Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Park Living Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elias Motsoaledi-straat 46, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Vanaf R720 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Park Living Guesthouse bied 'n verskeidenheid besprekingsopsies. Met verskillende kamer-groottes en -opsies, voldoen die verblyf aan alle gaste se behoeftes. Die gastehuis streef daarna om 'n gesinsvriendelike atmosfeer te skep, maar verwelkom ook sakereisigers.

Elke kamer is met lugversorging, 'n yskas, mikrogolfoond, ketel, TV met DStv en basiese eetgerei toegerus en het 'n privaat ingang, gratis WiFi en onderdakparkeerplek.

Die gastehuis gebruik sonkrag en 'n batterystelsel tydens beurtkrag.

Die verblyf is stapafstand vanaf verskeie winkelsentrums en dokterspreekkamers. Gaste kan ook die boeremark besoek en plaaslike besighede ondersteun. Daar is ook 'n rits kwekerye met teetuine en winkeltjies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Johan S
5.0
Skoon, netjies, bekostigbaar en ideaal geleë. Ek en my dogter het baie lekker gebly.
Aug 2024
Christo B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik. Baie lekker plek, uitstekende ligging en baie veilig en netjies. Sal definitief weer van hulle gebruik maak.
Mei 2024
Hantie A
Gesin met tieners
5.0
Baie netjies en ruim kamers. Baie netjies, skoon en ruim kamers. Al ons verwagtinge oortref. Sal beslis weer besoek en ook aanbeveel.
Apr 2024
Jan V
Gesin met tieners
5.0
Pleasant stay and comfortable. We had a great experience and the use of the lapa was very useful to us. The swimming pool was the best ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Helani D
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker. Uitgerus. Veilig. Ek en my kinders het baie lekker gebly. Vriendelike diens. Skoon en netjies. Baie dankie.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Genevieve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Elias Motsoaledi-straat 46, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
  • Gaste dink Park Living Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R720
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elias Motsoaledi-straat 46, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1901c856bdd9990379acc47ecaa0dadceddd6cd983fcf49721ddb0a4af851e97546f47ab4716e46d57cf82a07a514d9f00ae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 46 Elias Motsoaledi Street Langenhoven Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.099007050703 26.1498389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang