Park Living Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Genevieve Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Johan S - Aug 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies, bekostigbaar en ideaal geleë.
Christo B - Mei 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Hantie A - Apr 2024
Algehele gradering
Baie netjies en ruim kamers.
Jan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Pleasant stay and comfortable.
Helani D - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker. Uitgerus. Veilig.
Johan B - Feb 2024
Algehele gradering
Ontspanne.
Monica T - Feb 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Delia B - Jan 2024
Algehele gradering
The accommodation is clean, comfortable and in close proximity to restaurants.
Sanette G - Jan 2024
Algehele gradering
Net wat mens nodig het na 'n lang rit!
Patricia S - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en skoon en pragtige tuin.
Susan D - Jan 2024
Algehele gradering
Sal enige tyd aanbeveel.
Bertus L - Jan 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies. Ideaal vir 'n stopover.
Benita F - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker bly maar lekker.
Johan S - Jan 2024
Algehele gradering
Plek is skoon en netjies. Die swembad was 'n plus in die hitte.
Marelize T - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik!
Bianca P - Jul 2024
Algehele gradering
Uitstekend.
Zayne G - Apr 2024
Algehele gradering
Clean, quiet & neat.
Elana D - Feb 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld. Baie ruimte.
Jolandi B - Jul 2024
Algehele gradering
Goed gelee, gerieflik, vriendelike ontvangs, basiese benodighede.
Alexander S - Jun 2024
Algehele gradering
Spacious room with comfy bed!
Isabella G - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie ruim eenheid. Was netjies en skoon. Goeie ligging en veilige parkering.
Ziggy W - Mei 2024
Algehele gradering
Nice stay, except for the above mentioned.
Fg V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Annamarie L - Mei 2024
Algehele gradering
Sou dalk langer wou bly, maar 'n volgende keer.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Wayne T - Des 2023
Algehele gradering
We visited family in Bloem and had them over for a braai and loved the facilities.
Benita F - Des 2023
Algehele gradering
Perfekte oornag verblyf.
Johan M - Des 2023
Algehele gradering
Rustig oornag.
Conrad K - Des 2023
Algehele gradering
Sak pas lekker.
Josef F - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker en gemaklik, ek kom weer.
Monique S - Okt 2023
Algehele gradering
Just popped in for a short stay.
Pieter L - Sep 2023
Algehele gradering
Wonderlik
Teagan T - Apr 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing stay! I will happily return to park living for my next stay in Bloemfontein.
Elize V - Feb 2023
Algehele gradering
Ons het regtig slegs daar geslaap, maar dit is 'n lieflike plek. Pragtige tuine en kamers baie netjies. Badkamer heerlik met 'n groot bad.
Park Living Guesthouse se terugvoer
Dankie vir u vriendelike terugvoer en aanbevelings. Ons ag dit altyd hoog en probeer voortdurend one gastehuis opgradeer en verbeter.
Ons het 'n lekker groot spieël in die kamer 6 aangebring.
Ons hoop dat julle 'n volgende keer sommer baie lekker sal slaap.
Mooi bly.
Mapula M - Jun 2023
Algehele gradering
A clean place, the caretaker lacks the spirit of hospitality.
Park Living Guesthouse se terugvoer
Thank you for your review.
Our guests always give us wonderful feedback on our caretakers, I will certainly follow up and apologize if she was feeling a bit off on the day.
Yes, thank you, things are always counted. Thus we pick up if something is missing and also broken and trust guest will report and replace such items - such as the broken pot plant, cupboard door and missing towel from your group's stay. As communicated telephonically we look forward to hearing back from you in this regard.
Hope to see you soon.
Sarie H - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlike rustige area.
Rina K - Aug 2023
Algehele gradering
Verblyf was skoon en netjies.
Marisa J - Des 2023
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Johan W - Jan 2023
Algehele gradering
Not a pleasant experience.
Lees meerAdrian A - Des 2022
Algehele gradering
Ek het baie lekker en rustig gekuier by Park Living Guesthouse.
Park Living Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Adrian. Dit was vir ons so lekker dat jy by ons kom kuier het. Maak gerus weer so. Mooi bly.
Gerhard C - Des 2021
Algehele gradering
Dankie vir die lekker oorslaap op die lang pad tussen die Kaap en Gauteng.
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Susan V - Jun 2019
Algehele gradering
Lovely place with an excellent vibe.
Wilma S - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlike, rustige en netjiese verblyf.
Bm D - Apr 2019
Algehele gradering
Vriendelik ontvang en tuisgemaak in groot kamer vir vier met groot badkamer.
Lees meerCarike H - Jan 2019
Algehele gradering
Beste waarde vir geld ooit.
Jo-ann S - Feb 2019
Algehele gradering
Great stay away from home.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie verblyf weg van die huis af.
Verwelkomend, vriendelik en behulpsame gasvrou. Skoon, netjies en gemaklike kamer. Dit is naby die markie, Pretty Gardens en winkelsentrums. Gratis WiFi. Lieflike swembad en braai-area.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Adrie D - Jun 2019
Algehele gradering
Vriendelik en hulpvaardig.
Pieter H - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustige oornagstop met alles wat ons nodig gehad het.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elias Motsoaledi-straat 46, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang