Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Park Living Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Jaco O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Met my expectations. Relaxing and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almarie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Verdien die sterre! Baie goeie, skoon en gemaklike akkommodasie. Geriewe presies soos opgegee. Gerieflik naby 'n hele paar restaurante en sentrums. Dis ons 3de gebruik van Park Living en sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus Wessel P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Voel soos huis. Baie lekker gebly. Was in die begin van die jaar ook by Park Living. Sal beslis weer ondersteun.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donald F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Rustig, goed gerus & weer verder gereis. Baie lekker, daar gebly oppad Kaap toe & weer oppad terug. L/r was beslis gerieflik. Swembad groen. Persoonlike diens van gasvrou kom kort.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Donald F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sal beslis weer daar tuisgaan. Ja, dankie. Baie aangenaam en stil - veilig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reshmee R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Awesome. We had a family room. Beds were super comfy. Very neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Convenient location. Good value. Affordable. Beds were comfortable and breakfast was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine B
1 nag
5.0
Des 2024

Heerlik. Baie skoon en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Genevieve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elias Motsoaledi-straat 46, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1901c856bdd9990379acc47ecaa0dadceddd6cd983fcf49721ddb0a4af851e97546f47ab4716e46d57cf82a07a514d9f00ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 46 Elias Motsoaledi Street Langenhoven Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.099007050703 26.1498389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang