Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paros by die See

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Paros by die See
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mariana D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana D

Fantasties heerlik gekuier.

Die verblyf was baie lekker gewees. Die gasvrou baie vriendelik en altyd beskikbaar.

Paros by die See se terugvoer

Dankie Mariana, baie bly julle het lekker gekuier - dit was fees om julle hier te hê!

Paros by die See
Joey V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey V

Fantasties.

Baie goed geleë, naby die strand en eetplekke, eenheid was netjies en ruim met 'n see-uitsig, sal dit beslis aanbeveel. was 'n "super host" met al die bederfies oor kerstyd, dankie vir 'n wonderlike vakansie.

Paros by die See se terugvoer

Baie dankie, Joey - dit was baie spesiaal om julle by Paros by die See te hê. Kom kuier gou weer!

Paros by die See
Melinde N - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinde N

Pragtige plek om lekker te rus.

Pragtige eenheid met see-uitsig. Lekker ruim en groot. Die eienaar is dierbaar en so bedagsaam. Ons sal definitief weer van die akkommodasie gebruik maak.

Paros by die See se terugvoer

Dit was n fees om julle by Paros by die See te hê - 5 ster gaste, 'n droom vir enige gasvrou! Julle is enige tyd welkom terug - ek sien uit om julle weer te verwelkom, kom kuier gou weer!

Paros by die See
Roy H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roy H

Amazing host and location.

Location is great and only a 2/3 minutes walk to the beach and right next to Salt Cafe. The absolute perfect host!

Paros by die See se terugvoer

Sorry, Roy, I never answered! It was super to host you, and I am looking forward to hosting you soon again as promised!

Paros by die See
Herman M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman M

Wonderful weekend in a lovely home.

We had such a wonderful time. The unit was so clean and comfortable and really enjoyed our stay. It felt like home. Very spacious and conveniently close to the ocean and tidal pools. Really a gem and the friendlyness of Antoinette was unheard of. Will make Paros by the see an annual event!

Paros by die See se terugvoer

It was delightful to have Herman and his family stay. What a beautiful family and as guests, let's give them a five-star grading. Respectful guests that communicate well and left Paros by the Sea in mint condition. I would love to, and am looking forward to, have them back any time.

Paros by die See
Willem C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem C

Wonderlik!

Wat 'n lekker kuier by 'n wonderlike plek. Die plek is ruim, netjies en baie veilig. Die ligging van die woonstel is naby als wat jy wil hê: Winkels, strand en eetplekke. Sal dit beslis aanbeveel vir almal. Antionette, die eienaar, gaan uit haar pad om jou kuier lekker te maak.

Paros by die See se terugvoer

Dankie Wimpie, julle was droom gaste en Paros by die See se deure staan oop om julle enige tyd weer hartlik te verwelkom. 5 sterre vir julle.

Paros by die See
Chantell H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantell H

Fantastiese omgewing. Skoon verblyf en veilig.

Ons het uitstekende diens as gesin ontvang by Paros by die See, Shaka's Rock. Dit is ’n fantastiese, skoon en netjiese plek. Nie net is die blyplek tops nie, maar daar was ’n vriendelike verwelkoming en uitstekende diens.

Paros by die See se terugvoer

Baie dankie Chantell, julle was 5ster gaste! Dit was 'n fees om julle as gaste te hê en Paros by die See verwelkom julle baie graag enige tyd terug.
Mooiste vir 2021.

Paros by die See
Rudy V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy V

Paros by die See is in 'n baie mooi en netjiese kompleks geleë. Die woonstel is baie netjies en naby lekker swemstrande.

Ons is baie gasvry ontvang en sal dit beslis aanbeveel.

Paros by die See se terugvoer

Baie dankie, Jeanine, dit was baie lekker om julle hier te hê. Julle was 5 ster gaste - lekker om gaste te hê wat 'n plek so mooi versorg en so skoon laat. Julle is enige tyd welkom - kom kuier weer!

Paros by die See
Gerd S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerd S

Brilliant

I selected Paros as an option to work from anywhere. The apartment has a classy decor and was spotless. Wifi worked uninterrupted and never let me down. Security is excellent!

Paros by die See se terugvoer

Thank you Gerd. It was a pleasure hosting you and Paros by the Sea welcomes you back anytime!

Paros by die See
Karin M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin M

Home away from home.

Antoinette ons het baie lekker gekuier, die kinders se woorde was dis so gerieflik soos ons huis net by die see. Was skoon en netjies en daar was alles wat nodig is. Die verwelkomingsnota en tjokkie was baie oulik. So ook die instruksies deur die woonstel. Baie dankie, ons sal jou beslis weer sien.

Paros by die See se terugvoer

Baie dankie Karin, julle was 5-ster gaste. Dit het gevoel soos ou vriende wat by Paros by die See kuier. Dankie vir 'n baie skoon woning en ek is so bly julle het dit so geniet. Ek sien baie uit om julle weer te verwelkom.

Paros by die See
Bets R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets R

Dit was wonderlik.

Ons het dit baie geniet. Die woonstel was baie mooi skoon en gerieflik. Die eienaar was baie vriendelik. Baie dankie vir 'n lekker wegbreek.

Paros by die See se terugvoer

Baie dankie Bets, dit was wonderlik om julle hier te hê en ek is bly julle het dit so geniet.
Dis regtig lekker hier.
Baie dankie dat julle die huis so skoon en netjies gelaat het - julle was wonderlike gaste!
Paros by die See sien uit om julle weer te verwelkom.
5 sterre vir julle as gaste!

Paros by die See
Lindsay V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay V

Fantastic stay with all amenities present.

The stay was extremely pleasant with the host being friendly and always kept in touch with us as a family.

Paros by die See se terugvoer

Thank you Lindsay, it was delightful to host you and your family, thanks for being 5-star guests! Paros by the Sea would love to welcome you back anytime!

Paros by die See
Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
R1 350 R1 215
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ipahla-laan 48, Paros B2, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA715e4de6419ffefc4c7d517abbe438705dcf13cc080d350d55819832ef612c758872480c9ed2ed54be3f7e9f22b3098b0e4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 215 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 48 Ipahla Lane Paros B2 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.512126245975 31.229862098794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang