Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Parker's Place

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birnam Wood-weg BSW 10, Dunsinane Estate 4, Merrivale, 3291, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Parker's Place is 'n bekoorlike en stylvolle selfsorg-suite op die veilige Dunsinane Estate in Merrivale.

Die suite bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer op 'n tussenvlak, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en leefarea en 'n badkamer onder. Die slaapkamer op die tussenvlak het 'n koningingrootte-bed met 'n elektriese kombers, 'n staanwaaier en 'n spieëltafel.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstofie, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste. Die sitarea het 2 stoele en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket en Netflix. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Daar is 'n onderdakstoep met 'n etenstafel, Weber-braai en 'n pragtige uitsig. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Die verblyf het sonkrag en 'n kragopwekker om tydens beurtkrag te gebruik.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Doreen B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderfully friendly and delightful! We recently stayed with Scruff and Sarah at their charming self-catering apartment in the Midlands...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Louis S
5.0
Parker Place is close to all major routes, and the safety was comforting. We received a warm welcome, and all our needs were accommodat...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Coleen H
Saam met lewensmaat
5.0
Onverbeterlik, netjies, skoon, rustige atmosfeer. Sal verseker weer daar oorbly. Ons verblyf was perfek, netjies en skoon - daar was alles en nog meer...
Sien meer
Feb 2024
Brett F
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and relaxed stay in a really nice unit with great views. The place is really well equipped, modern, comfortable and clean. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Jaco F
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker. Baie gerieflik en skoon, alles wat ons verwag het. Die eenheid het alles wat benodig word in die kombuis en was daagliks mooi skoon gemaak. Ba...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Birnam Wood-weg BSW 10, Dunsinane Estate 4, Merrivale, 3291, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Parker's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birnam Wood-weg BSW 10, Dunsinane Estate 4, Merrivale, 3291, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ae830fd9a1e7d44553293d719f536cb69dcb2a85c12af0d16a7899fbc33624d1da66968418b396200eaae2387d30a9b68d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 BSW 10 Birnam Wood Road No. 4 Dunsinane Estate 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.538354025023 30.236660982651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang