Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ParkHill Luxury Accommodation

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Grizelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 88 resensies vir ParkHill Luxury Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lizelle J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle J

Skoon, netjies, luuks.

Hoewel ek net 1 nag oorgeslaap het, alles was netjies en skoon. Luukse afrondings en gemaklik. Heerlike bed, geen knoppe of vreemde kolle nie. Alles was stil en rustig vir 'n goeie nagrus en die 'blackout' gordyne het gehelp.

Jahnus S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jahnus S

Lekker.

Baie lekker en gerieflik.

Albert M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert M

Aangenaam verras met verblyf ver bo verwagting en baie vriendelike diens.

Verblyf was bo verwagting, baie geniet.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Duisende dankies, Albert, vir die pragtige resensie! Ons waardeer opreg!

ParkHill Luxury Accommodation
Linda N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda N

Great establishment.

Awesome stay. Kind people.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Thank you so much for the lovely review, Linda. I appreciate it!

ParkHill Luxury Accommodation
Anitia L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anitia L

Ongelooflik!

Ons het ongelooflik lekker gebly! Die kamers is ruim, netjies en goed toegerus.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Duisende dankies, Anitia, vir die lieflike resensie, ons waardeer dit opreg!

ParkHill Luxury Accommodation
Hanna-louise E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna-louise E

Skoon, netjies en ruim. Ons beveel dit beslis aan!

Dit was 'n aangename verrassing om oop te sluit en die skoon, ruim kamer te sien. Ons het lekker gebly en sal dit beslis aanbeveel.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Duisende dankies vir die lieflike resensie, ons waardeer dit opreg!

ParkHill Luxury Accommodation
Zelda E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E

Stylvol en privaat.

Die wittebroodsuite is pragtig, stylvol en lieflik groot. Fantastiese badkamer met 'n groot bad en stort. Lieflike beddegoed en gemaklike matras. Was stil, geen geraas. Sal beslis weer oorbly.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Duisende dankies, Zelda, vir die pragtige resensie. Dit word opreg waardeer!

ParkHill Luxury Accommodation
Liela M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liela M

Stil, rustig, silwerskoon en stylvol!

Het baie lekker gebly. Baie stil residensiële area. Enigste ding is die parkering is beperk aangesien elke kamer beset is met 'n voertuig per kamer. Daar is nie spasie indien mens 'n sleepwa sou hê nie. Ongelukkig het ek geen probleem gehad nie, ek kon my sleepwa veilig binne parkeer aangesien daar 'n oop spasie was. Baie smaakvolle en lieflike akkommodasie! Sal beslis weer daar oornag indien ek myself in die area bevind!

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Duisende dankies, Liela, vir die lieflike review, ons waardeer dit opreg!

ParkHill Luxury Accommodation
Andries V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries V

I had a pleasant stay.

Restful and pleasant.

Adri W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri W

Veilig en gerieflik.

Die verblyf was ruim en netjies. Net jammer die bedlampie was stukkend - nogal verwarrend om in die nag sonder liggie te moet opstaan.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Hi Adri
Duisende dankies vir die pragtige review, waardeer opreg. Ek vra groot omverskoning oor die bed lampie. 'n Vorige gas het die lampie laat val en die meganisme het gebreek. Dit is sulke mooi lampies, dus wil ek dit nie graag vervang nie. My elektrisiën het 'n deel bestel waarvoor ons gewag het. So jammer vir die ongerief. Lekker dag.

ParkHill Luxury Accommodation
Christelle V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Baie lekker gaan weer daar slaap.

Baie lekker gebly en geslaap, dankie.

Marlene M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene M

Ongelooflik lekker en mooi.

Het heerlik gebly en sal ten sterkste aanbeveel.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie Marlene, waardeer opreg!

ParkHill Luxury Accommodation
Avril V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Avril V

Heerlik, alles wat ons nodig gehad het na die lang rit.

Ons was so moeg en oponthoud het veroorsaak dat ons eers 21h00 daar kon wees. Die gasheer was so gaaf om vir ons te wag. Baie vriendelik en behulpsaam. Ontbyt was heerlik en 'n vriendelike gasvrou het ons tuis laat voel.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Duisende dankies, Avril, vir die mooi resensie, ons waardeer opreg!

ParkHill Luxury Accommodation
Sam K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sam K

Aangenaam. Dit is nou my verblyf van voorkeur in Bloemfontein.

Op 'n snikwarm agtermiddag was dit 'n ware lafenis om by ParkHill Luxury Accommodation aan te kom. Die aansig lyk netjies met skoon lyne. Die werf is goed versorg met pragtig versorgde tuine. Die woon eenheid lok mens na binne. Netjies met alles wat jy nodig het. Krizelda ontsien eenvoudig geen moeite om mens tuis en gemaklik te maak nie.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Sam, vir die pragtige resensie en die mooi woorde. Dit is altyd lekker om sulke resensies te ontvang. Ons waardeer dit opreg!

ParkHill Luxury Accommodation
Johan R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Baie lekker en pragtig.

Sal beslis weer daar gaan bly. Hulle het sonder enige kostes vir ons die Honeymoon suite gegee.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie Johan vir die lieflike resensie, waardeer opreg.

ParkHill Luxury Accommodation
Sonja N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja N

Skoon, veilig en baie gerieflik.

Baie netjies en skoon gewees met aankoms. Vriendelike ontvangs. Sal beslis weer besoek.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie Sonja vir die lieflike resensie, waardeer opreg.

ParkHill Luxury Accommodation
Lorna E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna E

Dit was baie netjies en presies soos geadverteer.

Ons het baie lekker gebly. Die kamer is ruim en smaakvol ingerig.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie Lorna vir die lieflike resensie, waardeer opreg.

ParkHill Luxury Accommodation
Klaus K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaus K

Baie mooi. Gerieflik.

Ruim. Skoon. Baie mooi en gerieflik.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie Klaus vir die lieflike resensie, waardeer opreg.

ParkHill Luxury Accommodation
Ilanie W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilanie W

Meer as tevrede.

Ek was 8 en 'n half maande (37 weke) swangerskap toe ons by Park Hill oornag het. So gemaklik bed. Ons bly op 'n plaas en is nie gewoond aan klomp geluide in die nag nie, was aangenaam verras oor hoe stil die area was. Baie netjies en skoon en ook gerat vir loadshedding. Grizelda was ook heeltyd op haar foon beskikbaar vir enige vrae, al was dit na ure.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie Ilanie vir die lieflike resensie, waardeer dit opreg. Altyd lekker om sulke spesiale resensie te ontvang. Baie dankie.

ParkHill Luxury Accommodation
Ben L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben L

Sal beslis die verblyfplek aanbeveel aan vriende.

Plek is baie netjies en skoon en die swempad was 'n plus veral met die hitte van die afgelope naweek.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie Ben, vir die lieflike resensie, waardeer opreg.

ParkHill Luxury Accommodation
Adele S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

Baie aangenaam.

Akkommodasie was toeganklik en veilige parkeerplek. Baie netjies en skoon. Pragtig ingerig en was 'n plesier om daar te bly. Swembad en tuin baie netjies. Baie dankie.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie Adele vir die lieflike resensie, waardeer opreg.

ParkHill Luxury Accommodation
Kallie K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie K

Gerieflik, stylvol en goeie waarde vir geld!

Het daar oornag tydens ons rit na en van Mosselbaai en Witrivier. Pragtige plek wat ek hoog sal aanbeveel.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Duisende dankies Hubert, vir die pragtige resensie. Wardeer opreg.

ParkHill Luxury Accommodation
Tianka D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tianka D

Luuks. Baie netjies.

Ons het baie lekker gebly. Oulike plekkie.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie Tianka, waardeer jou terugvoer!

ParkHill Luxury Accommodation
Wanda M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wanda M

Relaxing, quiet and safe.

It was enjoyable and relaxing but I don't think it's ideal for teenagers as they're loud and noisy. Other than that, it's a nice quiet area.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Thank you so much Wanda, appreciate your feedback!

ParkHill Luxury Accommodation
Nicolette T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette T

Baie mooi plek. Bed net bitter hard gewees.

Baie mooi plek, maar die bed is baie bitter hard, geen mens kan daarop slaap nie.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Hi Nicolette, baie dankie vir die waardevolle terugvoering, wardeer opreg. Ongelukkig gebruik ons die "harde" matras opsie, want dit is wat aanbeveel word vir gastehuise en hotelle. Ek kan verstaan as mens gewoond is aan 'n sagter matras, dat dit ongemaklik kan wees. Jammer vir die ongerief. Voorspoed vir die jaar.

ParkHill Luxury Accommodation
Kallie K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie K

Alles wat ons wou hê op pad Suid-Kaap toe!

Pragtige plek, vriendelike mense, stil omgewing. Hoogs aan te beveel!

Hannes V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Uitstekende diens.

Vriendelike en persoonlike diens.

Reinette C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette C

Luukse gerief.

Dit is duidelik dat daar aan elke moontlike behoefte van reisigers gedink word in die beplanning van hierdie suite. Luukse afwerking, uitstekende uitleg, blitsige WiFi en die gerief van alle DStv-kanale. Winkelsentrum binne 5 minute vir noodsaaklike aankope. Volgende keer kom bly ons langer.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Duisende dankies Reinette vir die pragtige review, ons wardeer dit opreg! Altyd lekker om sulke goeie terugvoering te kry van ons gaste. Sien uit om julle weer te sien in die toekoms!

ParkHill Luxury Accommodation
Mareli D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareli D

Skoon, smaakvol, ontspannend.

Baie dankie vir die vriendelike diens van die eienaars af, die verblyf is skoon en smaakvol, laat mens dadelik ontspan en tuis voel. Sal beslis ParkHill aanbeveel.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie Mareli vir die mooi resensie, ek waardeer dit opreg.

ParkHill Luxury Accommodation
Rudie H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie H

Het al 2 keer daar oornag. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Baie dankie vir die pragtige, skoon en netjiese verblyf wat julle aan julle gaste bied. Die foto's wat gewys word op die webtuiste kom presies ooreen met dit wat julle bied. Ons het dit regtig baie waardeer en het baie lekker daar gebly.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Duisende dankies Rudie, vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg.

ParkHill Luxury Accommodation
Rudie H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudie H

Uitstekend.

Baie netjies. Verseker waarde vir jou geld. Sal beslis weer hier oorslaap.

Dalene D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene D

Smaakvol gemeubileer, skoon en mooi.

Dit was so aangenaam om na 'n lang dag op die pad in 'n pragtige, moderne en skoon eenheid te kon oornag! Dankie Grizelda.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Duisende dankies Dalene vir die pragtige resensie, waardeer dit opreg!

ParkHill Luxury Accommodation
Rina D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina D

Baie skoon en netjies.

Het eienaar persoonlik gekontak en haar bedank vir skoon en netjiese kamer tydens ons oornag verblyf. Kan Parkhill definitief aanbeveel.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Duisende dankies Rina, vir die pragtige resensie. Ons waardeer jou terugvoering opreg.

ParkHill Luxury Accommodation
Alma D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alma D

Heerlik gerus.

Ons gasvrou was uiters georganiseerd. Heerlike koue water in yskas. Ons was dood moeg en het heerlik gerus. Daar was tot 'n lys van eetplekke wat ons kon besoek. Ons sal beslis weer daar oornag. Baie dankie, waardeer al die moeite baie wat vooraf gedoen is. Groete. Alma du Randt.

Andre H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre H

Als was perfek, skoon en netjies. Eenheid het presies gelyk soos op die webwerf.

Ons is baie beïndruk met ParkHill Luxury Accommodation. Die eenheid is baie goed ingerig, skoon en baie netjies. Ons het met Grizelda gereël dat ons 'n tweejarige dogtertjie het wat saam met ons in die bed slaap. Met ons aankoms het ons gesien dat hulle vir ons 'n skop fietsie/treintjie in die eenheid gelos het vir ons dogtertjie om mee te speel. Sy het vreeslik lekker gespeel met die fietsie na 'n lang dag op die pad in haar karstoeltjie. Ons sal beslis ParkHill Luxury Accommodation aanbeveel. Dit is mense wat die spreekwoordelike ekstra myl gaan vir hul kliënte.

Shelley S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley S

Great place to stay.

Very clean and well appointed.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Thank you so much Shelly for the lovely review, truly appreciate it!

ParkHill Luxury Accommodation
Wilma S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilma S

Was aangenaam, stil en rustig. Het aan ons vereistes voldoen.

Plekkie is goed toegerus en lekker rustig. Ligging is perfek. Sal beslis dit aanbeveel vir vriende.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie Wilma, vir die mooi terugvoer. Ek waardeer dit opreg.

ParkHill Luxury Accommodation
Ingrid J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid J

Uit die boeke.

Grizelda is baie vriendelik. Ruim kamer en badkamer. Sal beslis weer hier oornag en vir enige iemand aanbeveel.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie Ingrid vir die mooi resensie, waardeer dit opreg!

ParkHill Luxury Accommodation
Jolene M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene M

Amazing.

ParkHill is definitely the best accommodation in Bloemfontein. I booked it for my wedding party to get ready in and for my wedding night and was not disappointed. The suite really is luxury at its best.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Thank you so much Jolene for the lovely review, appreciate the kind words!

ParkHill Luxury Accommodation
Vicky W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky W

Netjies, skoon en gemaklik.

Die plekkie was baie gerieflik en baie mooi skoon.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Thank you so much for the lovely review.
Appreciate it.

ParkHill Luxury Accommodation
Luzalle V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luzalle V

Uitstekend.

Pragtige plek, veilig, netjies. Eienaar baie vriendelik. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Duisende dankies Luzalle vir die pragtige resensie.
Ons wardeer dit opreg.

ParkHill Luxury Accommodation
Tina M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina M

Altyd lekker om daar te oornag, skoon luukse verblyf teen lae pryse.

Baie dankie dat daar nog sulke netjiese plekke is om te oornag.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Duisende dankie Johan vir jou resensie en die positiewe terugvoer, ons waardeer dit opreg!

ParkHill Luxury Accommodation
Ameldie D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ameldie D

Wonderlike verblyf.

Pragtige, luukse, ruim eenheid, veilige parkering en naby restaurante. Baie vriendelike ontvangs. Ek sal die gastehuis met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Shaun P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun P

Wonderlike kamer, baie modern en netjies.

Modern en klassiek.

Christine O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine O

Luuks, netjies en veilig

Pragtige plek, alles was skoon, ruim kamer en badkamer, naby aan restaurante en veilige omgewing.

Madri B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri B

Fantasties!

Sien sterre.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Duisende dankies Madri, wardeer!

ParkHill Luxury Accommodation
Dumisile S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dumisile S

It was very nice, their service is perfect and the room was so wow.

The place is very good and quiet. We really enjoyed staying there and we are looking forward to come again.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Thank you very much Dumisile, appreciate the lovely review!

ParkHill Luxury Accommodation
Lukas M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas M

Ongelooflike diens.

Al wat ek kan sê is wow. Mooi modern, skoon en netjies, en Raymond en Grizelda het absoluut die ekstra myl geloop om ons welkom en tuis te laat voel. Baie dankie vir jul moeite!

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Duisende dankies Lukas vir die pragtige review, ons wardeer dit opreg.

ParkHill Luxury Accommodation
Annemieke O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemieke O

Pragtig met ’n baie mooi uitsig en swembad.

Was heerlik, alles was pragtig en netjies, mooiste bad en lekkerste stort! Die beddegoed was baie gemaklik en die lugversorging was heerlik met die ligte reën wat geval het. Sal beslis weer kom kuier en die luuksheid geniet.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Duisende dankies Annemieke vir die pragtige terugvoer, waardeer dit opreg!

ParkHill Luxury Accommodation
Michaan P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michaan P

Grizelda se diens is puik!

Sy het ons konstant op hoogte van alles gehou en verseker dat ons baie welkom voel.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie Michaan vir die pragtige review, wardeer dit ongelooflik baie.

ParkHill Luxury Accommodation
Jaun C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun C

Baie lekker gebly.

Pragtige plek, baie vriendelike eienaars en baie behulpsaam. Sal enige tyd weer daar bly.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie Jaun, ons wardeer jou terugvoer en mooi woorde.

ParkHill Luxury Accommodation
Anna H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna H

Soos altyd was dit baie aangenaam en skoon. Dit is regtig luukse verblyf!

Parkhill is definitief van die beste verblyf beskikbaar in ons land!

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Thank you so much Anna for the lovely review, we truly appreciate it!

ParkHill Luxury Accommodation
Franciscus Xavierus L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franciscus Xavierus L

Baie aangenaam na 'n lang dag se reis.

1. Koffie en tee vir meer as net een koppie elk sal lekker wees veral na 'n lang dag se reis. 2. Die toiletsitplek in eenheid nr. 2 moet vervang word. 3. 'n Lig bo die badkamerspieël sal 'n verbetering wees vir die dames wat grimering wil opsit as ook die mans wat wil skeer.

Kolbeinn K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kolbeinn K

Clean, relaxing, excellent place to stay and rest.

That is it for both of us.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Thank you so much for the lovely review, truly appreciate it.

ParkHill Luxury Accommodation
Quentin D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin D

Klinies.

Skoon en netjies.

Magriet Z - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet Z

Excellent - all that you can wish for. Good value for money.

Our experience at ParkHill Luxury Accommodation was wonderful. Beautiful room, quiet, private well-equipped and clean. Would recommend ParkHill Accommodation any day to someone else and will make use of it again within the near future.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend - alles waarvoor jy kan wens. Goeie waarde vir geld.

Ons ervaring met ParkHill Luxury Accommodation was wonderlik. Pragtige kamer, stil, privaat goed toegerus en skoon. Sal enige dag ParkHill Accommodation aan iemand anders aanbeveel en sal in die nabye toekoms weer daarvan gebruik maak.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Petro L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro L

Uitstekende waarde vir geld.

Regtig uitstekende verblyf, stil en rustig en daar is absoluut niks wat kort nie. Verblyf is baie netjies, ongelooflike badkamer. Sal beslis weer daar bespreek.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Duisende dankies Petro, vir die goeie resensie. Ons waardeer dit opreg. Dit was lekker om julle te bederf.

ParkHill Luxury Accommodation
Angelique F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique F

Ons het so lekker gebly, als is luuks en skoon!

Ons sal definitief weer terugkom, goeie waarde vir geld en baie gemaklik! Vreeslike vriendelike mense! Knap gedaan.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Duisende dankies Angelique, ek waardeer die kosbare terugvoer. Dit was net 'n plesier om julle te bederf.

ParkHill Luxury Accommodation
Deon C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon C

'n Absolute pragtige, luukse and rustige wegbreek gastehuis.

Binne bereikbare afstand vanaf winkels, restaurante en ander besienswaardighede. Die lieflike decor is strelend en laat jou tuis voel. Die gasvrou gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel en dinge so gerieflik as moontlik te maak. Beste waarde vir geld wat ons tot dusver beleef het! Well Done Parkhill!

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Duisende dankies Deon, vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit opreg.

ParkHill Luxury Accommodation
Karlin G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlin G

Excellent place to overnight in Bloemfontein.

Big comfortable rooms, with everything you need. Very quiet suburb of Bloem. Owners go out of their way to make you feel at home. Very comfortable Cloud Nine bed with Volpes bedding to die for. Will recommend this place, even if its only for one night.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Thank you so much, Karlin, for the lovely review, we really appreciate your feedback.

ParkHill Luxury Accommodation
Nelia M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia M

Wonderlike plekkie, pragtig en gerieflik.

Nog nooit was ek so bly my kantoor het geskuif nader aan Langenhoven Park nie, want nou het ek hierdie juweel van akkommodasie ontdek! Die plekkie is pragtig met alles wat jy moontlik kan nodig kry. Die eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig en het my dadelik laat tuis voel.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Duisende dankies Nelia vir die mooi terugvoer, ons wardeer dit opreg! Ons sien uit om jou weer te bederf in die toekoms.

ParkHill Luxury Accommodation
Lida O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida O

Pragtige, luxury kamers wat so goed toegerus is, stylvol en baie spasie.

Net van die hoofweg af, is hierdie regtigwaar die naam werd: luxury accommodation. Dit is baie stylvol en die kamers is baie goed toegerus en daar is alles wat n mens nodig het. Sou graag langer gebly het!

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Duisende dankies vir die pragtige resensie Lida, ons wardeer dit opreg!

ParkHill Luxury Accommodation
Ané P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ané P

As luxurious as the name.

We felt so at home and cared for!

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Thank you very much Rene for the lovely feedback, we appreciate it. Looking forward to host you again in the future!

ParkHill Luxury Accommodation
Andre P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P

Ongelooflik en baie hoë standaarde.

Dit was 'n ongelooflike hoë standaard, netjies en baie gesellig, vriendelike diens en super lekker tuisgemaakte lemonade het my baie tuis laat voel.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie Andre vir die goeie terugvoer en komplimente. Ons wardeer dit opreg.

ParkHill Luxury Accommodation
Marelize J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize J

Ver bo verwagting. Absoluut stunning.

Absoluut fantasties. Kamers is ruim, skoon en ongelooflik mooi. Omgewing is veilig en ons is hartlik verwelkom na 'n baie lang rit van die Kaap af. Sou graag langer die luuksheid en warmte wou geniet het. Dit was vêr bo enige verwagting.

Maria F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria F

Pleasurable stay at ParkHill Luxury Accommodation.

Our stay at ParkHill Luxury Accommodation was a pleasant one. Thanks to the warm welcome, special treatment and stylish accommodation.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Plesierige verblyf by ParkHill Luxury Accommodation.

Ons verblyf by ParkHill Luxury Accommodation was aangenaam. Danksy die hartlike welkom, spesiale behandeling en stylvolle akkommodasie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Thank you for the kind words, we appreciate your feedback! Looking forward to host you again in the future!

ParkHill Luxury Accommodation
Jaco W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco W

Die lekkerste verblyf in Bloemfontein.

Uitstekende diens ontvang vanaf die eienaar. Hy het tot 22:15 gewag vir ons omdat die verkeer in Johannesburg ons opgehou het. ParkHill Luxury Accommodation is nie die beste plek in Bloemfontein nie, maar die enigste plek waar jy moet tuisgaan in Bloemfontein. Nie eers 'n 5-ster-hotel se diens kom naby aan dit wat ons ontvang het by ParkHill Luxury Accommodation nie. Nogmaals baie dankie en sien julle weer.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie Jaco vir die mooi terugvoer, ons wardeer dit opreg.

ParkHill Luxury Accommodation
Michael W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W

Awesome accommodation.

This accommodation was absolutely excellent.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese verblyf.

Die verblyf was absoluut fantasties.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Thank you for the lovely review, Michael. Hope to see you again in the near future.

ParkHill Luxury Accommodation
Shanelle O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shanelle O

Fantasties!

Ons het elke oomblik van ons tydjie by ParkHill geniet! Die kamers is ontsettend ruim, pragtig en smaakvol, vir 'n beter gasvrou kan mens nie vra nie! Baie dankie, Grizelda en Raymond.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie Shanelle, vir die goeie terugvoer. Ons waardeer dit opreg.

ParkHill Luxury Accommodation
Barend V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend V

Skoon en lekker ruim vertrekke.

Soek nou al 20 jaar na hierdie oornagplek in Bloemfontein. Baie lekker gebly in hierdie juweel van 'n plek. Baie vriendelike ontvangs. Ruim modern kamers en skoon! Sal beslis weer daar oorbly.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Barend, ons wardeer dit opreg.

ParkHill Luxury Accommodation
Braam G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam G

Pragtige interior, ruim kamer/sitkamer en badkamer, uitstekende kliëntediens met 'n baie persoonlike aanslag.

Uiters gerieflike kamer met alles wat jy nodig mag hê. Baie vriendelik ontvang en spesiale touch met die sherrie en broodjie. Naby aan restaurante en winkels en net 20 min vanaf lughawe. Sal beslis weer daar bly.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie Florina vir julle goeie terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle weer te sien in die nabye toekoms.

ParkHill Luxury Accommodation
Elzette V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette V

Alle verwagtinge is oortref!

Pragtige moderne kamers! Vriendelike ontvangs en stil omgewing. Beter kan jy nie voor vra nie.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie Elzette vir jou goeie terugvoer, ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle weer te dien in die nabye toekoms.

ParkHill Luxury Accommodation
Stephan S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S

Uitstekend.

Baie dankie vir uitstekende diens en mooi skoon kamer en al julle ekstra moeite.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie Stephan, ek waardeer jou terugvoer baie. Vriendelike groete

ParkHill Luxury Accommodation
Gerhard H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H

Absoluut uit die boeke!

Was baie genotvolle en rustige verblyf. Uiters netjies en voel soos by die huis.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die uitstekende resensie Gerhard, ons waardeer dit opreg. Hoop om jou weer te sien in die nabye toekoms!

ParkHill Luxury Accommodation
Josef V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef V

Klinies skoon, perfekte kondisie en 100% privaatheid.

Die ontvangs was baie vriendelik en effektief. Bloemfontein kan mos koud raak in die winter, maar toe ek die kamer binnegaan was die verhitter reeds aan om die kamer op te warm - puik diens. As dit nie genoeg was nie, het 'n vars gebakte broodjie met 'n tradisionele ingelegte heel groenvy my binne gewag. Die plek is definitief aanbeveelbaar!

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer Josef, ons wardeer dit opreg! Was n plesier om jou te akkommodeer.

ParkHill Luxury Accommodation
Alecia V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia V

Akkommodasie was uitstekend.

Vriendelike en profesionele diens met baie netjiese en stylvolle kamers. Sal definitief elke keer daar bly.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Thank you so much, Alecia, for the lovely review, we appreciate it. Looking forward to hosting you in the future! Warm regards the Goosens

ParkHill Luxury Accommodation
Anika M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika M

Luuks en knus.

Ons het baie lekker hier gebly. Dit was 'n koue aand en ons het laat arriveer. Die eienaar het opgewag vir ons, die lugverkoeling gestel en vir ons 'n lekker broodjie gebak wat sy saam met soetwyn vir ons in die kamer bedien het. Ek was baie beïndruk met die luukse afwerkings en dekor en die eienaar het voorsiening gemaak vir ekstra kussings en komberse in die kamer. Die produkte in die badkamer was lieflik, van die seep tot die handeroom. Ek het ook die groot bad baie geniet. Die akkommodasie is geleë baie naby aan restaurante en winkels. Die eienaar het Longhorn Grill aanbeveel vir aandete en ons het heerlik hier geëet. Ons het ook 'n baie lekker ontbyt en koffie die volgende oggend gehad by Royal Roastery, ook net om die draai van waar ons gebly het.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Goeiedag Anika baie dankie vir jou terugvoer en die mooi woorde. Ons wardeer dit ongelooflik baie. Hoop om julle weer in die nabye toekoms te sien.

ParkHill Luxury Accommodation
Drika K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drika K

Massiewe verrassing.

Wat 'n voorreg toe ons hierdie plek gevind het. Die kamers is ongelooflik ruim en so mooi versier, ek het soos 'n koninklike gevoel! Daar was die lekkerste broodjie met ingelegde vye en heerlike sherrie om ons lywe 'n bietjie warmer te maak. Moenie bekommer oor die voorkant van die huis nie. Die kamers is agter die huis/kantoor en dit is waar die groot verrassing is. Ons motor was agter 'n veiligheidshek baie veilig toegesluit.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Thank you so much Sophia, for the lovely review, we appreciate your feedback. We are looking forward to host you again in the future. Your hosts Raymond and Grizelda Goosen.

ParkHill Luxury Accommodation
Jan B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Gemaklik en rustig.

Eienaars van die vriendelikste en behulpsaamste mense wat ons in ;n lang tyd ontmoet het. Op pad na hulle het ons verdwaal en nadat ek gebel het, het hulle ons kom haal. Dit was vir my iets besonders, toonbeeld van die ekstra myl.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Thank you Jan, it was great having you at ParkHill. Take care, see you again.

ParkHill Luxury Accommodation
Willie F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie F

Lekker ontvang. Goeie en Mooi plek

Baie mooi plek. Sal enige tyd terugkom.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie Willie vir die waardevolle terugvoer. Ons wardeer dit opreg.

ParkHill Luxury Accommodation
Susan V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Een woord - Uitstekend!

Die kamer was fantasties. Stylvol en skoon.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, Susan. So bly jy het jou verblyf by ons geniet. Ons sien uit daarna om jou weer in die toekoms te ontvang!

ParkHill Luxury Accommodation
Np B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Np B

Uitstekend.

Baie netjies en gerieflik. Badkamer is baie gerieflik. Sal vir almal aanbeveel om die plek te gebruik.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie Nico, ons wardeer die goeie terugvoer en dat jy ons sal aanbeveel. Duisende dankies!

ParkHill Luxury Accommodation
Ashley O - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashley O

Vriendelik, pragtig en sal vir seker weer daar bly.

Kamers is pragtig, diens is uit die boonste rakke. Dankie vir die hartlike ontvangs en heerlike broodjies.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie Ashley, vir die mooi terugvoer. Ek waardeer dit opreg. Ek is so bly julle het lekker gebly.

ParkHill Luxury Accommodation
Anneline G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneline G

Pragtige, netjies toegeruste kamers.

Ons was baie gelukkig met ons verblyf te ParkHill. Kamer was netjies, skoon, luuks. Alles wat jy benodig van oornagverblyf. Baie dankie, ons sal beslis weer in die toekoms van jul dienste gebruik maak.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie Anneline, vir die mooi terugvoer. Ek is so bly julle het lekker gebly. Ons hoop om julle weer te sien in die nabye toekoms.

ParkHill Luxury Accommodation
Cornel B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel B

Pragtige, rustige gastehuis met daai ietsie ekstra!

Ons is op so 'n hartlike wyse ontvang en het sommer dadelik welkom gevoel! Ons kon nie anders as ontspan in die stylvolle en ruim kamer nie! Die tuisgemaakte lemonade en vriendelike glimlagte gaan maak dat ons sommer gou weer inklok by ParkHill.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie Cornel vir die waardevolle terugvoer, waardeer dit opreg.

ParkHill Luxury Accommodation
Sarel V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel V

Was baie lekker.

Dit was heel lekker en behoort weer van die verblyf gebruik te maak as ons in Bloemfontein is.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, ons wardeer dit opreg. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer te ontvang!

ParkHill Luxury Accommodation
Annelie V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie V

Varsgebakte broodjie en sjerrie op koue dag, uitstekend.

Veilig, netjies en ruim, smaakvolle kamer, met baie gasvrye ontvangs.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Beste Annelie,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ons wardeer dit ongelooflik baie. Hoop om jou weer in die toekoms te sien!

ParkHill Luxury Accommodation
Alida L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Alida L

Very good experience.

Very friendly reception, clean and comfortable.

ParkHill Luxury Accommodation se terugvoer

Baie dankie Alida, vir die waardevolle terugvoer. Ons waardeer dit opreg.

ParkHill Luxury Accommodation
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Wessels-straat 25, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc56be3f45c764c1f822eccf1b8800d85ab1d1e93862c93580de4abe91f33b0e9933232b6ffbd5568eae4876c5c3ac8e0cac2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 25 Frans Wessels Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.101842820178 26.150839171164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang