Parkwood Boutique Hotel
- Kapasiteit: 26 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Worcester-weg 7, Parkwood, Johannesburg, 2193, Gauteng
- Vanaf R3 524 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Parkwood Boutique Hotel is in Parkwood in Rosebank, 'n gedeelte van Johannesburg geleë. Dit is naby gholfbane, sportgeriewe, hospitale en parke.
Die hotel beskik oor 16 kamers. Standaard kamers is ingerig met moderne badkamers met aparte storte, baddens en toilette. Die grote, luukse kamers beskik elkeen oor 'n privaat patio-area en dieselfde badkamergeriewe as die standaardkamers, maar met 'n groter, meer luukse opset. Die executive kamers is baie ruim en beskik oor 'n beskutte tuin-patio-area en 'n privaat buitestort. 'n Sitarea en hope kasspasie is ekstra voordele in hierdie kamers. Die badkamers is dieselfde as by die ander kamers, met oorgenoeg ruimte. Al die kamers is nie-rook-areas.
Ander geriewe sluit komplimentêre internet in, asook 'n gratis gimnasium met 'n swembad waarin jy lengtes kan swem. Daar is 'n sentrale rekenaar-stasie met 'n drukker, 'n uitgebreide biblioteek, verversingstasie, en 'n kombuis vir gaste se gebruik met 'n ysmasjien en 'n eerlikheidskroegie. Goeie selfoonontvangs is 'n gegewe, asook 24/7-sekuriteit en veilige parkeerplek op die perseel, en daar is wasgoeddienste beskikbaar op weeksdae.
Die hotel bied konferensiegeriewe wat tot 18 afgevaardigdes kan akkommodeer.
Parkwood Boutique Hotel is stapafstand van die Rosebank Gautrein-stasie, die sneltrein na en van O.R. Tambo Internasionale Lughawe, asook die Rosebank inkopiedistrik met ongelooflike boetieks, boekwinkels, filmteaters en restaurante.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Internet
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Sarah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Worcester-weg 7, Parkwood, Johannesburg, 2193, Gauteng
- Gaste dink Parkwood Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Parkwood Parktown Noord Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 26 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Worcester-weg 7, Parkwood, Johannesburg, 2193, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang