Paros by die See
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 27 Nov 2024.
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ipahla-laan 48, Paros B2, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Paros by die See is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 2 tot 4 gaste in Shaka's Rock, minder as 200 m vanaf die strand. Die woonstel is op die eerste verdieping in 'n rustige, natuurryke kompleks geleë en het 'n gedeeltelike see-uitsig.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n badkamer. Die eerste en suite-badkamer het 'n stort en die tweede 'n bad en 'n stort. Die slaapkamers het lugversorging. Daar is 6 effektiewe dakwaaiers in die woonstel.
Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus en sluit 'n stoof, oond, mikrogolfoond en yskas in, en daar is 3 eetareas met sitplek vir 4 gaste elk.
Gaste kan in die sitarea voor die TV met Netflix ontspan. Gaste is welkom om met hul eie DStv-besonderhede in te teken om DStv te kyk. Onbeperkte WiFi is gratis beskikbaar.
Die ruim leefarea het 2 sitkamers en stapeldeure wat kan oopvou om 'n buitelug-ervaring te skep.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die kompleks het 24 uur-sekuriteit. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad en bied te voet maklike en vinnige toegang tot die strand.
Aktiwiteite in die area sluit swem, visvang, skubaduik, branderplankry, fietsry en gholf in en daar is 'n hele rits restaurante in die area. Vier baie gewilde restaurante is stapafstand vanaf die woonstel. Paros by die See is 'n baie gerieflike en gesogte bestemming vir 'n gesin wat heerlik by die see wil ontspan.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Diens op aanvraag
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Ipahla-laan 48, Paros B2, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Paros by die See het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ipahla-laan 48, Paros B2, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang