Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ParkHill Luxury Accommodation

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Wessels-straat 25, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

ParkHill Luxury Accommodation bied moderne, ruim en gerieflike verblyf in 'n rustige atmosfeer. Dit is 3 minute vanaf winkels, restaurante, banke en so meer geleë en is net 10 minute se ry van die stad af.

Verblyf word in 4 groot kamers gebied wat elk 'n privaat ingang het in 'n tuin met braaigeriewe. Elke kamer het lugversorging en 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv, 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Ontbyt word op versoek bedien. Veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek met geslotekringtelevisie-kameras beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Angela C
Saam met lewensmaat
5.0
Beautifully decorated, comfortable rooms, perfect for our needs. Lovely property, great service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Werner M
Saam met lewensmaat
5.0
Tops en asemrowend. Ek sal vir seker weer daar vertoef. Ek en my vrou was so verras oor die netheid en inhoud van als. Ek kan ons verblyf in 1 woord o...
Sien meer
Jan 2025
Marietjie V
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie ervaring. Uitstekende verblyf, sal weer oorbly.
Jan 2025
Johan D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Het baie lekker gebly, die plek is fantasties.
Jan 2025
Anna V
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi en modern. Baie lekker gebly, skoon, netjies en baie ruim.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Grizelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Frans Wessels-straat 25, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink ParkHill Luxury Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Wessels-straat 25, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc56be3f45c764c1f822eccf1b8800d85ab1d1e93862c93580de4abe91f33b0e9933232b6ffbd5568eae4876c5c3ac8e0cac2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 25 Frans Wessels Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.101842820178 26.150839171164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang