastehuis het ook WiFi.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 31 resensies vir Park House Lodge
Netheid
3.1/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Durr Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Montagustraat 118, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Park House Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
R700 R467
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
R700 R467
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montagustraat 118, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOyPTa4aYxhLPuRVOmfXwQvAEmVIR6dv8WG9ksnyUD0RntEl21Z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R467 per nag (plek vir 2) 31 5 1 4 121 High Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -34.183816769334 22.140874449074

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang