Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ParkHill Luxury Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lizelle J
1 nag
5.0
Jul 2024

Skoon, netjies, luuks. Hoewel ek net 1 nag oorgeslaap het, alles was netjies en skoon. Luukse afrondings en gemaklik. Heerlike bed, geen knoppe of vreemde kolle nie. Alles was stil en rustig vir 'n goeie nagrus en die 'blackout' gordyne het gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jahnus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker. Baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Aangenaam verras met verblyf ver bo verwagting en baie vriendelike diens. Verblyf was bo verwagting, baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grizelda
ParkHill Luxury Accommodation
Duisende dankies, Albert, vir die pragtige resensie! Ons waardeer opreg!

Linda N
1 nag
5.0
Jun 2024

Great establishment. Awesome stay. Kind people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grizelda
ParkHill Luxury Accommodation
Thank you so much for the lovely review, Linda. I appreciate it!

Anitia L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ongelooflik! Ons het ongelooflik lekker gebly! Die kamers is ruim, netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grizelda
ParkHill Luxury Accommodation
Duisende dankies, Anitia, vir die lieflike resensie, ons waardeer dit opreg!

Hanna-louise E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Skoon, netjies en ruim. Ons beveel dit beslis aan! Dit was 'n aangename verrassing om oop te sluit en die skoon, ruim kamer te sien. Ons het lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grizelda
ParkHill Luxury Accommodation
Duisende dankies vir die lieflike resensie, ons waardeer dit opreg!

Zelda E
1 nag
5.0
Apr 2024

Stylvol en privaat. Die wittebroodsuite is pragtig, stylvol en lieflik groot. Fantastiese badkamer met 'n groot bad en stort. Lieflike beddegoed en gemaklike matras. Was stil, geen geraas. Sal beslis weer oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grizelda
ParkHill Luxury Accommodation
Duisende dankies, Zelda, vir die pragtige resensie. Dit word opreg waardeer!

Liela M
1 nag
4.8
Mei 2024

Stil, rustig, silwerskoon en stylvol! Het baie lekker gebly. Baie stil residensiële area. Enigste ding is die parkering is beperk aangesien elke kamer beset is met 'n voertuig per kamer. Daar is nie spasie indien mens 'n sleepwa sou hê nie. Ongelukkig het ek geen probleem gehad nie, ek kon my sleepwa veilig binne parkeer aangesien daar 'n oop spasie was. Baie smaakvolle en lieflike akkommodasie! Sal beslis weer daar oornag indien ek myself in die area bevind!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grizelda
ParkHill Luxury Accommodation
Duisende dankies, Liela, vir die lieflike review, ons waardeer dit opreg!

Andries V
1 nag
4.6
Jul 2024

I had a pleasant stay. Restful and pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adri W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Veilig en gerieflik. Die verblyf was ruim en netjies. Net jammer die bedlampie was stukkend - nogal verwarrend om in die nag sonder liggie te moet opstaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Grizelda
ParkHill Luxury Accommodation
Hi Adri Duisende dankies vir die pragtige review, waardeer opreg. Ek vra groot omverskoning oor die bed lampie. 'n Vorige gas het die lampie laat val en die meganisme het gebreek. Dit is sulke mooi lampies, dus wil ek dit nie graag vervang nie. My elektrisiën het 'n deel bestel waarvoor ons gewag het. So jammer vir die ongerief. Lekker dag.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Grizelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Wessels-straat 25, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc56be3f45c764c1f822eccf1b8800d85ab1d1e93862c93580de4abe91f33b0e9933232b6ffbd5568eae4876c5c3ac8e0cac2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 25 Frans Wessels Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.101842820178 26.150839171164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang