Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Parkside Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Illona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Parkside Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Johan B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Great!

Stay was enjoyable, facility was clean, staff were friendly and very helpful. The location is great, peaceful and very central.

Hans S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans S

Kuier was baie aangenaam. Die gastehuis is netjies.

Die ontbyt en aandete (vir die aandete moes ons ekstra betaal) was baie lekker.

Arend C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arend C

Oor en oor die moeite werd. Sal beslis weer daar wil bly.

Fantasties gewees. Sal hulle enige tyd aanbeveel. Was buigsaam t.o.v. jou behoeftes en het jou versoeke geakkommodeer. Illona se kommunikasie was puik en altyd baie vinnig. Baie vriendelike en hulpvaardige personeel!

Faizal H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faizal H

Excellent stay.

Very clean, breakfast was excellent, host and staff was very accommodating and helpful.

Marissa M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa M

Vriendelik en goeie diens.

Heerlike naweek oorslaapplek, baie netjies, almal is baie vriendelik, goeie ontbyt. Ons sal definitief weer gaan oorslaap. Baie dankie vir die goeie diens.

Bertie H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie H

Like coming home.

My third visit to this lovely guesthouse. It was like being home away from home, Ilona and staff makes us feel like family.

Johan D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Uiters vriendelik en hulpvaardig.

Uitstekende plek om paar dae te bly. Heerlike ontbyt. Ander etes ook beskikbaar. Hoogs aanbeveel.

Anneke M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke M

Fantastiese ervaring. Waarde vir geld. Gasvrou was uitstekend.

Watter aangename ervaring! Gasvrou is uitstekend. Het ons so tuis laat voel en haar attention to detail is uitstekend! Sal weer en weer gaan en vir almal aanbeveel.

André P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André P

Netjies en skoon, uitstekende diens.

Die personeel was baie vriendelik en het die lekkerste ontbyt gemaak. Ek en my dogtertjie het dit baie geniet.

Rene B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B

Rustige atmosfeer en puik diens van personeel.

Kan definitief aanbeveel.

Jon O - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jon O

Great stopover.

Everything was new and clean, good detail. Very good value for money.

Tina G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina G

Luuks, vriendelik.

Die gasvrou het ons gereeld geskakel om te hoor of ons nog veilig oppad is. Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Aandete en ontbyt was sorgsaam voorberei en uitstekend. Kamer was netjies en ons het lekker geslaap.

Anna F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna F

Heerlik ontspanne omgewing en goeie diens.

Fasiliteite goed en gasvrou uitstekend!

Bernine D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernine D

Alhoewel weer nie lekker was nie. Was die atmosfeer van Parkside wonderlik.

Parkside werkers is baie vriendelik, ontbyt was hemels! Kamers baie netjies.

Rentia D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia D

Gul ontvangs, gasvrye mense, niks was te veel moeite nie.

Die plekkie is heerlik stil, baie skoon en netjies. Die ontbyt was heerlik. Ons sal weer soontoe gaan en die plek beslis aanbeveel.

Parkside Guesthouse se terugvoer

Hi Rentia
Baie dankie vir die goeie resensie.
Vriendeliek Groete
Parkside Gastehuis span

Parkside Guesthouse
Bertie H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie H

Amazing

What a venue - fantastic detail to luxury.

Parkside Guesthouse se terugvoer

Hi Bertie
Baie dankie vir die resensie.
Groete
Parkside Gastehuis span

Parkside Guesthouse
Gg D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gg D

Wegbreek saam met my man.

Was baie baie goed ontvang. Illona het verseker dat ons ten alle tye gemaklik is. Nie eers die stormsterkte wind kon ons wegbreek onplesierig maak nie. Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer gaan. Die aandete en ontbyt was met soveel liefde en sorg voorberei. Julle is beslis 'n wenspan. Doen so voort.

Parkside Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Gail vir die mooi woorde. Dit was net n plesier om julle hier te ontvang. Gelukkig het aandete by kerslig gesorg vir n romantiese atmosfeer. Hoop om julle sommer gou weer by Parkside Gastehuis te sien.

Parkside Guesthouse
Stephen C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen C

Clean, comfortable and friendly.

We had a wonderful stay.

Maryna M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna M

Lieflike plek met vriendelikste eienaar.

Heerlik gekuier en Ilona het vir ons die lekkerste ontbyt voorgesit. Wens ons kon langer kuier.

Emile C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Emile C

Kamer baie netjies en skoon.

Sou graag bar fridge wou gehad het en houer waarin ons sleutel kon sit indien vroeër moet vertrek.

Tania S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S

My son and I only stayed overnight.

Everything was really nice. My son enjoyed the pool, quiet area and great breakfast. Friendly service, I will definitely recommend.

Ellouise O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellouise O

Illona en haar span was baie professioneel.

Vier van ons personeel het daar oorgeslaap en hulle was baie goed ontvang en het hulle laat tuis voel. Dankie vir die Parkside Guesthouse span.

Anneke S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke S

Netjiese en baie gerieflike kamer met toegang tot alles wat 'n mens nodig het.

Die eienaar en haar personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Hulle het my dadelik tuis laat voel

Mariette T - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette T

Pragtige moderne verblyf!

Alles was baie netjies. skoon en professioneel. Sal dit beslis aanbeveel.

Ansie D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie D

Vriendelike diens, lekker gebly!

Ons het die kuier baie geniet. Dit was egter baie moeilik om die plek te kry om daar nie 'n naambord voor was wat aangedui het dat dit 'n gastehuis is nie. Dit lyk soos 'n gewone residensiële eenheid. Kamers luuks, maar badkamers sonder 'n deur is 'n tekortkoming.

Johann L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann L

Baie vriendelike gaste.

Baie aangename mense en kamers was baie netjies.

Dandalene B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dandalene B

Great stay.

Friendly reception. Loved the quiet. Besides the fact that it was so hot, I enjoyed the stay. Breakfast was very nice. Felt at home and free. I would recommend for management to install aircons in the future. Wishing you all of the best with all future endeavours.

Elzana B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elzana B

Ons het baie lekker kos gekry en die verblyf was baie netjies en gerieflik.

Ons sal beslis weer hier oorbly en ook vir ander vertel van die verblyf.

Roelien V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien V

Fantastiese, netjiese en moderne verblyf met die beste ontbyt en vriendelikste diens.

Absoluut puik. Parkside Guesthouse is beslis die moeite werd vir kortstondige verblyf veral vir groter groepe waar al die kamers na die swembad en braaigeriewe uitloop. Lekker plek om almal saam te kuier. Vriendelike diens, skoon, netjies en modern. Baie lekker ontbyt en als wat mens nodig het is daar.

Adele W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele W

Beste verblyf!

Baie vriendelike ontvangs gehad. Skoon, netjies en baie gerieflik. Heerlike ontbyt. Ek sal Parkside Guesthouse beslis aanbeveel.

Rebecca H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rebecca H

Accommodation there was the best. Place warm with friendly staff, including the owner.

Parkside Guesthouse is the best place to stay.

Parkside Guesthouse se terugvoer

Rebecca

Thank you so much for these kind words. It was an absolute pleasure to host your group here at Parkside Guesthouse!

You all are welcome to come next year again!

Regards
Illona Februarie and the Team

Parkside Guesthouse
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Visagie-singel 10, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80BCwuoqYskkVrIrdHm5TRtJ6B3eBLwI7XlwI1DriQleIBJGmz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 10 Frans Visagie Crescent Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.48622769112 21.263919353454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang