Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Parkside Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Great! Stay was enjoyable, facility was clean, staff were friendly and very helpful. The location is great, peaceful and very central.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Kuier was baie aangenaam. Die gastehuis is netjies. Die ontbyt en aandete (vir die aandete moes ons ekstra betaal) was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arend C
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Aug 2024

Oor en oor die moeite werd. Sal beslis weer daar wil bly. Fantasties gewees. Sal hulle enige tyd aanbeveel. Was buigsaam t.o.v. jou behoeftes en het jou versoeke geakkommodeer. Illona se kommunikasie was puik en altyd baie vinnig. Baie vriendelike en hulpvaardige personeel!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faizal H
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2022

Excellent stay. Very clean, breakfast was excellent, host and staff was very accommodating and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marissa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Vriendelik en goeie diens. Heerlike naweek oorslaapplek, baie netjies, almal is baie vriendelik, goeie ontbyt. Ons sal definitief weer gaan oorslaap. Baie dankie vir die goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertie H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

Like coming home. My third visit to this lovely guesthouse. It was like being home away from home, Ilona and staff makes us feel like family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Uiters vriendelik en hulpvaardig. Uitstekende plek om paar dae te bly. Heerlike ontbyt. Ander etes ook beskikbaar. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke M
1 nag
5.0
Apr 2022

Fantastiese ervaring. Waarde vir geld. Gasvrou was uitstekend. Watter aangename ervaring! Gasvrou is uitstekend. Het ons so tuis laat voel en haar attention to detail is uitstekend! Sal weer en weer gaan en vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Netjies en skoon, uitstekende diens. Die personeel was baie vriendelik en het die lekkerste ontbyt gemaak. Ek en my dogtertjie het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene B
1 nag Besigheidsreis
4.8
Okt 2022

Rustige atmosfeer en puik diens van personeel. Kan definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Illona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Visagie-singel 10, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80BCwuoqYskkVrIrdHm5TRtJ6B3eBLwI7XlwI1DriQleIBJGmz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 10 Frans Visagie Crescent Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.48622769112 21.263919353454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang